Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Julle moet my reken - al is ek in die buiteland!!!
Julle moet my reken - al is ek in die buiteland!!! [boodskap #7006] Vr, 16 Augustus 1996 00:00 na volgende boodskap
gal...  is tans af-lyn  gal...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Senior Lid
Kyk hier, ek is die land uit oor Apartheid.
Dit is nie te se dat ek nie meer 'n Afrikaner of
'n Suid Afrikaner is nie,
En ek sal nie my bek hou oor Suid Afrika en
Afrikanerskap en Afrikaans en die politiek ens nie.
En ek kom nog enige dag terug ook! Wie weet...

So julle moet my reken !!!
(Buitendien, ek het twaalf gulpsknope!!!)

En ek is bly oor Gloudina en al die ander "uitlanders"
wat iets te se het! (al mag ek soms van hul verskil!!).

Ja, stuur vir ons iets, al tik julle die bleddie
gesangeboek vir ons op die internet (soos iemand
eenkeer geskryf het). Ek sal dit waardeer.
En julle ouens wat dwars is kan gaan skyt op die ys!

AA NEE AA !

Groete. (Uit die buiteland)
Van 'n opregte, nie-rassistiese afrikaner.
Re: Julle moet my reken - al is ek in die buiteland!!! [boodskap #7033 is 'n antwoord op boodskap #7006] So, 18 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leon Retief  is tans af-lyn  Leon Retief
Boodskappe: 28
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
> Kyk hier, ek is die land uit oor Apartheid.
> Dit is nie te se dat ek nie meer 'n Afrikaner of
> 'n Suid Afrikaner is nie,
> En ek sal nie my bek hou oor Suid Afrika en
> Afrikanerskap en Afrikaans en die politiek ens nie.
> En ek kom nog enige dag terug ook! Wie weet...

> So julle moet my reken !!!
> (Buitendien, ek het twaalf gulpsknope!!!)

> En ek is bly oor Gloudina en al die ander "uitlanders"
> wat iets te se het! (al mag ek soms van hul verskil!!).

> Ja, stuur vir ons iets, al tik julle die bleddie
> gesangeboek vir ons op die internet (soos iemand
> eenkeer geskryf het). Ek sal dit waardeer.
> En julle ouens wat dwars is kan gaan skyt op die ys!

> AA NEE AA !

> Groete. (Uit die buiteland)
> Van 'n opregte, nie-rassistiese afrikaner.

Hoor hoor!!
Leon Retief
Re: Julle moet my reken - al is ek in die buiteland!!! [boodskap #7119 is 'n antwoord op boodskap #7006] Ma, 26 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskap
Anonymous  is tans af-lyn  Anonymous
Boodskappe: 24
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article , gal...@ibm.net wrote:
>
> Kyk hier, ek is die land uit oor Apartheid.
> Dit is nie te se dat ek nie meer 'n Afrikaner of
> 'n Suid Afrikaner is nie,
> En ek sal nie my bek hou oor Suid Afrika en
> Afrikanerskap en Afrikaans en die politiek ens nie.
> En ek kom nog enige dag terug ook! Wie weet...
>
> So julle moet my reken !!!
> (Buitendien, ek het twaalf gulpsknope!!!)
>
> En ek is bly oor Gloudina en al die ander "uitlanders"
> wat iets te se het! (al mag ek soms van hul verskil!!).
>
> Ja, stuur vir ons iets, al tik julle die bleddie
> gesangeboek vir ons op die internet (soos iemand
> eenkeer geskryf het). Ek sal dit waardeer.
> En julle ouens wat dwars is kan gaan skyt op die ys!
>
> AA NEE AA !
>
> Groete. (Uit die buiteland)
> Van 'n opregte, nie-rassistiese afrikaner.
>
>
Dis hom Galjoen. Sê hulle man, sê hulle! Ek like dit.

--
Jonnie

Vorige onderwerp: GEDIG: Aan almal in die buiteland
Volgende onderwerp: Die Pampoen-kultus van Noord-Amerika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 16:19:30 MGT 2024