Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: KYK VIR FERDI...
Re: KYK VIR FERDI... [boodskap #71021] |
Vr., 27 Desember 2002 05:41  |
pwbotha[3]
Boodskappe: 41 Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Paul moet jou nie aan hom steur nie, hy verkla mense gereeld (het self
deurgeloop, maar toe daar bietjie gedelf word in wat hy gese het toe kry hy
'n rooi kaart), stuur vir hom 5 sent. Kry elke verwysing waar hy jou beledig
het en dagvaar hom ooreenkomstig.
"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:auffvu$a6k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kyk nou hoe naar is Ferdi...hy wil graag uitdeelmaar mensig raak hy naar as
> 'n mens die man 'n bietjie van sy eie medisyne terug gee.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: KYK VIR FERDI... [boodskap #71090 is 'n antwoord op boodskap #71086] |
So., 29 Desember 2002 15:34   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
"Paul Van Straaten" wrote:
>>> Kyk nou hoe naar is Ferdi...hy wil graag uitdeel maar mensig raak hy naar
> as >>>'n mens die man 'n bietjie van sy eie medisyne terug gee.
Maar jy, du Plessis, behoort te weet watter
klimaat daar deur die apartheidsvarke geskep
is met hulle "spioene" op elke vlak van die
maatskappy ( op dieselfde skaal heelwaarskynlik
as wat die Russe en Oos-Europeërs van verklikkers
gebruik gemaak het.) Dus dink ek enige Suid-
Afrikaanse burger vandag is ekstra sensitief oor
die beskuldiging dat hy 'n regerings-spioen is.
'n Afrikaanse joernalis het vir my vertel dat hy
genader is in die apartheidsregime om te spioeneer.
Hy het geweier en daardeur agterdog op homself getrek,
alhoewel sy hande skoon was. 'n Engelse lektrise
by RAU het vertel hoe haar studente haar gewaarsku
het daar is spioene in haar klas. En ons het self
ondervinding gehad van hoe 'n hoogaanstaande lid
van die Nasionale Party establishment (aanvanklik
aangestel as wetenskaplike raadgewer vir die president)
uiteindelik uit die pos geskop is omdat hy 'n lid was
van 'n Apostoliese karismatiese groep wat geglo het
in die direkte inspirasie van die Heilige Gees, en
by wie se byeenkomste by Half-Way House daar soms
kleurlinge teenwoordig was. Die paar keer wat ons die
plek besoek het in sy teenwoordigheid, was dit hoogs
duidelik vir my dat daar een Afrikanermannetjie is wat
nie gevul was met die gees nie, maar met sy harde oë
wou voorgee dat hy deel van die groep was. Die groep is
as 'n kult beskou, bloot omdat hulle hul eie drukpers
gehad het en van hulle eie leesstof gedruk het. Ons
wetenskaplike vriend is later verwyder as raadgewer
aan die President. Net omdat hy 'n praktiserende
Christen was.
Ek wonder hoe baie witmense in SA sit vandag met
daardie geheim in hulle siel: dat hulle op hulle
medemense gespioeneer het en verklik het. Dis soos
'n ekskrement wat op die land gelos is deur die
apartheidsvarke, en wat dekades en dekades sal neem
om uit die siel van veral die Afrikaner uitgewas te
word.
Was jy ooit 'n spioen, du Plessis?
Die Ruiter in die Dag.
|
|
|
|
|
Re: KYK VIR FERDI... [boodskap #71123 is 'n antwoord op boodskap #71090] |
Ma., 30 Desember 2002 06:53   |
pwbotha[3]
Boodskappe: 41 Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
jy is een van hulle
skryf in boodskap news:3E0F16F4.1080406@rogers.com...
>
> "Paul Van Straaten" wrote:
>
>>>> Kyk nou hoe naar is Ferdi...hy wil graag uitdeel maar mensig raak hy
naar
>> as >>>'n mens die man 'n bietjie van sy eie medisyne terug gee.
>
>
> Maar jy, du Plessis, behoort te weet watter
> klimaat daar deur die apartheidsvarke geskep
> is met hulle "spioene" op elke vlak van die
> maatskappy ( op dieselfde skaal heelwaarskynlik
> as wat die Russe en Oos-Europeërs van verklikkers
> gebruik gemaak het.) Dus dink ek enige Suid-
> Afrikaanse burger vandag is ekstra sensitief oor
> die beskuldiging dat hy 'n regerings-spioen is.
> 'n Afrikaanse joernalis het vir my vertel dat hy
> genader is in die apartheidsregime om te spioeneer.
> Hy het geweier en daardeur agterdog op homself getrek,
> alhoewel sy hande skoon was. 'n Engelse lektrise
> by RAU het vertel hoe haar studente haar gewaarsku
> het daar is spioene in haar klas. En ons het self
> ondervinding gehad van hoe 'n hoogaanstaande lid
> van die Nasionale Party establishment (aanvanklik
> aangestel as wetenskaplike raadgewer vir die president)
> uiteindelik uit die pos geskop is omdat hy 'n lid was
> van 'n Apostoliese karismatiese groep wat geglo het
> in die direkte inspirasie van die Heilige Gees, en
> by wie se byeenkomste by Half-Way House daar soms
> kleurlinge teenwoordig was. Die paar keer wat ons die
> plek besoek het in sy teenwoordigheid, was dit hoogs
> duidelik vir my dat daar een Afrikanermannetjie is wat
> nie gevul was met die gees nie, maar met sy harde oë
> wou voorgee dat hy deel van die groep was. Die groep is
> as 'n kult beskou, bloot omdat hulle hul eie drukpers
> gehad het en van hulle eie leesstof gedruk het. Ons
> wetenskaplike vriend is later verwyder as raadgewer
> aan die President. Net omdat hy 'n praktiserende
> Christen was.
> Ek wonder hoe baie witmense in SA sit vandag met
> daardie geheim in hulle siel: dat hulle op hulle
> medemense gespioeneer het en verklik het. Dis soos
> 'n ekskrement wat op die land gelos is deur die
> apartheidsvarke, en wat dekades en dekades sal neem
> om uit die siel van veral die Afrikaner uitgewas te
> word.
> Was jy ooit 'n spioen, du Plessis?
>
> Die Ruiter in die Dag.
>
|
|
|
|
|
Re: KYK VIR FERDI... [boodskap #71127 is 'n antwoord op boodskap #71123] |
Ma., 30 Desember 2002 07:42   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Een van wat - Pieter?
As jy insinueer dat ek 'n spioen is kan jy dit maar doen my ou maat? Ek weet
wie en wat ek is - so sydelings opmerkingtjies pla my nie. Ek het in die ou
Weermag my diensplig gedoen - en ek is besonders trots daarop.
Wat ek wel weet is dat ek nog nooit saam met die ANC/SAKP/COSATU onder 'n
kombers gelê het nie.
Dit is wat ek nou verraad noem....
"pieter" skryf in boodskap news:auoqis$2fc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> jy is een van hulle
>
> skryf in boodskap news:3E0F16F4.1080406@rogers.com...
>>
>> "Paul Van Straaten" wrote:
>>
>>>> >Kyk nou hoe naar is Ferdi...hy wil graag uitdeel maar mensig raak hy
> naar
>>> as >>>'n mens die man 'n bietjie van sy eie medisyne terug gee.
>>
>>
>> Maar jy, du Plessis, behoort te weet watter
>> klimaat daar deur die apartheidsvarke geskep
>> is met hulle "spioene" op elke vlak van die
>> maatskappy ( op dieselfde skaal heelwaarskynlik
>> as wat die Russe en Oos-Europeërs van verklikkers
>> gebruik gemaak het.) Dus dink ek enige Suid-
>> Afrikaanse burger vandag is ekstra sensitief oor
>> die beskuldiging dat hy 'n regerings-spioen is.
>> 'n Afrikaanse joernalis het vir my vertel dat hy
>> genader is in die apartheidsregime om te spioeneer.
>> Hy het geweier en daardeur agterdog op homself getrek,
>> alhoewel sy hande skoon was. 'n Engelse lektrise
>> by RAU het vertel hoe haar studente haar gewaarsku
>> het daar is spioene in haar klas. En ons het self
>> ondervinding gehad van hoe 'n hoogaanstaande lid
>> van die Nasionale Party establishment (aanvanklik
>> aangestel as wetenskaplike raadgewer vir die president)
>> uiteindelik uit die pos geskop is omdat hy 'n lid was
>> van 'n Apostoliese karismatiese groep wat geglo het
>> in die direkte inspirasie van die Heilige Gees, en
>> by wie se byeenkomste by Half-Way House daar soms
>> kleurlinge teenwoordig was. Die paar keer wat ons die
>> plek besoek het in sy teenwoordigheid, was dit hoogs
>> duidelik vir my dat daar een Afrikanermannetjie is wat
>> nie gevul was met die gees nie, maar met sy harde oë
>> wou voorgee dat hy deel van die groep was. Die groep is
>> as 'n kult beskou, bloot omdat hulle hul eie drukpers
>> gehad het en van hulle eie leesstof gedruk het. Ons
>> wetenskaplike vriend is later verwyder as raadgewer
>> aan die President. Net omdat hy 'n praktiserende
>> Christen was.
>> Ek wonder hoe baie witmense in SA sit vandag met
>> daardie geheim in hulle siel: dat hulle op hulle
>> medemense gespioeneer het en verklik het. Dis soos
>> 'n ekskrement wat op die land gelos is deur die
>> apartheidsvarke, en wat dekades en dekades sal neem
>> om uit die siel van veral die Afrikaner uitgewas te
>> word.
>> Was jy ooit 'n spioen, du Plessis?
>>
>> Die Ruiter in die Dag.
>>
>
|
|
|
Re: KYK VIR FERDI... [boodskap #71128 is 'n antwoord op boodskap #71127] |
Ma., 30 Desember 2002 10:13   |
pwbotha[3]
Boodskappe: 41 Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek het eintlik met Gloudina gepraat
"Jonas" skryf in boodskap news:3e0ff906$0$226@hades.is.co.za...
> Een van wat - Pieter?
>
> As jy insinueer dat ek 'n spioen is kan jy dit maar doen my ou maat? Ek weet
> wie en wat ek is - so sydelings opmerkingtjies pla my nie. Ek het in die ou
> Weermag my diensplig gedoen - en ek is besonders trots daarop.
>
> Wat ek wel weet is dat ek nog nooit saam met die ANC/SAKP/COSATU onder 'n
> kombers gelê het nie.
>
> Dit is wat ek nou verraad noem....
>
> "pieter" wrote in message
> news:auoqis$2fc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> jy is een van hulle
>>
>> skryf in boodskap news:3E0F16F4.1080406@rogers.com...
>>>
>>> "Paul Van Straaten" wrote:
>>>
>>>> >>Kyk nou hoe naar is Ferdi...hy wil graag uitdeel maar mensig raak
hy
>> naar
>>>> as >>>'n mens die man 'n bietjie van sy eie medisyne terug gee.
>>>
>>>
>>> Maar jy, du Plessis, behoort te weet watter
>>> klimaat daar deur die apartheidsvarke geskep
>>> is met hulle "spioene" op elke vlak van die
>>> maatskappy ( op dieselfde skaal heelwaarskynlik
>>> as wat die Russe en Oos-Europeërs van verklikkers
>>> gebruik gemaak het.) Dus dink ek enige Suid-
>>> Afrikaanse burger vandag is ekstra sensitief oor
>>> die beskuldiging dat hy 'n regerings-spioen is.
>>> 'n Afrikaanse joernalis het vir my vertel dat hy
>>> genader is in die apartheidsregime om te spioeneer.
>>> Hy het geweier en daardeur agterdog op homself getrek,
>>> alhoewel sy hande skoon was. 'n Engelse lektrise
>>> by RAU het vertel hoe haar studente haar gewaarsku
>>> het daar is spioene in haar klas. En ons het self
>>> ondervinding gehad van hoe 'n hoogaanstaande lid
>>> van die Nasionale Party establishment (aanvanklik
>>> aangestel as wetenskaplike raadgewer vir die president)
>>> uiteindelik uit die pos geskop is omdat hy 'n lid was
>>> van 'n Apostoliese karismatiese groep wat geglo het
>>> in die direkte inspirasie van die Heilige Gees, en
>>> by wie se byeenkomste by Half-Way House daar soms
>>> kleurlinge teenwoordig was. Die paar keer wat ons die
>>> plek besoek het in sy teenwoordigheid, was dit hoogs
>>> duidelik vir my dat daar een Afrikanermannetjie is wat
>>> nie gevul was met die gees nie, maar met sy harde oë
>>> wou voorgee dat hy deel van die groep was. Die groep is
>>> as 'n kult beskou, bloot omdat hulle hul eie drukpers
>>> gehad het en van hulle eie leesstof gedruk het. Ons
>>> wetenskaplike vriend is later verwyder as raadgewer
>>> aan die President. Net omdat hy 'n praktiserende
>>> Christen was.
>>> Ek wonder hoe baie witmense in SA sit vandag met
>>> daardie geheim in hulle siel: dat hulle op hulle
>>> medemense gespioeneer het en verklik het. Dis soos
>>> 'n ekskrement wat op die land gelos is deur die
>>> apartheidsvarke, en wat dekades en dekades sal neem
>>> om uit die siel van veral die Afrikaner uitgewas te
>>> word.
>>> Was jy ooit 'n spioen, du Plessis?
>>>
>>> Die Ruiter in die Dag.
>>>
>>
>
|
|
|
Re: KYK VIR FERDI... [boodskap #71130 is 'n antwoord op boodskap #71128] |
Ma., 30 Desember 2002 10:40   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jammer Pieter ...
Maar ek het gedink dis net die Skepper wat met die Antie mag praat? ; -))
"pieter" skryf in boodskap news:aup6a2$6ua$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het eintlik met Gloudina gepraat
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3e0ff906$0$226@hades.is.co.za...
>> Een van wat - Pieter?
>>
>> As jy insinueer dat ek 'n spioen is kan jy dit maar doen my ou maat? Ek
> weet
>> wie en wat ek is - so sydelings opmerkingtjies pla my nie. Ek het in
die
> ou
>> Weermag my diensplig gedoen - en ek is besonders trots daarop.
>>
>> Wat ek wel weet is dat ek nog nooit saam met die ANC/SAKP/COSATU onder 'n
>> kombers gelê het nie.
>>
>> Dit is wat ek nou verraad noem....
>>
>> "pieter" wrote in message
>> news:auoqis$2fc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> jy is een van hulle
>>>
>>> skryf in boodskap news:3E0F16F4.1080406@rogers.com...
>>>>
>>>> "Paul Van Straaten" wrote:
>>>>
>>>> >>>Kyk nou hoe naar is Ferdi...hy wil graag uitdeel maar mensig raak
> hy
>>> naar
>>>> > as >>>'n mens die man 'n bietjie van sy eie medisyne terug gee.
>>>>
>>>>
>>>> Maar jy, du Plessis, behoort te weet watter
>>>> klimaat daar deur die apartheidsvarke geskep
>>>> is met hulle "spioene" op elke vlak van die
>>>> maatskappy ( op dieselfde skaal heelwaarskynlik
>>>> as wat die Russe en Oos-Europeërs van verklikkers
>>>> gebruik gemaak het.) Dus dink ek enige Suid-
>>>> Afrikaanse burger vandag is ekstra sensitief oor
>>>> die beskuldiging dat hy 'n regerings-spioen is.
>>>> 'n Afrikaanse joernalis het vir my vertel dat hy
>>>> genader is in die apartheidsregime om te spioeneer.
>>>> Hy het geweier en daardeur agterdog op homself getrek,
>>>> alhoewel sy hande skoon was. 'n Engelse lektrise
>>>> by RAU het vertel hoe haar studente haar gewaarsku
>>>> het daar is spioene in haar klas. En ons het self
>>>> ondervinding gehad van hoe 'n hoogaanstaande lid
>>>> van die Nasionale Party establishment (aanvanklik
>>>> aangestel as wetenskaplike raadgewer vir die president)
>>>> uiteindelik uit die pos geskop is omdat hy 'n lid was
>>>> van 'n Apostoliese karismatiese groep wat geglo het
>>>> in die direkte inspirasie van die Heilige Gees, en
>>>> by wie se byeenkomste by Half-Way House daar soms
>>>> kleurlinge teenwoordig was. Die paar keer wat ons die
>>>> plek besoek het in sy teenwoordigheid, was dit hoogs
>>>> duidelik vir my dat daar een Afrikanermannetjie is wat
>>>> nie gevul was met die gees nie, maar met sy harde oë
>>>> wou voorgee dat hy deel van die groep was. Die groep is
>>>> as 'n kult beskou, bloot omdat hulle hul eie drukpers
>>>> gehad het en van hulle eie leesstof gedruk het. Ons
>>>> wetenskaplike vriend is later verwyder as raadgewer
>>>> aan die President. Net omdat hy 'n praktiserende
>>>> Christen was.
>>>> Ek wonder hoe baie witmense in SA sit vandag met
>>>> daardie geheim in hulle siel: dat hulle op hulle
>>>> medemense gespioeneer het en verklik het. Dis soos
>>>> 'n ekskrement wat op die land gelos is deur die
>>>> apartheidsvarke, en wat dekades en dekades sal neem
>>>> om uit die siel van veral die Afrikaner uitgewas te
>>>> word.
>>>> Was jy ooit 'n spioen, du Plessis?
>>>>
>>>> Die Ruiter in die Dag.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: KYK VIR FERDI... [boodskap #71133 is 'n antwoord op boodskap #71120] |
Ma., 30 Desember 2002 14:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Jonas wrote:
> Ek vind jou rol op die nuusgroep baie interessant
> Maar gelukkig het jy die swynevrou (Antie) se ondersteuning
Ag, arme Jonas, wat met sulke PROBLEME
sit. En alles so ernstig opneem. En sulke
oordele vel. Of hy nou op 'n rots by die
Noordkus van Natal sit of in sy motor deur
die Vrystaatse vlaktes ry.
Tant Hessie van Van Reenens Pas. As
Jonas se kar breek, dra sy dit stuk
stuk die Drakensberge uit.
|
|
|
|
Re: KYK VIR FERDI... [boodskap #71135 is 'n antwoord op boodskap #71125] |
Ma., 30 Desember 2002 14:05   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
pieter wrote:
> Dit was in die dae toe jy en ou Sabsy so lekker le en piele vleg het
Sien, du Plessis, dis wat ek bedoel.
Hoe regser julle is, hoe meer praat
julle vuil en is julle gefassineer
met seks en seksorgane. Wat is dit
met julle?
Die Ruiter in die Dag
|
|
|
Re: KYK VIR FERDI... [boodskap #71138 is 'n antwoord op boodskap #71135] |
Ma., 30 Desember 2002 14:35  |
pwbotha[3]
Boodskappe: 41 Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Jy's te lank die land uit antieeeee. Dis algemene taalgebruik hier al vir 20
jaar. Of moes ek eerder gese het da die tweetjies "hand in die gulp sit"
skryf in boodskap news:3E105398.5050707@rogers.com...
>
> pieter wrote:
>
>> Dit was in die dae toe jy en ou Sabsy so lekker le en piele vleg het
>
> Sien, du Plessis, dis wat ek bedoel.
> Hoe regser julle is, hoe meer praat
> julle vuil en is julle gefassineer
> met seks en seksorgane. Wat is dit
> met julle?
>
> Die Ruiter in die Dag
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 20 08:10:35 UTC 2025
|