Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » gloudiena
gloudiena [boodskap #71063] Sa, 28 Desember 2002 14:26
Joe[1]  is tans af-lyn  Joe[1]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
gloudiena
Jou naam is doelbewus so gespel................

Kan ook verstaan hoekom jy so ker. Jy sit daar in die yskoue met sneeu en
ysreen vir die grootste deel vd jaar. Te koud mistroostig om enigiets ander
te doen as om negatiewe kritiek oor die verlede te lewer.

skryf in boodskap news:3E0CC015.8060809@rogers.com...
>
> Joe wrote:
>
>> Gloudiena
>>
>> Arme jy. Wake up girl (antie)
>
>
> En jy kan nie eers my naam reg spel
> of die Afrikaanse taal met respek
> behandel nie. En vertel my, ou Joe,
> hoekom het jy en jou enersdenkendes
> dan die burgeroorlog teen die swartes
> verloor? En hoekom het jy en jou soort
> Suid-Afrika tot in die grond in gerinne-
> weer met julle nasionaal-sosialistiese
> beleide.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek.
>
Vorige onderwerp: Ou "Jonas"...
Volgende onderwerp: Raaisel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 10:51:57 MGT 2024