Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: AFRIKANER: KULTUUR en SNOBISME - OHOPOHO
Re: AFRIKANER: KULTUUR en SNOBISME - OHOPOHO [boodskap #6971 is 'n antwoord op boodskap #6874] |
Sa., 10 Augustus 1996 00:00   |
Izak Bouwer
Boodskappe: 463 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article , fe...@is.co.za says...
>
> lour...@hipsys.co.za wrote:
>
> Toe is daar gevra wat beskou ek dan as werklike gedigte.
> Toe se ek gaan kyk na talle voorbeelde van Winternag deur Van Wyk Louw
> en Opperman en Eybers tot verby Breyten en so aan.
> Toe se iemand ek praat twak want ek se Louw het Winternag geskryf.
> Toe se ek: Nee, ek se van....deur...tot by. ens.
> Toe se jy jy sal my taallesse gee maar jy dui ook aan jy verstaan wel
> wat ek geskryf het.
> Toe se nou waarvoor al die twak voorheen dan?
> Nou se jy ek haal selektief aan. (???!!!)
> Kom by asseblief.
> As jy wil stry - ek is willing, maar kry om hemels naam tog net 'n
> onderwerp wat dit die moeite werd sal maak.
Ek het nie gedink dat ek ooit Lou se kant sal
moet kies nie. Maar Koos, hoe KAN jy se dat
Jan Celliers nie 'n groot digter is nie?
Wat ek onthou dat jy wel oorspronklik gesê het,
is dat "Ek hou van 'n man wat sy man kan staan"
'n haka is. Daarmee stem ek ten volle saam.
Die aksie tussen julle twee herinner my aan die
laaste lewendige rugbywedstryd wat ek in my lewe
gesien het - in my eerstejaar op Stellenbosch, op
Coetzenburg, in die reen, tussen Stellenbosch en
UCT, eindtelling 0 - 0.
Gloudina
|
|
|
|
Re: AFRIKANER: KULTUUR en SNOBISME - OHOPOHO [boodskap #6996 is 'n antwoord op boodskap #6858] |
Wo., 14 Augustus 1996 00:00   |
Ant Man
Boodskappe: 41 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Gloudina het weer volgende te sê gehad oor Jan F.E. Cilliers se
> gedig:
>>> Ek hou van 'n man wat sy moeder eer
>>> in die taal uit haar vrome mond geleer,
>>> en die bastergeslag
>>> in sy siel verag....en so aan...>>>
Koos, jou simpel mens, die feit dat JY iets nie verstaan nie, maak tog
nie dat niemand dit verstaan nie!
>1. Ek bly in Suid-Afrika en stem 100 persent saam met Gloudina.
Ja, man, jy sal met haar saamstem, julle twee is om een of ander rede
saam kop in een mus. Sy't 30 jaar terug al gevlug en jy sal haar seker
binnekort volg as die SA sage heeltemal ontplooi het.
> 2. Bedoel jy as iemand nie in Suid-Afrika woon nie, kan of mag hy
> of sy nie 'n Afrikaner wees nie?
> Moenie twak praat nie swaer.
Jou definisie van "Afrikaner" is natuurlik jou eie, persoonlike een,
en net JY weet wat 'n Afrikaner is, punt. JY sal besluit wie waar moet
bly en wat moet praat en watter kleur moet wees om te kwalifiseer. As
iemand nie verantwoording hoef te doen vir die nonsies wat hy/sy praat
nie, PRAAT HY/SY AS AFRIKANER, al het die t..f 30 jaar terug al die
saak versaak.
OHOPO aanhaal. Volgens vertelling kom
> dit van Sir Pierre van Ryneveld af wat 'n crash landing met sy
> vliegtuig gedoen het en dit geskreeu het toe hy die grond getref het.)
Maak geen fout nie, as daar iets onder die belt of banaal of plein en
simpel stupid is om aan te haal, sal of jy of jou vriendin dit doen.
Vir wie werk jy, Koos?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 11:26:55 UTC 2025
|