Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ou "Jonas"...
Ou "Jonas"... [boodskap #70969] Ma, 23 Desember 2002 20:27 na volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
... ek het jou (gewoonlik silly) reaksies bietjie dopgehou en na die
inhoud gekyk en weet jy wat? Jy is glad nie "naby aan my" nie.
Jou reaksies en menings pas in die joernalistieke omgewing soos 'n
draadkar in 'n grand prix.
Jy het duidelik geen insig eers in hoe 'n koerant werk nie, laat staan
nog die intellektuele omgewing wat dit skep.
So, sorry ou Klipdrif-suiger, jy's uitgevang.
Nie aleen 'n dik lafaard nie, maar ook 'n liegbek, he?
Re: Ou "Jonas"...en ou "Ferdi" [boodskap #70972 is 'n antwoord op boodskap #70969] Ma, 23 Desember 2002 21:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Is julle tweetjies verlief op mekaar?
Wil julle nie nou maar bymekaar probeer uitkom en dit agter die rug
kry nie? Ag toe seblief!
Re: Ou "Jonas"... [boodskap #70980 is 'n antwoord op boodskap #70969] Di, 24 Desember 2002 02:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdietjiekie - jy sal nie 'n joernalis herken as jy een teekom nie.
Daarbenewens - 'n goeie joernalis sal jou die skrik op die lyf jaag - en sal
jy reageer soos jy nou doen.

Hoe 'n koerant werk - nou ja - ek en jy weet jy het geen klokken kloe nie
...

Is Klipdrif nog op die mark - dit staan seker langs die goedkoop soetwyn?
Geniet die togwyn ...

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:76se0vchjbe8f913not9g0vtndo7fs7hii@4ax.com...
>
> ... ek het jou (gewoonlik silly) reaksies bietjie dopgehou en na die
> inhoud gekyk en weet jy wat? Jy is glad nie "naby aan my" nie.
> Jou reaksies en menings pas in die joernalistieke omgewing soos 'n
> draadkar in 'n grand prix.
> Jy het duidelik geen insig eers in hoe 'n koerant werk nie, laat staan
> nog die intellektuele omgewing wat dit skep.
> So, sorry ou Klipdrif-suiger, jy's uitgevang.
> Nie aleen 'n dik lafaard nie, maar ook 'n liegbek, he?
>
Re: Ou "Jonas"...en ou "Ferdi" [boodskap #70983 is 'n antwoord op boodskap #70972] Di, 24 Desember 2002 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar Katryn, dink jy nie dit is wonderlik vir ons om te aanskou hoe die
liefde gedy en blom hier nie?:))
Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:p30f0v00ta61s3jssdc4bttc1lbcguofu3@4ax.com...
> Is julle tweetjies verlief op mekaar?
> Wil julle nie nou maar bymekaar probeer uitkom en dit agter die rug
> kry nie? Ag toe seblief!
>
Re: Ou "Jonas"...en ou "Ferdi" [boodskap #70992 is 'n antwoord op boodskap #70972] Di, 24 Desember 2002 19:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Dec 2002 16:31:55 -0500, Katryn wrote:

> Is julle tweetjies verlief op mekaar?
> Wil julle nie nou maar bymekaar probeer uitkom en dit agter die rug
> kry nie? Ag toe seblief!

Jy weet nie hoe graag ek dit wil he nie!!
Ek wens die ou vetpens wil na my toe kom, maar hy is te bang - dis nou
as hy die waarheid praat. Anders is hy maar bloot 'n vet ou
bulshitter.

Ek is reg! Ek wag!

Maar dit lyk of Jonas nie agter die gordyn wil uitkom nie!!

Kan jy nie met hom praat nie?!
Re: Ou "Jonas"... [boodskap #70993 is 'n antwoord op boodskap #70980] Di, 24 Desember 2002 19:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Zzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzz......

On Tue, 24 Dec 2002 04:22:35 +0200, "Jonas" wrote:

> Ferdietjiekie - jy sal nie 'n joernalis herken as jy een teekom nie.
> Daarbenewens - 'n goeie joernalis sal jou die skrik op die lyf jaag - en sal
> jy reageer soos jy nou doen.
>
> Hoe 'n koerant werk - nou ja - ek en jy weet jy het geen klokken kloe nie
> ...
>
> Is Klipdrif nog op die mark - dit staan seker langs die goedkoop soetwyn?
> Geniet die togwyn ...
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:76se0vchjbe8f913not9g0vtndo7fs7hii@4ax.com...

>> ... ek het jou (gewoonlik silly) reaksies bietjie dopgehou en na die
>> inhoud gekyk en weet jy wat? Jy is glad nie "naby aan my" nie.
>> Jou reaksies en menings pas in die joernalistieke omgewing soos 'n
>> draadkar in 'n grand prix.
>> Jy het duidelik geen insig eers in hoe 'n koerant werk nie, laat staan
>> nog die intellektuele omgewing wat dit skep.
>> So, sorry ou Klipdrif-suiger, jy's uitgevang.
>> Nie aleen 'n dik lafaard nie, maar ook 'n liegbek, he?


>
Re: Ou "Jonas"...en ou "Ferdi" [boodskap #71046 is 'n antwoord op boodskap #70983] Vr, 27 Desember 2002 22:38 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote:

> Maar Katryn, dink jy nie dit is wonderlik vir ons om te aanskou hoe die
> liefde gedy en blom hier nie?:))

Jaaaa...is seker so. :-)
Vorige onderwerp: Die ANC as anachronisme
Volgende onderwerp: gloudiena
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 07:23:54 MGT 2024