Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geseënde Kensfees
Geseënde Kensfees [boodskap #70990] |
Tue, 24 December 2002 17:43 |
Gids
Boodskappe: 140 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Beste nuusgroeplesers
Ek wil julle almal 'n geseënde Kersfees toewens en hoop dat vir almal 2003
vir almal beter is as 2002.
Ek wens verder vir vrede en dat Georgie se oë op Irak nie die wêreld in nog
'n krisis sal dompel nie.
Groete
-Gideon-
--
Musiek Blad - www.oocities.org/giepievz
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 19:25:57 UTC 2025
|