Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kerswense.
Kerswense. [boodskap #70988] Di, 24 Desember 2002 15:00
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Mag die vrede en liefde van ons Hemelse Vader ons oorval.Hiermee wens ek
almal(vriend en vyand) 'n vreedsame Christus fees toe.Vir diegene wat weg
gaan,ry
veilig en vir diegene wat tuis bly,geniet dit...dis die veiligste.
Groete

Paul van Straaten
Vorige onderwerp: Re: kersgedagtes
Volgende onderwerp: zalig kersfees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 09:14:24 MGT 2024