Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kerswense.
Kerswense. [boodskap #70988] |
Tue, 24 December 2002 15:00 |
Paul Van Straaten
Boodskappe: 171 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Mag die vrede en liefde van ons Hemelse Vader ons oorval.Hiermee wens ek
almal(vriend en vyand) 'n vreedsame Christus fees toe.Vir diegene wat weg
gaan,ry
veilig en vir diegene wat tuis bly,geniet dit...dis die veiligste.
Groete
Paul van Straaten
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Mar 26 07:54:13 UTC 2025
|