Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Almal
Vir Almal [boodskap #70946] Ma, 23 Desember 2002 10:33 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Aan al die mense op hierdie NG wens ek vir julle 'n geseënde Kerfees, met
baie ligt en vrede.

En natuurlik wens ek vir almal 'n gesonde en goeie 2003.

Liefde van hier
Rico
Re: Vir Almal [boodskap #70953 is 'n antwoord op boodskap #70946] Ma, 23 Desember 2002 11:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van hier ook warme wense aan almal wat gewens wil word.
Annette - Hic!!:)))

"Rico" skryf in boodskap news:3e06e64e$0$138$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Aan al die mense op hierdie NG wens ek vir julle 'n geseënde Kerfees, met
> baie ligt en vrede.
>
> En natuurlik wens ek vir almal 'n gesonde en goeie 2003.
>
> Liefde van hier
> Rico
>
Re: Vir Almal [boodskap #70984 is 'n antwoord op boodskap #70953] Di, 24 Desember 2002 10:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, en ons werk terwyl die anner ouens Krismis hou.....hulle gee hulle geld
uit en ons vat dit! Die wat so bevoorreg is om te mag vakansie hou oor
Krismis, geniet dit! Wat van 'n geseënde Kersfees en 'n nugter Nuwe Jaar?

"Annette" skryf in boodskap news:au6slv$4ofq1$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Van hier ook warme wense aan almal wat gewens wil word.
> Annette - Hic!!:)))
>
>
> "Rico" wrote in message
> news:3e06e64e$0$138$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Aan al die mense op hierdie NG wens ek vir julle 'n geseënde Kerfees, met
>> baie ligt en vrede.
>>
>> En natuurlik wens ek vir almal 'n gesonde en goeie 2003.
>>
>> Liefde van hier
>> Rico
>>
>
Re: Vir Almal [boodskap #70996 is 'n antwoord op boodskap #70984] Di, 24 Desember 2002 21:24 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het die vorige Nuwejaar so hard geparty dat ek 'n hele week lank gesukkel
het om te herstel. Hierdie jaar gaan ek probeer om matigheid voor oë te
hou - miskien!!!

Elaine

"Suidwester" wrote:

Wat van 'n geseënde Kersfees en 'n nugter Nuwe Jaar?
Vorige onderwerp: Kan jy onthou?
Volgende onderwerp: PLAKKERS OP MODDERKLIP BOERDERY
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 15:20:55 MGT 2024