Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ou "Jonas"...
Ou "Jonas"... [boodskap #70969] |
Mon, 23 December 2002 20:27  |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
... ek het jou (gewoonlik silly) reaksies bietjie dopgehou en na die
inhoud gekyk en weet jy wat? Jy is glad nie "naby aan my" nie.
Jou reaksies en menings pas in die joernalistieke omgewing soos 'n
draadkar in 'n grand prix.
Jy het duidelik geen insig eers in hoe 'n koerant werk nie, laat staan
nog die intellektuele omgewing wat dit skep.
So, sorry ou Klipdrif-suiger, jy's uitgevang.
Nie aleen 'n dik lafaard nie, maar ook 'n liegbek, he?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 29 22:12:36 UTC 2025
|