Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Almal
Vir Almal [boodskap #70946] |
Mon, 23 December 2002 10:33  |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Aan al die mense op hierdie NG wens ek vir julle 'n geseënde Kerfees, met
baie ligt en vrede.
En natuurlik wens ek vir almal 'n gesonde en goeie 2003.
Liefde van hier
Rico
|
|
|
|
|
Re: Vir Almal [boodskap #70996 is 'n antwoord op boodskap #70984] |
Tue, 24 December 2002 21:24  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het die vorige Nuwejaar so hard geparty dat ek 'n hele week lank gesukkel
het om te herstel. Hierdie jaar gaan ek probeer om matigheid voor oë te
hou - miskien!!!
Elaine
"Suidwester" wrote:
Wat van 'n geseënde Kersfees en 'n nugter Nuwe Jaar?
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 29 22:16:38 UTC 2025
|