Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kan jy onthou?
Kan jy onthou? [boodskap #70932] Ma, 23 Desember 2002 08:23 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat jy gedoen het die nag van 31/12/1999?

Annette
Re: Kan jy onthou? [boodskap #70940 is 'n antwoord op boodskap #70932] Ma, 23 Desember 2002 09:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gelag vir al die poepolle wat bang was vir die ME gogga..............

"Annette" skryf in boodskap news:au6h5d$4pl6k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat jy gedoen het die nag van 31/12/1999?
>
> Annette
>
Re: Kan jy onthou? [boodskap #70995 is 'n antwoord op boodskap #70932] Di, 24 Desember 2002 21:21 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek was in Sasolburg by 'n dans gewees. Kon niks kry om te doen hier in die
stad nie :)))) Die methodiste kerk was besiger as die pub.

Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:au6h5d$4pl6k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat jy gedoen het die nag van 31/12/1999?
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Geseënde Kensfees
Volgende onderwerp: Vir Almal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 13:28:35 MGT 2024