Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kersfees
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Kersfees [boodskap #70987 is 'n antwoord op boodskap #70986] |
Tue, 24 December 2002 14:31   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Andrew Taylor wrote:
> Ja, maar ek is meer betrokke met die aids in Afrika en die miljoen
> van mense dood all die tyd (Ekskuus grammatika.)
Andrew, moenie vir jou bekommer oor
jou grammatika en spelling nie. Jou
Afrikaans is verbasend goed na so 'n
lang tyd. Skryf net gereeld Afrikaans.
Gebruik kort sinnetjies, en onthou die
dubbele negatief, en ons sal jou altyd
kan verstaan. So hier en daar sal ek
jou miskien reghelp, as jy wil. Hoop
die weer is goed in Engeland.
Gloudina ( in Ottawa)
|
|
|
Re: Kersfees [boodskap #71025 is 'n antwoord op boodskap #70987] |
Fri, 27 December 2002 08:23  |
Andrew Taylor
Boodskappe: 42 Geregistreer: October 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Tue, 24 Dec 2002 14:31:26 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> Andrew Taylor wrote:
>
>
>> Ja, maar ek is meer betrokke met die aids in Afrika en die miljoen
>> van mense dood all die tyd (Ekskuus grammatika.)
>
> Andrew, moenie vir jou bekommer oor
> jou grammatika en spelling nie. Jou
> Afrikaans is verbasend goed na so 'n
> lang tyd. Skryf net gereeld Afrikaans.
> Gebruik kort sinnetjies, en onthou die
> dubbele negatief, en ons sal jou altyd
> kan verstaan. So hier en daar sal ek
> jou miskien reghelp, as jy wil. Hoop
> die weer is goed in Engeland.
>
> Gloudina ( in Ottawa)
Tante
Baie Dankie, en die weer is baie warm vir December in Engeland! Ek kan
buite in my hemp gaan. Ongewoon vir winter!!!
Andrew
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 29 22:16:39 UTC 2025
|