Tuis » Lekker » Humor & grappe » Engelse humor
Engelse humor [boodskap #70879] |
Sat, 21 December 2002 13:13  |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ok. dis net vir dié wat van Engelse humor hou.
--
Medical Officer: How are your bowels working?
Recruit: Haven't been issued with any, Sir.
M.O.: I mean are you constipated?
Recruit: No, Sir, I volnteered.
M.O.: Heavens, Man, don't you know the King's English?
Recruit: No, Sir, is he?
--
|
|
|
Re: Engelse humor [boodskap #70881 is 'n antwoord op boodskap #70879] |
Sat, 21 December 2002 16:10   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Tobie wrote:
> Ok. dis net vir dié wat van Engelse humor hou.
> --
> Medical Officer: How are your bowels working?
So, kan ons die volgende stukkie
humor in Afrikaans kry op hierdie
AFRIKAANSE nuusgroep. Dit maak nie
saak of ons van Engelse humor hou
of nie. Op hierdie AFRIKAANSE nuus-
groep, vertel grappe in AFRIKAANS
asseblief. Ek sweer die grootste
gevaar vir die toekoms van Afrikaans
in SA kom van Afrikaners self, wat
terselfdertyd dat hulle teen die
ANC se taalbeleid sit en mor, hulle
eie taal as teenwoordigheid minag.
Tant Hessie van die Derde Republiek
se taalkommissie.
|
|
|
Re: Engelse humor [boodskap #70885 is 'n antwoord op boodskap #70881] |
Sat, 21 December 2002 23:43   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy's 'n mooi een om te praat oor AFRIKAANS, jy en jou "uppity" soort gebruik
die vieslikste ANGLISMES denkbaar en maak ons mooi taal swaar en "vet". Ons
minag nie ONS taal nie, maar ons kan ook darem so af en toe 'n Engelse grap
geniet, en ek gee nie om dat Tobie dit met ons gedeel het nie.
En m.b.t. tot die Afrikaanse mense se mengery van die taal; jy moet hoor hoe
meng die Engelse hulle taal hier in SA. Hulle praat gereeld in die trant:
"Hoesit my bru, how's things over there?" - "Kak, dankie" - "Ja meneer,
isn't that the truth." Vermoor hulle die Engelse taal?
Nee wat, AFRIKAANS, doen goed en dis "alive and well".
Groete
Elaine
> So, kan ons die volgende stukkie
> humor in Afrikaans kry op hierdie
> AFRIKAANSE nuusgroep. Dit maak nie
> saak of ons van Engelse humor hou
> of nie. Op hierdie AFRIKAANSE nuus-
> groep, vertel grappe in AFRIKAANS
> asseblief. Ek sweer die grootste
> gevaar vir die toekoms van Afrikaans
> in SA kom van Afrikaners self, wat
> terselfdertyd dat hulle teen die
> ANC se taalbeleid sit en mor, hulle
> eie taal as teenwoordigheid minag.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
> se taalkommissie.
|
|
|
Re: Engelse humor [boodskap #70886 is 'n antwoord op boodskap #70885] |
Sun, 22 December 2002 00:23   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Elaine wrote:
jy en jou "uppity" soort gebruik
> die vieslikste ANGLISMES denkbaar
Kan jy nou so 'n paar voorbeelde gee?
Ek maak my natuurlik skuldig aan menige
Anglisismes, net soos meeste Afrikaners,
maar ek sou nogal graag wil weet watter
"vieslike anglisismes" daar uit my pen
vloei. Onthou, 'n anglisisme is nie
'n woord wat lyk soos 'n Engelse woord
nie, maar 'n uitdrukking wat letterlik
uit Engels in Afrikaans vertaal word.
En as jy nou dink ek is "uppity," hoe
sal jy jouself beskryf? Ek is veral
beindruk deur die manier waarop jy van
jou familie en skoonfamilie op hierdie
nuusgroep praat.
Tant Hessie van De Doorns
|
|
|
|
Re: Engelse humor [boodskap #70890 is 'n antwoord op boodskap #70886] |
Sun, 22 December 2002 00:42   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Uppity? Ek?! Ag asseblief, ek so plat op die aarde soos hulle kom!
Afrikaanse snobs is die mense wat ons taal vernietig. As hulle nie alles
oorrond nie, praat hulle so reg uit 'n woordeboek uit, en die meeste van ons
hier onder rond het nie 'n clue wat hulle vir ons probeer sê nie.
Anyway, die een wat jy gebruik het, wat by my vassteek is Mirakel - 'n
direkte vertaling van die Engelse woord "Miracle". Ek het nie 'n idee waar
my Afrikaanse woordeboek is nie, maar ek vermoed die woord is wel daar. 'n
Ander Anglisisme wat jy nie gebruik nie, maar wat wel in die woordeboek is,
is "pawwement" (uitspraak), dit word net soos die Engelse "pavement" gespel
:)) Ek voel, as jy nie die woord in Afrikaans kan onthou nie, gebruik liewer
die Engelse woord, dis soveel beter as 'n direkte vertaling. Gebruik dan
liewer pavement in plaas van pawwement, of gebruik Miracle in plaas van
Mirakel (o ek haat daai woord.)
Ek het Afrikaans deurgekom in matriek, ek weet wat 'n anglisisme is.
Groete
Elaine
wrote:
>
> Kan jy nou so 'n paar voorbeelde gee?
> Ek maak my natuurlik skuldig aan menige
> Anglisismes, net soos meeste Afrikaners,
> maar ek sou nogal graag wil weet watter
> "vieslike anglisismes" daar uit my pen
> vloei. Onthou, 'n anglisisme is nie
> 'n woord wat lyk soos 'n Engelse woord
> nie, maar 'n uitdrukking wat letterlik
> uit Engels in Afrikaans vertaal word.
> En as jy nou dink ek is "uppity," hoe
> sal jy jouself beskryf?
> Tant Hessie van De Doorns
>
|
|
|
Re: Engelse humor [boodskap #70893 is 'n antwoord op boodskap #70890] |
Sun, 22 December 2002 03:38   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mirakel is 'n aaklige woord:))
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3e050a88.0@news1.mweb.co.za...
> Uppity? Ek?! Ag asseblief, ek so plat op die aarde soos hulle kom!
> Afrikaanse snobs is die mense wat ons taal vernietig. As hulle nie alles
> oorrond nie, praat hulle so reg uit 'n woordeboek uit, en die meeste van ons
> hier onder rond het nie 'n clue wat hulle vir ons probeer sê nie.
>
> Anyway, die een wat jy gebruik het, wat by my vassteek is Mirakel - 'n
> direkte vertaling van die Engelse woord "Miracle". Ek het nie 'n idee waar
> my Afrikaanse woordeboek is nie, maar ek vermoed die woord is wel daar. 'n
> Ander Anglisisme wat jy nie gebruik nie, maar wat wel in die woordeboek is,
> is "pawwement" (uitspraak), dit word net soos die Engelse "pavement" gespel
> :)) Ek voel, as jy nie die woord in Afrikaans kan onthou nie, gebruik liewer
> die Engelse woord, dis soveel beter as 'n direkte vertaling. Gebruik dan
> liewer pavement in plaas van pawwement, of gebruik Miracle in plaas van
> Mirakel (o ek haat daai woord.)
>
> Ek het Afrikaans deurgekom in matriek, ek weet wat 'n anglisisme is.
>
> Groete
> Elaine
>
> wrote:
>>
>> Kan jy nou so 'n paar voorbeelde gee?
>> Ek maak my natuurlik skuldig aan menige
>> Anglisismes, net soos meeste Afrikaners,
>> maar ek sou nogal graag wil weet watter
>> "vieslike anglisismes" daar uit my pen
>> vloei. Onthou, 'n anglisisme is nie
>> 'n woord wat lyk soos 'n Engelse woord
>> nie, maar 'n uitdrukking wat letterlik
>> uit Engels in Afrikaans vertaal word.
>> En as jy nou dink ek is "uppity," hoe
>> sal jy jouself beskryf?
>
>> Tant Hessie van De Doorns
|
|
|
Re: Engelse humor [boodskap #70894 is 'n antwoord op boodskap #70890] |
Sun, 22 December 2002 03:51   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Elaine wrote:
> Anyway, die een wat jy gebruik het, wat by my vassteek is Mirakel - 'n
> direkte vertaling van die Engelse woord "Miracle". Ek het nie 'n idee waar
> my Afrikaanse woordeboek is nie, maar ek vermoed die woord is wel daar.
Natuurlik sal die woord "mirakel" in
jou Afrikaanse woordeboek wees, want
dis 'n gewone Afrikaanse woord, van
Nederlandse oorsprong. Net omdat jy
dit 'n "anglisisme" verklaar, maak dit
nie 'n anglisisme nie. En daar is 'n
beroemde gedig van Leipoldt: "Mirakel-
land van oerwoud en vulkaan."
En ek herhaal weer - 'n anglisisme
is 'n segswyse wat uit Engels vertaal is,
en gewoonlik nie 'n enkele woord nie.
Ek wag dus nog vir die "walglike
anglisismes" wat jy sê ek gebruik.
Tant Hessie van Omkyk
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Engelse humor [boodskap #70905 is 'n antwoord op boodskap #70893] |
Sun, 22 December 2002 10:51  |
Hannes vW
Boodskappe: 3 Geregistreer: December 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"Annette" schrieb im Newsbeitrag news:au3dop$440m9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Mirakel is 'n aaklige woord:))
> Annette
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3e050a88.0@news1.mweb.co.za...
>> Uppity? Ek?! Ag asseblief, ek so plat op die aarde soos hulle kom!
>> Afrikaanse snobs is die mense wat ons taal vernietig. As hulle nie alles
>> oorrond nie, praat hulle so reg uit 'n woordeboek uit, en die meeste van ons
>> hier onder rond het nie 'n clue wat hulle vir ons probeer sê nie.
>>
>> Anyway, die een wat jy gebruik het, wat by my vassteek is Mirakel - 'n
>> direkte vertaling van die Engelse woord "Miracle". Ek het nie 'n idee waar
>> my Afrikaanse woordeboek is nie, maar ek vermoed die woord is wel daar. 'n
>> Ander Anglisisme wat jy nie gebruik nie, maar wat wel in die woordeboek is,
>> is "pawwement" (uitspraak), dit word net soos die Engelse "pavement" gespel
>> :)) Ek voel, as jy nie die woord in Afrikaans kan onthou nie, gebruik liewer
>> die Engelse woord, dis soveel beter as 'n direkte vertaling. Gebruik dan
>> liewer pavement in plaas van pawwement, of gebruik Miracle in plaas van
>> Mirakel (o ek haat daai woord.)
>>
>> Ek het Afrikaans deurgekom in matriek, ek weet wat 'n anglisisme is.
>>
>> Groete
>> Elaine
>>
>> wrote:
>>>
>>> Kan jy nou so 'n paar voorbeelde gee?
>>> Ek maak my natuurlik skuldig aan menige
>>> Anglisismes, net soos meeste Afrikaners,
>>> maar ek sou nogal graag wil weet watter
>>> "vieslike anglisismes" daar uit my pen
>>> vloei. Onthou, 'n anglisisme is nie
>>> 'n woord wat lyk soos 'n Engelse woord
>>> nie, maar 'n uitdrukking wat letterlik
>>> uit Engels in Afrikaans vertaal word.
>>> En as jy nou dink ek is "uppity," hoe
>>> sal jy jouself beskryf?
>>
>>> Tant Hessie van De Doorns
>>>
>>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 01 22:56:29 UTC 2025
|