Tuis » Lekker » Musiek & liriek » " Inkosi Jesu " deur RAE TOMLIN (musiek Edith Hugo Bosman)
" Inkosi Jesu " deur RAE TOMLIN (musiek Edith Hugo Bosman) [boodskap #70876] |
Fri, 20 December 2002 22:36 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
INKOSI JESU
Soos Maria haar Seun vertroetel het
druk ek my kindjie aan my bors.
O Inkosi Jesu, o Inkosi Jesu.
Ek voel sy lewe en sy krag
en sy asemhaling stil en sag,
O Inkosi Jesu, o inkosi Jesu.
Ek hoor my mense sing hul lied,
O inkosi Jesu, o Inkosi Jesu.
Die ruising van die vaal ou gras
wieg Hom sag in lieflike drome,
O inkosi Jesu, o inkosi Jesu.
Die kafferboom hef sy arms omhoog,
vol van lof vir U alleen,
O inkosi Jesu, o inkosi Jesu.
O gee ons krag, o gee ons hoop,
maar boweal U liefde,
O inkosi Jesu, o inkosi Jesu.
(teks: Rae Tomlin. Musiek: Edith Hugo Bosman.)
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:51:06 UTC 2025
|