Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Versoeningsdag
Re: Versoeningsdag [boodskap #70867 is 'n antwoord op boodskap #70862] Vr, 20 Desember 2002 13:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Soos die Cremora storie? Its not inside, its on top!

"Annette" skryf in boodskap news:atut2l$2rkog$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hierdie storie laat my dink aan 'n grappie.
> Koos en Sunami, 'n Japannees word dik pelle op 'n bustoer in Europa.
> Sunami nooi vir Koos om saam met hom aan 'n vroendskapsghofltoernooi in
> Japan deel te neem.
> In Japan aangekom, word Koos verskriklik deur sy vriend onthaal. Selfs 'n
> Geisha word vir hom gekry die aand voor die toernooi, sodat hy lekker
> relaxed is wanneer hulle speel.
> Geisha doen toe haar geisha ding - bad vir Koos, smeer hom oral in met
> lekkerruik olies, en in die proses word sy kortasem en Koos opgewonde. Hulle
> doen toe maar wat normale gevolge is, en op die mees passievolle oomblik
> roep Geisha uit Suzuka! Suzuka!
> Na die tyd is Koos hoogs in sy noppies dat hy vir Geisha miskien 'n nuwe
> ding of drie kon wys.
> Volgende dag, by die 4de putjie, kry Sunami 'n voëltjie, en Koos besluit hy
> gaan hom gelukwens en vertel hoe wonderlike speler en maat hy is in sy eie
> taal.
> Suzuka Sunami!! sê Koos en klap hom tussen die blaaie.
> Verdwaas draai Sunami na Koos en vra:
> What do you mean Koos? The wrong hole?
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e02eea7.0@news1.mweb.co.za...
>> So hulle hou van deur 'n boek blaai?
>> "Annette" wrote in message
>> news:atscrt$25u1d$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Man, 'n verandering is mos soos 'n vakansie:)) As dit slegs parfuum was kan
>>> hy mos maar net vir vroulief ander parfuum gee. Nee, ek is seker dit is die
>>> etniese bou wat vir sekere mans net te aantreklik is om hulle daarvan te
>>> weerhou:)
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3e01b52e.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Gebruik sy nie dalk die verkeerde parfuum nie?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:ats90o$235df$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Sy vrou verstaan hom nie:))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:3e018e51.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Net vir die interessantgeid.....die derde groot trek uit SA was juis die
>>>> > > Basters wat padgegee het uit die Kaap toe die regering druk op hulle begin
>>>> > > uitoefen het. So hulle is gemaak daar in die einste Kaap en toe het ons
>>>> > > hier in Suidwes darem self tot die getalle bygevoeg! So van daai lang
>>>> > > rokke....ek sou dink dit sou makliker wees want sy't nie nodig om broek te
>>>> > > dra nie! Mens hoef nie ver te soek om verstom te staan by mense se lewens
>>>> > > na die afskaffing van apartheid.....en dit by mense wat groot voorstanders
>>>> > > van apartheid was en nog is. Een van die groot voorpraters het nou die dag
>>>> > > hier by ons gesneuwel toe hy gedagvaar word vir onderhoud vir 'n geel kind.
>>>> > > Hy gestry en bloedtoetse laat doen.....en hy gooi nou geld vir onderhoud!
>>>> > > Kyk, ek gee nie om wat die manne doen nie, maar as hulle hom darem daar uit
>>>> > > die stroois uithaal.......
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:atpiob$1c749$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Kyk, ons sit met die Kleulinge in die Kaap en die Basters is in Suidwes.
>>>> > > > Maar ek is nog steeds seker die voortrekkers het die kat lelik in die donker
>>>> > > > geknyp. Hulle het seker die glipsies wat swanger geword het Kaap toe
>>>> > > > gestuur:))
>>>> > > > Daardie voortrekkerrokke is nie 'n maklike ding as 'n man 'n vinnige knipie
>>>> > > > wil vang terwyl hy Zoeloes skiet nie:)))
>>>> > > > Ons praat nou juis iewers anders van die boere van Excelsior in die
>>>> > > > sewentigs wie se vergrype so vinnig toegesmeer is in die dae van BJ
>>>> > > > Vorster.- alles ter wille van die voorwendsel dat Afrikaners godsdienstig en
>>>> > > > edel van inbors is;)
>>>> > > >
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > news:3e0046d0.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > Een ding kan ek vir jou sê en dit is dat die Kleurlingbevolking êrens
>>>> > > > > vandaan moes gekom het? Dan sal ek vir jou ook sê dat nie een van die
>>>> > > > > groot trekke, di nou die Groot Trek en die Dorslandtrek, plaasgevind het oor
>>>> > > > > die heilige redes wat die kerke graag daaraan wil toevoeg nie. Dit was
>>>> > > > > plein net oor mense ontevrede was oor die politieke toestand waaronder
>>>> > > > hulle
>>>> > > > > moes leef en toe waai hulle om 'n beter heenkome te gaan soek. Daar was 'n
>>>> > > > > sterk skoot gierigheid by want wie dink jy het die wild van Afrika
>>>> > > > > uitgeroei? Die swart man met sy boog en spies? Plase is gebou met die
>>>> > > > > geld wat die vel en horings en vleis van die wild gebring het. Om
>>>> > > > > hulleself te regverdig, het hulle 'n heilige rede bygevoeg, maar dis meer
>>>> > > > > die gewete wat geroep het!
>>>> > > > > Van die Dorslandtrekkers het in Namibië wild uitgeroei asof dit uit die
>>>> > > > > mode sou gaan. Daar's manne wat gespog het dat hulle meer as 'n 1000
>>>> > > > > olifante geskiet het. Ook hierdie lot is uit Transvaal weg oor daar mos
>>>> > > > > nuwe rykdomme in ou groot onbewoonde Suidwes gelê het en so is hulle deur
>>>> > > > > Angola toe en later weer terug. Dis mos soos ons Boere maar is......ons
>>>> > > > > maak strooi beter as enigiemand anders, maar as die kak die fan strike, dan
>>>> > > > > hol ons weg na 'n nader land toe waar daar niemand is waarteenoor ons
>>>> > > > > verantwoording hoef te doen nie! En dan propageer ons kliphard dat ons
>>>> > > > > net in vrede wil leef met ons medemens?
>>>> > > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > > news:atp6em$1ajou$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > > Gaaf Suidwester - kan jy dan vir my my vermoede bevestig dat die
>>>> > > > > > Voortrekkers die kat lelik in die donker geknyp het?:))
>>>> > > > > > Annette
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > > > news:3e0011b7.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > > > Hier in ons land was die Geloftefeeste gehou veral op die platteland en het
>>>> > > > > > > elke dorpie en boerevereniging gewoonlik 'n gelofteterrein waarop die feeste
>>>> > > > > > > gehou was. Doer op die plase was dit eerder meer rede vir kerkhou gewees
>>>> > > > > > > en om die klomp boere vir 'n slag bymekaar te kry. Op die platteland kerk
>>>> > > > > > > die mense nog ernstig en is hierdie fees deel van hul tradisie. Ek het
>>>> > > > > > > egter heelwat navorsing gedoen oor die trekke en dan raak mens so effe
>>>> > > > > > > sinies.....
>>>> > > > > > > "Elaine" wrote in message
>>>> > > > > > > news:3dffac10.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > > > > Ons het 'n feesgrond gehad - in Vanderbijlpark, waar hulle van die 15de tot
>>>> > > > > > > > die aand laat op die 16de "fees" gehou het, met predikante en politikuste en
>>>> > > > > > > > what have you, gelukkig het my ouers ons nooit aan daardie "torture"
>>>> > > > > > > > onderwerp nie. Ek hoor hulle hou nog steeds feeste daar.
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > > > Elaine
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > > > "Jonas" wrote in message
>>>> > > > > > > > news:3dff63c1$0$228@hades.is.co.za...
>>>> > > > > > > > > Ek onthou Geloftedagfeesredes van 3 ure op 'n harde kerksaal bank - ek kan
>>>> > > > > > > > > die seer agtergent onthou, maar nie meer die rede nie.
>>>> > > > > > > > > Ek gedenk nie meer Geloftedag nie - maar ek voel skuldig daaroor...
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Versoeningsdag [boodskap #70869 is 'n antwoord op boodskap #70867] Vr, 20 Desember 2002 13:56 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daai is nie 'n grappie nie, dis 'n advertensie;)
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e031fd3.0@news1.mweb.co.za...
> Soos die Cremora storie? Its not inside, its on top!
> "Annette" wrote in message
> news:atut2l$2rkog$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hierdie storie laat my dink aan 'n grappie.
>> Koos en Sunami, 'n Japannees word dik pelle op 'n bustoer in Europa.
>> Sunami nooi vir Koos om saam met hom aan 'n vroendskapsghofltoernooi in
>> Japan deel te neem.
>> In Japan aangekom, word Koos verskriklik deur sy vriend onthaal. Selfs 'n
>> Geisha word vir hom gekry die aand voor die toernooi, sodat hy lekker
>> relaxed is wanneer hulle speel.
>> Geisha doen toe haar geisha ding - bad vir Koos, smeer hom oral in met
>> lekkerruik olies, en in die proses word sy kortasem en Koos opgewonde. Hulle
>> doen toe maar wat normale gevolge is, en op die mees passievolle oomblik
>> roep Geisha uit Suzuka! Suzuka!
>> Na die tyd is Koos hoogs in sy noppies dat hy vir Geisha miskien 'n nuwe
>> ding of drie kon wys.
>> Volgende dag, by die 4de putjie, kry Sunami 'n voëltjie, en Koos besluit hy
>> gaan hom gelukwens en vertel hoe wonderlike speler en maat hy is in sy eie
>> taal.
>> Suzuka Sunami!! sê Koos en klap hom tussen die blaaie.
>> Verdwaas draai Sunami na Koos en vra:
>> What do you mean Koos? The wrong hole?
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e02eea7.0@news1.mweb.co.za...
>>> So hulle hou van deur 'n boek blaai?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:atscrt$25u1d$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Man, 'n verandering is mos soos 'n vakansie:)) As dit slegs parfuum was kan
>>>> hy mos maar net vir vroulief ander parfuum gee. Nee, ek is seker dit is die
>>>> etniese bou wat vir sekere mans net te aantreklik is om hulle daarvan te
>>>> weerhou:)
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3e01b52e.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Gebruik sy nie dalk die verkeerde parfuum nie?
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:ats90o$235df$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Sy vrou verstaan hom nie:))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:3e018e51.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Net vir die interessantgeid.....die derde groot trek uit SA was juis die
>>>> > > > Basters wat padgegee het uit die Kaap toe die regering druk op hulle begin
>>>> > > > uitoefen het. So hulle is gemaak daar in die einste Kaap en toe het ons
>>>> > > > hier in Suidwes darem self tot die getalle bygevoeg! So van daai lang
>>>> > > > rokke....ek sou dink dit sou makliker wees want sy't nie nodig om broek te
>>>> > > > dra nie! Mens hoef nie ver te soek om verstom te staan by mense se lewens
>>>> > > > na die afskaffing van apartheid.....en dit by mense wat groot voorstanders
>>>> > > > van apartheid was en nog is. Een van die groot voorpraters het nou die dag
>>>> > > > hier by ons gesneuwel toe hy gedagvaar word vir onderhoud vir 'n geel kind.
>>>> > > > Hy gestry en bloedtoetse laat doen.....en hy gooi nou geld vir onderhoud!
>>>> > > > Kyk, ek gee nie om wat die manne doen nie, maar as hulle hom darem daar uit
>>>> > > > die stroois uithaal.......
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:atpiob$1c749$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > Kyk, ons sit met die Kleulinge in die Kaap en die Basters is in Suidwes.
>>>> > > > > Maar ek is nog steeds seker die voortrekkers het die kat lelik in die donker
>>>> > > > > geknyp. Hulle het seker die glipsies wat swanger geword het Kaap toe
>>>> > > > > gestuur:))
>>>> > > > > Daardie voortrekkerrokke is nie 'n maklike ding as 'n man 'n vinnige knipie
>>>> > > > > wil vang terwyl hy Zoeloes skiet nie:)))
>>>> > > > > Ons praat nou juis iewers anders van die boere van Excelsior in die
>>>> > > > > sewentigs wie se vergrype so vinnig toegesmeer is in die dae van BJ
>>>> > > > > Vorster.- alles ter wille van die voorwendsel dat Afrikaners godsdienstig en
>>>> > > > > edel van inbors is;)
>>>> > > > >
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > > news:3e0046d0.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > > Een ding kan ek vir jou sê en dit is dat die Kleurlingbevolking êrens
>>>> > > > > > vandaan moes gekom het? Dan sal ek vir jou ook sê dat nie een van die
>>>> > > > > > groot trekke, di nou die Groot Trek en die Dorslandtrek, plaasgevind het oor
>>>> > > > > > die heilige redes wat die kerke graag daaraan wil toevoeg nie. Dit was
>>>> > > > > > plein net oor mense ontevrede was oor die politieke toestand waaronder hulle
>>>> > > > > > moes leef en toe waai hulle om 'n beter heenkome te gaan soek. Daar was 'n
>>>> > > > > > sterk skoot gierigheid by want wie dink jy het die wild van Afrika
>>>> > > > > > uitgeroei? Die swart man met sy boog en spies? Plase is gebou met die
>>>> > > > > > geld wat die vel en horings en vleis van die wild gebring het. Om
>>>> > > > > > hulleself te regverdig, het hulle 'n heilige rede bygevoeg, maar dis meer
>>>> > > > > > die gewete wat geroep het!
>>>> > > > > > Van die Dorslandtrekkers het in Namibië wild uitgeroei asof dit uit die
>>>> > > > > > mode sou gaan. Daar's manne wat gespog het dat hulle meer as 'n 1000
>>>> > > > > > olifante geskiet het. Ook hierdie lot is uit Transvaal weg oor daar mos
>>>> > > > > > nuwe rykdomme in ou groot onbewoonde Suidwes gelê het en so is hulle deur
>>>> > > > > > Angola toe en later weer terug. Dis mos soos ons Boere maar is......ons
>>>> > > > > > maak strooi beter as enigiemand anders, maar as die kak die fan strike, dan
>>>> > > > > > hol ons weg na 'n nader land toe waar daar niemand is waarteenoor ons
>>>> > > > > > verantwoording hoef te doen nie! En dan propageer ons kliphard dat ons
>>>> > > > > > net in vrede wil leef met ons medemens?
>>>> > > > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > > > news:atp6em$1ajou$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > > > Gaaf Suidwester - kan jy dan vir my my vermoede bevestig dat die
>>>> > > > > > > Voortrekkers die kat lelik in die donker geknyp het?:))
>>>> > > > > > > Annette
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > > > > news:3e0011b7.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > > > > Hier in ons land was die Geloftefeeste gehou veral op die platteland en het
>>>> > > > > > > > elke dorpie en boerevereniging gewoonlik 'n gelofteterrein waarop die feeste
>>>> > > > > > > > gehou was. Doer op die plase was dit eerder meer rede vir kerkhou gewees
>>>> > > > > > > > en om die klomp boere vir 'n slag bymekaar te kry. Op die platteland kerk
>>>> > > > > > > > die mense nog ernstig en is hierdie fees deel van hul tradisie. Ek het
>>>> > > > > > > > egter heelwat navorsing gedoen oor die trekke en dan raak mens so effe
>>>> > > > > > > > sinies.....
>>>> > > > > > > > "Elaine" wrote in message
>>>> > > > > > > > news:3dffac10.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > > > > > Ons het 'n feesgrond gehad - in Vanderbijlpark, waar hulle van die 15de tot
>>>> > > > > > > > > die aand laat op die 16de "fees" gehou het, met predikante en politikuste en
>>>> > > > > > > > > what have you, gelukkig het my ouers ons nooit aan daardie "torture"
>>>> > > > > > > > > onderwerp nie. Ek hoor hulle hou nog steeds feeste daar.
>>>> > > > > > > > >
>>>> > > > > > > > > Elaine
>>>> > > > > > > > >
>>>> > > > > > > > > "Jonas" wrote in message
>>>> > > > > > > > > news:3dff63c1$0$228@hades.is.co.za...
>>>> > > > > > > > > > Ek onthou Geloftedagfeesredes van 3 ure op 'n harde kerksaal bank - ek kan
>>>> > > > > > > > > > die seer agtergent onthou, maar nie meer die rede nie.
>>>> > > > > > > > > > Ek gedenk nie meer Geloftedag nie - maar ek voel skuldig daaroor
>>>> > > > > ...
>>>> > > > > > > > >
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Vrolik Kersfees
Volgende onderwerp: Ok maar skelm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 12:19:21 MGT 2024