Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bid woorde van Engels na Afrikaans
Bid woorde van Engels na Afrikaans [boodskap #70817] Do, 19 Desember 2002 13:55 na volgende boodskap
Evan Hatch[1]  is tans af-lyn  Evan Hatch[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Junior Lid
Hello Almal,

Kan iemand asseblief my n guns doen. Ek is Engels sprekend en woon nou
in Engeland. Ek gaan n bid in Afrikaans se vir ons kerk in Engeland.
Ek kan dit in Afrikaans "translate" (jammer ek weet nie die Afrikaans
woord) maar dit sal nie korrek wees.

Ek sal baie blei wees as iemand hierdie bid in Afrikaans vir my kan
gee. Die bid is as volg:

---------------------

We come to you at this time of the season in remembrance of your
words:
"For God so loved the world that he gave his only son"
Giving is what Christmas is all about. Let us not forget the love. For
Father, as we go about this life we have so many blessings to remind
us of your love.
As we gather with family and friends, help us to keep this
love in mind as we give each gift.
Help us through these difficult times by giving and sharing your love
to all.
For we do recognize the gift of Your Son, Jesus, and follow his
spoken words.
Help us to appreciate this time of giving and remembrance of
Your gifts to us.

Lord hear us

Lord graciously hear us

---------------------------

Baie dankie

Evan
Re: Bid woorde van Engels na Afrikaans [boodskap #70822 is 'n antwoord op boodskap #70817] Do, 19 Desember 2002 16:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
ejh...@hotmail.com (Evan Hatch) wrote:

> Kan iemand asseblief my n guns doen. Ek is Engels sprekend en woon nou
> in Engeland.

Evan, ek hoop iemand hier sal jou help. Dit sal seker ook beter wees
as een van die Christene op die groep kan uithelp? Thys? Tobie?

Maar vergewe my asseblief my nuuskurigheid...... Waarom 'n gebed in
Afrikaans in Engeland? Is daar baie afrikaans sprekendes in julle
gemeente? Jy hoef nie te antwoord as jy my vraag as arrogant beskou
nie. Ek is maar net nuuskurig.
Re: Bid woorde van Engels na Afrikaans [boodskap #70823 is 'n antwoord op boodskap #70822] Do, 19 Desember 2002 17:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sal mens dit foneties moet skryf sodat die uitspraak naastenby reg is?
Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:qnr30vkpb30t65n4o6binog0gj237g7afe@4ax.com...
> ejh...@hotmail.com (Evan Hatch) wrote:
>
>
>> Kan iemand asseblief my n guns doen. Ek is Engels sprekend en woon nou
>> in Engeland.
>
> Evan, ek hoop iemand hier sal jou help. Dit sal seker ook beter wees
> as een van die Christene op die groep kan uithelp? Thys? Tobie?
>
> Maar vergewe my asseblief my nuuskurigheid...... Waarom 'n gebed in
> Afrikaans in Engeland? Is daar baie afrikaans sprekendes in julle
> gemeente? Jy hoef nie te antwoord as jy my vraag as arrogant beskou
> nie. Ek is maar net nuuskurig.
>
Re: Bid woorde van Engels na Afrikaans [boodskap #70824 is 'n antwoord op boodskap #70817] Do, 19 Desember 2002 18:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het probeer, maar ek vertaal gewoonlik uit Afrikaans na Engels. As
niemand anders vir jou 'n antwoord gee nie, sal ek my rowwe vertaling plaas
en dan kan iemand anders dit miskien bietjie afrond.

Groete
Elaine

"Evan Hatch" skryf in boodskap news:3ed14212.0212190555.430f2efd@posting.google.com...
> Hello Almal,
>
> Kan iemand asseblief my n guns doen. Ek is Engels sprekend en woon nou
> in Engeland. Ek gaan n bid in Afrikaans se vir ons kerk in Engeland.
> Ek kan dit in Afrikaans "translate" (jammer ek weet nie die Afrikaans
> woord) maar dit sal nie korrek wees.
>
> Ek sal baie blei wees as iemand hierdie bid in Afrikaans vir my kan
> gee. Die bid is as volg:
>
> ---------------------
>
> We come to you at this time of the season in remembrance of your
> words:
> "For God so loved the world that he gave his only son"
> Giving is what Christmas is all about. Let us not forget the love. For
> Father, as we go about this life we have so many blessings to remind
> us of your love.
> As we gather with family and friends, help us to keep this
> love in mind as we give each gift.
> Help us through these difficult times by giving and sharing your love
> to all.
> For we do recognize the gift of Your Son, Jesus, and follow his
> spoken words.
> Help us to appreciate this time of giving and remembrance of
> Your gifts to us.
>
> Lord hear us
>
> Lord graciously hear us
>
> ---------------------------
>
> Baie dankie
>
> Evan
Re: Bid woorde van Engels na Afrikaans [boodskap #70826 is 'n antwoord op boodskap #70822] Do, 19 Desember 2002 18:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
maak reeds 'n plan. Ek het sy e-pos adres

--
---
"Katryn"
> Evan, ek hoop iemand hier sal jou help.
Re: Bid woorde van Engels na Afrikaans [boodskap #70856 is 'n antwoord op boodskap #70824] Vr, 20 Desember 2002 09:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Evan, hier is my poging:

Vader, dankie dat ons in hierdie feesgety tot U kan nader. Dankie Vader, dat
U die wêreld so liefhet dat U U eie seun gegee het.
Kersfees gaan daaroor om te gee. Laat ons nie vergeet om U liefde te gee
nie.
Vader, dankie dat ons so baie seëninge het wat ons in hierdie lewe aan U
groot liefde herinner.
Waar ons as families en vriende bymekaar gaan wees, help ons om hierdie
liefde altyd in ons gedagtes te hou wanneer ons aan mekaar geskenke gee.
Ons vra dat U ons elkeen sal help om in hierdie moeilike tye U liefde te gee
en te deel met alle mense.
Ons gee aan U die eer en erken Jesus, U seun, as die grootste geskenk aan
ons. Ons wil met ons lewens Sy woorde aan ons uitleef.
Ons vra dat ons in hierdie feesgety sal onthou van U gawes van liefde aan
ons.
Hoor ons gebed Vader!
Ons vra dit van U in die Naam van Jesus, U seun en ons Koning!

Thys de Wet
>> ---------------------
>>
>> We come to you at this time of the season in remembrance of your
>> words:

>> "For God so loved the world that he gave his only son"
>> Giving is what Christmas is all about. Let us not forget the love. For
>> Father, as we go about this life we have so many blessings to remind
>> us of your love.
>> As we gather with family and friends, help us to keep this
>> love in mind as we give each gift.
>> Help us through these difficult times by giving and sharing your love
>> to all.
>> For we do recognize the gift of Your Son, Jesus, and follow his
>> spoken words.
>> Help us to appreciate this time of giving and remembrance of
>> Your gifts to us.
>>
>> Lord hear us
>>
>> Lord graciously hear us
>>
>> ---------------------------
>>
>> Baie dankie
>>
>> Evan
>
Re: Bid woorde van Engels na Afrikaans [boodskap #70882 is 'n antwoord op boodskap #70856] Sa, 21 Desember 2002 20:24 Na vorige boodskap
Evan Hatch[1]  is tans af-lyn  Evan Hatch[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Junior Lid
Hello Almal,

Baie dankie almal vir die komentaar en woorde. Baie dankie Thys vir
die vertaaling. Ek waardeur dit baie.

My family and I live in Buckinghamshire in England. We attend the
Catholic church in Thame, Oxfordshire and the church is putting on a
nativity play/concert with readings and carols. We thought it would be
a good idea to do prayers in different languages as there are a number
of different nationalities within the church. I was asked to say a
prayer in Afrikaans which was a challenge as I last spoke Afrikaans
fluently about 7 years when I lived in Richards Bay. There are a few
Afrikaans speaking South Africans in our area, but they don't go to
the Catholic church in our town.

Thanks again.

Evan

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:...
> Evan, hier is my poging:
>
> Vader, dankie dat ons in hierdie feesgety tot U kan nader. Dankie Vader, dat
> U die wêreld so liefhet dat U U eie seun gegee het.
> Kersfees gaan daaroor om te gee. Laat ons nie vergeet om U liefde te gee
> nie.
> Vader, dankie dat ons so baie seëninge het wat ons in hierdie lewe aan U
> groot liefde herinner.
> Waar ons as families en vriende bymekaar gaan wees, help ons om hierdie
> liefde altyd in ons gedagtes te hou wanneer ons aan mekaar geskenke gee.
> Ons vra dat U ons elkeen sal help om in hierdie moeilike tye U liefde te gee
> en te deel met alle mense.
> Ons gee aan U die eer en erken Jesus, U seun, as die grootste geskenk aan
> ons. Ons wil met ons lewens Sy woorde aan ons uitleef.
> Ons vra dat ons in hierdie feesgety sal onthou van U gawes van liefde aan
> ons.
> Hoor ons gebed Vader!
> Ons vra dit van U in die Naam van Jesus, U seun en ons Koning!
>
>
> Thys de Wet
>>> ---------------------
>>>
>>> We come to you at this time of the season in remembrance of your
>>> words:
>
>>> "For God so loved the world that he gave his only son"
>>> Giving is what Christmas is all about. Let us not forget the love. For
>>> Father, as we go about this life we have so many blessings to remind
>>> us of your love.
>>> As we gather with family and friends, help us to keep this
>>> love in mind as we give each gift.
>>> Help us through these difficult times by giving and sharing your love
>>> to all.
>>> For we do recognize the gift of Your Son, Jesus, and follow his
>>> spoken words.
>>> Help us to appreciate this time of giving and remembrance of
>>> Your gifts to us.
>>>
>>> Lord hear us
>>>
>>> Lord graciously hear us
>>>
>>> ---------------------------
>>>
>>> Baie dankie
>>>
>>> Evan
>>
Vorige onderwerp: Ok maar skelm
Volgende onderwerp: AMERICA: Black writer says 'ThankGod for slavery'
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 22:17:16 MGT 2024