Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bid woorde van Engels na Afrikaans
Bid woorde van Engels na Afrikaans [boodskap #70817] |
Do., 19 Desember 2002 13:55  |
Evan Hatch[1]
Boodskappe: 2 Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hello Almal,
Kan iemand asseblief my n guns doen. Ek is Engels sprekend en woon nou
in Engeland. Ek gaan n bid in Afrikaans se vir ons kerk in Engeland.
Ek kan dit in Afrikaans "translate" (jammer ek weet nie die Afrikaans
woord) maar dit sal nie korrek wees.
Ek sal baie blei wees as iemand hierdie bid in Afrikaans vir my kan
gee. Die bid is as volg:
---------------------
We come to you at this time of the season in remembrance of your
words:
"For God so loved the world that he gave his only son"
Giving is what Christmas is all about. Let us not forget the love. For
Father, as we go about this life we have so many blessings to remind
us of your love.
As we gather with family and friends, help us to keep this
love in mind as we give each gift.
Help us through these difficult times by giving and sharing your love
to all.
For we do recognize the gift of Your Son, Jesus, and follow his
spoken words.
Help us to appreciate this time of giving and remembrance of
Your gifts to us.
Lord hear us
Lord graciously hear us
---------------------------
Baie dankie
Evan
|
|
|
|
|
|
|
Re: Bid woorde van Engels na Afrikaans [boodskap #70856 is 'n antwoord op boodskap #70824] |
Vr., 20 Desember 2002 09:54   |
Thys de Wet
Boodskappe: 211 Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Evan, hier is my poging:
Vader, dankie dat ons in hierdie feesgety tot U kan nader. Dankie Vader, dat
U die wêreld so liefhet dat U U eie seun gegee het.
Kersfees gaan daaroor om te gee. Laat ons nie vergeet om U liefde te gee
nie.
Vader, dankie dat ons so baie seëninge het wat ons in hierdie lewe aan U
groot liefde herinner.
Waar ons as families en vriende bymekaar gaan wees, help ons om hierdie
liefde altyd in ons gedagtes te hou wanneer ons aan mekaar geskenke gee.
Ons vra dat U ons elkeen sal help om in hierdie moeilike tye U liefde te gee
en te deel met alle mense.
Ons gee aan U die eer en erken Jesus, U seun, as die grootste geskenk aan
ons. Ons wil met ons lewens Sy woorde aan ons uitleef.
Ons vra dat ons in hierdie feesgety sal onthou van U gawes van liefde aan
ons.
Hoor ons gebed Vader!
Ons vra dit van U in die Naam van Jesus, U seun en ons Koning!
Thys de Wet
>> ---------------------
>>
>> We come to you at this time of the season in remembrance of your
>> words:
>> "For God so loved the world that he gave his only son"
>> Giving is what Christmas is all about. Let us not forget the love. For
>> Father, as we go about this life we have so many blessings to remind
>> us of your love.
>> As we gather with family and friends, help us to keep this
>> love in mind as we give each gift.
>> Help us through these difficult times by giving and sharing your love
>> to all.
>> For we do recognize the gift of Your Son, Jesus, and follow his
>> spoken words.
>> Help us to appreciate this time of giving and remembrance of
>> Your gifts to us.
>>
>> Lord hear us
>>
>> Lord graciously hear us
>>
>> ---------------------------
>>
>> Baie dankie
>>
>> Evan
>
|
|
|
Re: Bid woorde van Engels na Afrikaans [boodskap #70882 is 'n antwoord op boodskap #70856] |
Sa., 21 Desember 2002 20:24  |
Evan Hatch[1]
Boodskappe: 2 Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hello Almal,
Baie dankie almal vir die komentaar en woorde. Baie dankie Thys vir
die vertaaling. Ek waardeur dit baie.
My family and I live in Buckinghamshire in England. We attend the
Catholic church in Thame, Oxfordshire and the church is putting on a
nativity play/concert with readings and carols. We thought it would be
a good idea to do prayers in different languages as there are a number
of different nationalities within the church. I was asked to say a
prayer in Afrikaans which was a challenge as I last spoke Afrikaans
fluently about 7 years when I lived in Richards Bay. There are a few
Afrikaans speaking South Africans in our area, but they don't go to
the Catholic church in our town.
Thanks again.
Evan
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:...
> Evan, hier is my poging:
>
> Vader, dankie dat ons in hierdie feesgety tot U kan nader. Dankie Vader, dat
> U die wêreld so liefhet dat U U eie seun gegee het.
> Kersfees gaan daaroor om te gee. Laat ons nie vergeet om U liefde te gee
> nie.
> Vader, dankie dat ons so baie seëninge het wat ons in hierdie lewe aan U
> groot liefde herinner.
> Waar ons as families en vriende bymekaar gaan wees, help ons om hierdie
> liefde altyd in ons gedagtes te hou wanneer ons aan mekaar geskenke gee.
> Ons vra dat U ons elkeen sal help om in hierdie moeilike tye U liefde te gee
> en te deel met alle mense.
> Ons gee aan U die eer en erken Jesus, U seun, as die grootste geskenk aan
> ons. Ons wil met ons lewens Sy woorde aan ons uitleef.
> Ons vra dat ons in hierdie feesgety sal onthou van U gawes van liefde aan
> ons.
> Hoor ons gebed Vader!
> Ons vra dit van U in die Naam van Jesus, U seun en ons Koning!
>
>
> Thys de Wet
>>> ---------------------
>>>
>>> We come to you at this time of the season in remembrance of your
>>> words:
>
>>> "For God so loved the world that he gave his only son"
>>> Giving is what Christmas is all about. Let us not forget the love. For
>>> Father, as we go about this life we have so many blessings to remind
>>> us of your love.
>>> As we gather with family and friends, help us to keep this
>>> love in mind as we give each gift.
>>> Help us through these difficult times by giving and sharing your love
>>> to all.
>>> For we do recognize the gift of Your Son, Jesus, and follow his
>>> spoken words.
>>> Help us to appreciate this time of giving and remembrance of
>>> Your gifts to us.
>>>
>>> Lord hear us
>>>
>>> Lord graciously hear us
>>>
>>> ---------------------------
>>>
>>> Baie dankie
>>>
>>> Evan
>>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 20 09:17:39 UTC 2025
|