Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Magersfontein " deur DONALD RIEKERT
" Magersfontein " deur DONALD RIEKERT [boodskap #70772] Wo, 18 Desember 2002 19:52
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

MAGERSFONTEIN
Donald Riekert

Die droë bossies waai
taai taai in gelid
vorentoe skep die wind
die lied van die doedelsak
druk aan na die rante
waar die donderweer
vuurslag slaan teen
die swart ysterklip
tog het dit nie gereën nie
maar die wind het gaan lê

(Die slag van Magersfontein : 11 Desember 1899)
Vorige onderwerp: " Kerstyd in die laer " deur JOUBERO MALHERBE
Volgende onderwerp: " Vakansiebrief " deur D.J. OPPERMAN (sien gebruik van "kuttels.")
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 00:58:56 MGT 2024