Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rudolf is eintlik Dolfina:))
Rudolf is eintlik Dolfina:)) [boodskap #70749] |
Wo., 18 Desember 2002 11:23  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit is amptelik.
Al die herte wat Vader Krismis se slee trek so trap-trap deur die lug is
almal dragtige ooie.
Annette
|
|
|
|
|
Re: Rudolf is eintlik Dolfina:)) [boodskap #70768 is 'n antwoord op boodskap #70749] |
Wo., 18 Desember 2002 19:23  |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Annette
Ja, ek het ook die storie gesien. Dit het my toe laat dink aan 'n
kerskaartjie wat ek lank gelede gekry het. Die prentjie voor op het
gewys waar die rendiere bra beteuterd op die grond staan met die slee
agter hulle wat 'n plaaslewwie heel te pletter geloop het. Langs hulle
was Vader Krismis, vuis gebal in die lug, wat skree, 'Rudolph you
idiot, I said the Schmidt house.'
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 23:06:57 UTC 2025
|