| Noet vir Noet [boodskap #70614] |
So., 15 Desember 2002 03:37  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Een deelnemer gisteraand moes nie eers aansoek gedoen het om in die program
op te tree nie.
Die vraag was van watter land kom Anna Maria Kauffmann
Sy antwoord :Berlyn.
Nee, die land.
Ierland.
:))
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Noet vir Noet [boodskap #70662 is 'n antwoord op boodskap #70657] |
Ma., 16 Desember 2002 13:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee man - Johan het mos nou heeeeeeltmal sy voorkoms verander - hy dra nie
meer onderbaadjies nie - so dis om na 'n nuwe program te kyk;))
Ek geniet dit tog so altyd as die dames vir die manne ore aansit;)))
Wat ek nie van hou nie is as hulle Engelse kunstenaars laat optree wat nie
'n dooie woord Afrikaans wil praat nie.
Ons het meer as genoeg goeie Afrikaanse kunstenaars.
Duncan Faure het Saterdagaand besonder oud gelyk. Sjeim.
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3dfdc3a6.0@news1.mweb.co.za...
> Raak julle nie ook al gatvol vir Snork vir Snork nie?
> "Annette" wrote in message
> news:atgthm$13nhjk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Een deelnemer gisteraand moes nie eers aansoek gedoen het om in die
> program
>> op te tree nie.
>> Die vraag was van watter land kom Anna Maria Kauffmann
>> Sy antwoord :Berlyn.
>> Nee, die land.
>> Ierland.
>> :))
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Noet vir Noet [boodskap #70681 is 'n antwoord op boodskap #70680] |
Di., 17 Desember 2002 05:53   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die slim dames mag miskien geset wees, maar hulle is nog steeds mooi:))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3dfebb12.0@news1.mweb.co.za...
> Ag julle twee gespletes moet dit nou maar aanvaar dat die mansgeslag gouer
> verveeld raak en vernuwing soek. Hoe lank is die program aal aan die gang?
> 12 jaar? Ek blaai hom net en as daar nie 'n mooi vroumens op is nie, is
> daar g'n rede om te kyk nie!
> "Elaine" wrote in message
> news:3dfdcfe0.0@news1.mweb.co.za...
>> Neeeeeee, ek geniet dit nog steeds. Musiek sal nooit uit die mode raak
> nie
>> :)))
>>
>> Elaine
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3dfdc3a6.0@news1.mweb.co.za...
>>> Raak julle nie ook al gatvol vir Snork vir Snork nie?
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Noet vir Noet [boodskap #70686 is 'n antwoord op boodskap #70683] |
Di., 17 Desember 2002 07:40   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
As jy nou sou gekyk het, sou jy die talent gesien het;)))
Ek hoor ek was op TV alweer - die Liriekeraai waar Naas en Karike op was.
Nou weet julle almal hoe ek lyk;))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3dfeca6d.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het nooit gespesifiseer hê� lyk 'n mooi vroumens nie, ekskuus my! Dis
> net, daar moet besondere talent op wees om my weg te lok van DStv af.
> "Annette" wrote in message
> news:atme6j$j0st$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die slim dames mag miskien geset wees, maar hulle is nog steeds mooi:))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3dfebb12.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ag julle twee gespletes moet dit nou maar aanvaar dat die mansgeslag
> gouer
>>> verveeld raak en vernuwing soek. Hoe lank is die program aal aan die
>> gang?
>>> 12 jaar? Ek blaai hom net en as daar nie 'n mooi vroumens op is nie,
> is
>>> daar g'n rede om te kyk nie!
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3dfdcfe0.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Neeeeeee, ek geniet dit nog steeds. Musiek sal nooit uit die mode
> raak
>>> nie
>>>> :)))
>>>>
>>>> Elaine
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3dfdc3a6.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Raak julle nie ook al gatvol vir Snork vir Snork nie?
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Noet vir Noet [boodskap #70710 is 'n antwoord op boodskap #70708] |
Di., 17 Desember 2002 21:47   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons kyk uit vir jou!!
Annette
"Francois Human" skryf in boodskap news:ato5sk$i00$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel mense, daari definitief volgende jaar weer een. Die uwe het oudisie
> geslaag en sal uit die kassie vir julle staar einde 2003 dv. !!
>
> --
> Groetnis
>
> Francois
> "Jonas" wrote in message
> news:3dff6341$0$229@hades.is.co.za...
>> 'n Nuwe goeie vasvraprogram kan maar weer vertoon word - wie onthou die
>> radiovasvra "21"?
>> (Jammer dat my syfers Engels is - in Afrikaans - 21.)
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3dfee3d1.0@news1.mweb.co.za...
>>> Moet seker al 12 jaar wees. Die program is so gewild dat mense van
> ander
>>> lande die "sukses resep" by oom Johan gekoop het. Juis omdat een van
> die
>>> min "quiz shows" is wat dit so lank kon oorleef met so groot kykertal.
>> Elke
>>> jaar is daar nuwe mense wat "groot" genoeg word om dit te kyk.
>>>
>>> Elaine
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3dfebb12.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ag julle twee gespletes moet dit nou maar aanvaar dat die mansgeslag
>> gouer
>>>> verveeld raak en vernuwing soek. Hoe lank is die program aal aan
die
>>> gang?
>>>> 12 jaar? Ek blaai hom net en as daar nie 'n mooi vroumens op is
nie,
>> is
>>>> daar g'n rede om te kyk nie!
>>>
>>
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.394 / Virus Database: 224 - Release Date: 2002/10/03
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Noet vir Noet [boodskap #70719 is 'n antwoord op boodskap #70716] |
Wo., 18 Desember 2002 06:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Een van die wat naby die orkes gesit het;))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e0010a0.0@news1.mweb.co.za...
> Nou dat die show 2 weke gelede vertoon is, nou sê jy en wie is jy nou
> eintlik van die lot?
> "Annette" wrote in message
> news:atmkeq$j4ng$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> As jy nou sou gekyk het, sou jy die talent gesien het;)))
>> Ek hoor ek was op TV alweer - die Liriekeraai waar Naas en Karike op was.
>> Nou weet julle almal hoe ek lyk;))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3dfeca6d.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek het nooit gespesifiseer hê� lyk 'n mooi vroumens nie, ekskuus my!
> Dis
>>> net, daar moet besondere talent op wees om my weg te lok van DStv af.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:atme6j$j0st$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Die slim dames mag miskien geset wees, maar hulle is nog steeds
> mooi:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3dfebb12.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ag julle twee gespletes moet dit nou maar aanvaar dat die
mansgeslag
>>> gouer
>>>> > verveeld raak en vernuwing soek. Hoe lank is die program aal aan
> die
>>>> gang?
>>>> > 12 jaar? Ek blaai hom net en as daar nie 'n mooi vroumens op is
> nie,
>>> is
>>>> > daar g'n rede om te kyk nie!
>>>> > "Elaine" wrote in message
>>>> > news:3dfdcfe0.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Neeeeeee, ek geniet dit nog steeds. Musiek sal nooit uit die
mode
>>> raak
>>>> > nie
>>>> > > :)))
>>>> > >
>>>> > > Elaine
>>>> > >
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:3dfdc3a6.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Raak julle nie ook al gatvol vir Snork vir Snork nie?
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Noet vir Noet [boodskap #70720 is 'n antwoord op boodskap #70715] |
Wo., 18 Desember 2002 06:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Maar mens kyk tog tennis vir die vermoë, nie hoe die mense lyk nie?:)))
Annette
.na> skryf in boodskap news:3e00104b.0@news1.mweb.co.za...
> Gelukkig is mense verskillend? Ek geniet Discovery, Travel, KykNet, Jay
> Leno........die flieks en sug, wat van al die sport? Alles behalwe vroue
> tennis van die Williams double is vir my die ultimate in lelik wees!
> "Elaine" wrote in message
> news:3dfee452.0@news1.mweb.co.za...
>> Jong DSTV is overrated :))) Daar's net twee of drie kanale wat die moeite
>> werd is. Die res is rerig 'n klomp gemors. Ek kyk nie sport nie (net
>> krieket), en swart en wit flieks doen dit nie vir my nie. Kyknet en die
>> "Cartoon Channel" is omtrent al wat die moeite werd is.
>>
>> Elaine
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3dfeca6d.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek het nooit gespesifiseer hê� lyk 'n mooi vroumens nie, ekskuus my!
> Dis
>>> net, daar moet besondere talent op wees om my weg te lok van DStv af.
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Noet vir Noet [boodskap #70728 is 'n antwoord op boodskap #70726] |
Wo., 18 Desember 2002 07:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou toe nou. En wat van die manne wat kreun, vloek, rakette breek en
imponerend oor die net spring?:)))
En dan trek hulle nie eers mooi aan nie - maar ek kyk nog steeds tennis:))
Is daar drug toetse vir tennisspelers?
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e001b0a.0@news1.mweb.co.za...
> Ja maar ek is een wat nie veel smaak het vir die ge-gruntery van die
> vroumense nie. Daai Williamse maak mos 'n punt daarvan om hou vir hou te
> skree so hard as wat hulle kan. Verder is hulle beide 'n spektakel op die
> baan. Nee dankie!
> "Annette" wrote in message
> news:atp3m4$19qo4$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Maar mens kyk tog tennis vir die vermoë, nie hoe die mense lyk nie?:)))
>> Annette
>>
>>
>> .na> skryf in boodskap news:3e00104b.0@news1.mweb.co.za...
>>> Gelukkig is mense verskillend? Ek geniet Discovery, Travel, KykNet,
> Jay
>>> Leno........die flieks en sug, wat van al die sport? Alles behalwe
> vroue
>>> tennis van die Williams double is vir my die ultimate in lelik wees!
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3dfee452.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Jong DSTV is overrated :))) Daar's net twee of drie kanale wat die
>> moeite
>>>> werd is. Die res is rerig 'n klomp gemors. Ek kyk nie sport nie (net
>>>> krieket), en swart en wit flieks doen dit nie vir my nie. Kyknet en
> die
>>>> "Cartoon Channel" is omtrent al wat die moeite werd is.
>>>>
>>>> Elaine
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3dfeca6d.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ek het nooit gespesifiseer hê� lyk 'n mooi vroumens nie, ekskuus
my!
>>> Dis
>>>> > net, daar moet besondere talent op wees om my weg te lok van DStv
> af.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Noet vir Noet [boodskap #70732 is 'n antwoord op boodskap #70729] |
Wo., 18 Desember 2002 08:13   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Veral Saterdagaande net na 12:))
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3e002c27.0@news1.mweb.co.za...
> O ja, Discovery is ook goed. Enige travel program maak my net siek want
> hulle wys net vir my 'n klomp plekke wat ek nooit sal sien nie :))) Die
> Movie Magic kanaal is ook goed, hoewel E-tv deesdae 'n paar nice flieks op
> het.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e00104b.0@news1.mweb.co.za...
>> Gelukkig is mense verskillend? Ek geniet Discovery, Travel, KykNet, Jay
>> Leno........die flieks en sug, wat van al die sport? Alles behalwe vroue
>> tennis van die Williams double is vir my die ultimate in lelik wees!
>
|
|
|
|
| Re: Noet vir Noet [boodskap #70734 is 'n antwoord op boodskap #70731] |
Wo., 18 Desember 2002 08:15   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonder wat - want ek het nooit van 'n tennisspeler gehoor wat
gediskwalifiseer is agv drugs of een wat sy titel agv daarvan verloor het
nie. Vitas Geurelaitis was glo berug daarvoor dat hy nooit ny was op die
baan nie.
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3e002cb2.0@news1.mweb.co.za...
> Ja
>
> "Annette" wrote:
>
>> Is daar drug toetse vir tennisspelers?
>> Annette
>
|
|
|
|
| Re: Noet vir Noet [boodskap #70735 is 'n antwoord op boodskap #70730] |
Wo., 18 Desember 2002 08:15   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die bal sonder die net:))
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3e002ca5.0@news1.mweb.co.za...
> Hulle kan maar 'n spektakel wees. Die Williams dogters is baie goeie
> tennisspelers, en dis al wat saak maak. Miskien is jy een van daai mans wat
> glo vrouens moet net Netbal speel?
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e001b0a.0@news1.mweb.co.za...
>> Ja maar ek is een wat nie veel smaak het vir die ge-gruntery van die
>> vroumense nie. Daai Williamse maak mos 'n punt daarvan om hou vir hou te
>> skree so hard as wat hulle kan. Verder is hulle beide 'n spektakel op
> die
>> baan. Nee dankie!
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Noet vir Noet [boodskap #70759 is 'n antwoord op boodskap #70739] |
Wo., 18 Desember 2002 14:21  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Wat's vieslik aan stout? Alles wat vieslik is lekker! Julle sny my
uitmekaar, maar ek hou wel van vrouetennis ook.....Steffi Graf, Hinges,
Kournikova...enigiemand, net nie die Williamse nie. Hulle is so oordadig
dis eitlik vulgêr. Ek's ook eintlik mal oor die Italiaanse Kanaal op 93.
Jinne, daai klomp 'eyeties' het darem 'n klomp mooi vroumense op TV! Kyk
ook net na die stelle waarvandaan hulle beeldsend.
"Elaine" skryf in boodskap news:3e004286.0@news1.mweb.co.za...
> Die "stoute" flieks :)))). Nee, ek kyk nie daai "vieslike" goed nie!
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:atpb6u$1c6kn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Veral Saterdagaande net na 12:))
>> Annette
>
|
|
|
|