| Roze teksten / Gay text [boodskap #70633] |
So., 15 Desember 2002 13:07  |
Olaf Korder
Boodskappe: 17 Geregistreer: Mei 1998
|
Junior Lid |
|
|
Roze teksten / Gay text
http://www.olafkorder.net
Gedichten en verhalen over liefde, verlangen en homoseksualiteit.
Artikelen over literatuur en coming-out plus literatuurlijst (600 titels).
Poems and stories about love, longing and homosexuality.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Roze teksten / Gay text [boodskap #70645 is 'n antwoord op boodskap #70643] |
Ma., 16 Desember 2002 04:31   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy is somer naar:)) Hier in die Kaap het ons 'n hele gay fees aan die gang.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:3dfd45bc$0$227@hades.is.co.za...
> En as jy 'n ware "gay" ervaring wil hê kan jy gerus 'n Suid-Afrikaanse tronk
> besoek - vigs is natuurlik deel van hierdie pakket.
>
> "Olaf Korder" wrote in message
> news:F8%K9.24566$lI4.664376@castor.casema.net...
>> Roze teksten / Gay text
>> http://www.olafkorder.net
>>
>> Gedichten en verhalen over liefde, verlangen en homoseksualiteit.
>> Artikelen over literatuur en coming-out plus literatuurlijst (600 titels).
>> Poems and stories about love, longing and homosexuality.
>>
>
|
|
|
|
| Re: Roze teksten / Gay text [boodskap #70667 is 'n antwoord op boodskap #70637] |
Ma., 16 Desember 2002 14:23   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Paul Van Straaten wrote:
> Wil jy maar nie jou dinge adverteer op 'n ander groep
> wat meer daarin sou belangstel nie?
Wel, du Plessis, moet nou nie vir
almal van ons begin praat nie.
Die Ruiter in die Nag
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Roze teksten / Gay text [boodskap #70696 is 'n antwoord op boodskap #70687] |
Di., 17 Desember 2002 11:49   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai Nooit - Daardie mense weet behoorlik hoe om ordentlik te paartie - dit
is nou die paar wat nog heel genoeg is.
Nou die dag weer in die koerant - hier by ons keraats se snoepie, twee manne
wat net liefdevol met mekaar is terwyl hulle wag on gehelp te word by die
betaalpunt, toe neuk 4 ouens die enetjie op dat hy in die hospitaal beland.
Mense kan tog soooooo ongeduldig raak as dit warm is;))
Annette
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:atml1e$e4m$1@news.adamastor.ac.za...
> Is om van te kots Anette!
>
> Thys
> "Annette" wrote in message
> news:atjl3s$147crd$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jy is somer naar:)) Hier in die Kaap het ons 'n hele gay fees aan die
> gang.
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:3dfd45bc$0$227@hades.is.co.za...
>>> En as jy 'n ware "gay" ervaring wil hê kan jy gerus 'n Suid-Afrikaanse
>> tronk
>>> besoek - vigs is natuurlik deel van hierdie pakket.
>>>
>>> "Olaf Korder" wrote in message
>>> news:F8%K9.24566$lI4.664376@castor.casema.net...
>>>> Roze teksten / Gay text
>>>> http://www.olafkorder.net
>>>>
>>>> Gedichten en verhalen over liefde, verlangen en homoseksualiteit.
>>>> Artikelen over literatuur en coming-out plus literatuurlijst (600
>> titels).
>>>> Poems and stories about love, longing and homosexuality.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Roze teksten / Gay text [boodskap #70697 is 'n antwoord op boodskap #70692] |
Di., 17 Desember 2002 11:54  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Miskien, maar anders as by die gay karnaval waar almal blykbaar outomaties
weet wat om aan te trek om in die gees van die fees reg geklee te wees, sal
die stryt karnaval definitief moet bepaal dat dames met voortrekkerrokke
maar moet wegbly om die rokke te spaar - en die manne met die manskraamdrag
( safariepakkies) moet maar liewer 'n moslemrok dra - dit hang beter oor die
pens:))
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3dfee4d7.0@news1.mweb.co.za...
> Ons het ook jaarliks so gay fees. Die "pink carnival". Lyk nogal heel
> komieklik as al die mans in hulle boob tubes, sjoe broekies en stolas die
> straat af loop. Maar ek gun elke ou sy plekkie in die son. Miskien moet
> ons 'n "straight carnival" begin. As die gays een kan kry, kan ons ook.
> :)))))
>
> Elaine
>
> "Annette" wrote in message
> news:atjl3s$147crd$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jy is somer naar:)) Hier in die Kaap het ons 'n hele gay fees aan die
> gang.
>> Annette
>
|
|
|
|