Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Koot!! Kom in, kom in.
Koot!! Kom in, kom in. [boodskap #70673] Ma, 16 Desember 2002 17:43 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het jou Epos beantwoord, maar die kon nie afgeler word nie.

Kan enigiemand help dat my brief afgelewer kan word?
1) Vir my sy regte en of alternatiewe epos adres stuur?
2) Sy vlegsel trek en hom die boodskap gee?
3) Vir hom vertel om Kaap toe te ry sodat ons kan gesels?:)))

Annette
Re: Koot!! Kom in, kom in. [boodskap #70684 is 'n antwoord op boodskap #70673] Di, 17 Desember 2002 07:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Koot se tjank is afgetrap. Ons epos-diens is amptelik met vakansie, maar die
ander internetgoed is darem nog heel. Bad luck vir my wat nog serk het om
klaar te maak...

Dit beteken seker dat ek maar na die vakansierigheid weer met jou sal
skakel. Dankie dat jy gereageer het!

Koot

"Annette" skryf in boodskap news:atl3ba$5tqs$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het jou Epos beantwoord, maar die kon nie afgeler word nie.
>
> Kan enigiemand help dat my brief afgelewer kan word?
> 1) Vir my sy regte en of alternatiewe epos adres stuur?
> 2) Sy vlegsel trek en hom die boodskap gee?
> 3) Vir hom vertel om Kaap toe te ry sodat ons kan gesels?:)))
>
> Annette
>
Re: Koot!! Kom in, kom in. [boodskap #70695 is 'n antwoord op boodskap #70684] Di, 17 Desember 2002 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
OKie Dokie - laat weet wanneer jy weer e-pos paraat is, dan stuur ek weer
vir jou die brief wat my ure geneem het om te komponeer;))
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:atmkbf$o6u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Koot se tjank is afgetrap. Ons epos-diens is amptelik met vakansie, maar die
> ander internetgoed is darem nog heel. Bad luck vir my wat nog serk het om
> klaar te maak...
>
> Dit beteken seker dat ek maar na die vakansierigheid weer met jou sal
> skakel. Dankie dat jy gereageer het!
>
> Koot
>
> "Annette" wrote in message
> news:atl3ba$5tqs$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het jou Epos beantwoord, maar die kon nie afgeler word nie.
>>
>> Kan enigiemand help dat my brief afgelewer kan word?
>> 1) Vir my sy regte en of alternatiewe epos adres stuur?
>> 2) Sy vlegsel trek en hom die boodskap gee?
>> 3) Vir hom vertel om Kaap toe te ry sodat ons kan gesels?:)))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Koot!! Kom in, kom in. [boodskap #70737 is 'n antwoord op boodskap #70695] Wo, 18 Desember 2002 09:33 Na vorige boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Probeer asseblief weer. Hulle skakel die e-pos sporadies aan. Dis
byvoorbeeld nou aan.

Koot

"Annette" skryf in boodskap news:atn30k$mto8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> OKie Dokie - laat weet wanneer jy weer e-pos paraat is, dan stuur ek weer
> vir jou die brief wat my ure geneem het om te komponeer;))
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:atmkbf$o6u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Koot se tjank is afgetrap. Ons epos-diens is amptelik met vakansie, maar
> die
>> ander internetgoed is darem nog heel. Bad luck vir my wat nog serk het om
>> klaar te maak...
>>
>> Dit beteken seker dat ek maar na die vakansierigheid weer met jou sal
>> skakel. Dankie dat jy gereageer het!
>>
>> Koot
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:atl3ba$5tqs$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek het jou Epos beantwoord, maar die kon nie afgeler word nie.
>>>
>>> Kan enigiemand help dat my brief afgelewer kan word?
>>> 1) Vir my sy regte en of alternatiewe epos adres stuur?
>>> 2) Sy vlegsel trek en hom die boodskap gee?
>>> 3) Vir hom vertel om Kaap toe te ry sodat ons kan gesels?:)))
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Roze teksten / Gay text
Volgende onderwerp: Rudolf is eintlik Dolfina:))
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 04:09:22 MGT 2024