Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Roze teksten / Gay text
Roze teksten / Gay text [boodskap #70633] So, 15 Desember 2002 13:07 na volgende boodskap
Olaf Korder  is tans af-lyn  Olaf Korder
Boodskappe: 17
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Roze teksten / Gay text
http://www.olafkorder.net

Gedichten en verhalen over liefde, verlangen en homoseksualiteit.
Artikelen over literatuur en coming-out plus literatuurlijst (600 titels).
Poems and stories about love, longing and homosexuality.
Re: Roze teksten / Gay text [boodskap #70637 is 'n antwoord op boodskap #70633] So, 15 Desember 2002 16:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Wil jy maar nie jou dinge adverteer op 'n ander groep
wat meer daarin sou belangstel nie?

"Olaf Korder" skryf in boodskap news:F8%K9.24566$lI4.664376@castor.casema.net...
> Roze teksten / Gay text
> http://www.olafkorder.net
>
> Gedichten en verhalen over liefde, verlangen en homoseksualiteit.
> Artikelen over literatuur en coming-out plus literatuurlijst (600 titels).
> Poems and stories about love, longing and homosexuality.
>
Re: Roze teksten / Gay text [boodskap #70640 is 'n antwoord op boodskap #70633] So, 15 Desember 2002 19:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barend van B.  is tans af-lyn  Barend van B.
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
"Olaf Korder" schreef in
:
>
> Roze teksten / Gay text
> http://www.olafkorder.net
>
> Gedichten en verhalen over liefde, verlangen en homoseksualiteit.
> Artikelen over literatuur en coming-out plus literatuurlijst (600 titels).
> Poems and stories about love, longing and homosexuality.

Bruine werken in een multi-raciale samenleving.

:-bvb-:
Re: Roze teksten / Gay text [boodskap #70643 is 'n antwoord op boodskap #70633] Ma, 16 Desember 2002 03:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
En as jy 'n ware "gay" ervaring wil hê kan jy gerus 'n Suid-Afrikaanse tronk
besoek - vigs is natuurlik deel van hierdie pakket.

"Olaf Korder" skryf in boodskap news:F8%K9.24566$lI4.664376@castor.casema.net...
> Roze teksten / Gay text
> http://www.olafkorder.net
>
> Gedichten en verhalen over liefde, verlangen en homoseksualiteit.
> Artikelen over literatuur en coming-out plus literatuurlijst (600 titels).
> Poems and stories about love, longing and homosexuality.
>
Re: Roze teksten / Gay text [boodskap #70645 is 'n antwoord op boodskap #70643] Ma, 16 Desember 2002 04:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is somer naar:)) Hier in die Kaap het ons 'n hele gay fees aan die gang.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:3dfd45bc$0$227@hades.is.co.za...
> En as jy 'n ware "gay" ervaring wil hê kan jy gerus 'n Suid-Afrikaanse tronk
> besoek - vigs is natuurlik deel van hierdie pakket.
>
> "Olaf Korder" wrote in message
> news:F8%K9.24566$lI4.664376@castor.casema.net...
>> Roze teksten / Gay text
>> http://www.olafkorder.net
>>
>> Gedichten en verhalen over liefde, verlangen en homoseksualiteit.
>> Artikelen over literatuur en coming-out plus literatuurlijst (600 titels).
>> Poems and stories about love, longing and homosexuality.
>>
>
Re: Roze teksten / Gay text [boodskap #70667 is 'n antwoord op boodskap #70637] Ma, 16 Desember 2002 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Paul Van Straaten wrote:

> Wil jy maar nie jou dinge adverteer op 'n ander groep
> wat meer daarin sou belangstel nie?

Wel, du Plessis, moet nou nie vir
almal van ons begin praat nie.

Die Ruiter in die Nag
Re: Roze teksten / Gay text [boodskap #70687 is 'n antwoord op boodskap #70645] Di, 17 Desember 2002 07:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Is om van te kots Anette!

Thys

"Annette" skryf in boodskap news:atjl3s$147crd$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy is somer naar:)) Hier in die Kaap het ons 'n hele gay fees aan die gang.
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3dfd45bc$0$227@hades.is.co.za...
>> En as jy 'n ware "gay" ervaring wil hê kan jy gerus 'n Suid-Afrikaanse
> tronk
>> besoek - vigs is natuurlik deel van hierdie pakket.
>>
>> "Olaf Korder" wrote in message
>> news:F8%K9.24566$lI4.664376@castor.casema.net...
>>> Roze teksten / Gay text
>>> http://www.olafkorder.net
>>>
>>> Gedichten en verhalen over liefde, verlangen en homoseksualiteit.
>>> Artikelen over literatuur en coming-out plus literatuurlijst (600
> titels).
>>> Poems and stories about love, longing and homosexuality.
>>>
>>
>
Re: Roze teksten / Gay text [boodskap #70688 is 'n antwoord op boodskap #70667] Di, 17 Desember 2002 07:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Toleransie! O toleransie!
van kanada tot innie Kaap
wil ammil net oor gays
en homo's praat...
mientaaim
is nie een van hulle sê gemaak!

Thys
skryf in boodskap news:3DFDE2CE.3050706@rogers.com...
>
> Paul Van Straaten wrote:
>
>> Wil jy maar nie jou dinge adverteer op 'n ander groep
>> wat meer daarin sou belangstel nie?
>
> Wel, du Plessis, moet nou nie vir
> almal van ons begin praat nie.
>
> Die Ruiter in die Nag
>
Re: Roze teksten / Gay text [boodskap #70692 is 'n antwoord op boodskap #70645] Di, 17 Desember 2002 08:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons het ook jaarliks so gay fees. Die "pink carnival". Lyk nogal heel
komieklik as al die mans in hulle boob tubes, sjoe broekies en stolas die
straat af loop. Maar ek gun elke ou sy plekkie in die son. Miskien moet
ons 'n "straight carnival" begin. As die gays een kan kry, kan ons ook.
:)))))

Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:atjl3s$147crd$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy is somer naar:)) Hier in die Kaap het ons 'n hele gay fees aan die gang.
> Annette
Re: Roze teksten / Gay text [boodskap #70696 is 'n antwoord op boodskap #70687] Di, 17 Desember 2002 11:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai Nooit - Daardie mense weet behoorlik hoe om ordentlik te paartie - dit
is nou die paar wat nog heel genoeg is.
Nou die dag weer in die koerant - hier by ons keraats se snoepie, twee manne
wat net liefdevol met mekaar is terwyl hulle wag on gehelp te word by die
betaalpunt, toe neuk 4 ouens die enetjie op dat hy in die hospitaal beland.
Mense kan tog soooooo ongeduldig raak as dit warm is;))
Annette

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:atml1e$e4m$1@news.adamastor.ac.za...
> Is om van te kots Anette!
>
> Thys
> "Annette" wrote in message
> news:atjl3s$147crd$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jy is somer naar:)) Hier in die Kaap het ons 'n hele gay fees aan die
> gang.
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:3dfd45bc$0$227@hades.is.co.za...
>>> En as jy 'n ware "gay" ervaring wil hê kan jy gerus 'n Suid-Afrikaanse
>> tronk
>>> besoek - vigs is natuurlik deel van hierdie pakket.
>>>
>>> "Olaf Korder" wrote in message
>>> news:F8%K9.24566$lI4.664376@castor.casema.net...
>>>> Roze teksten / Gay text
>>>> http://www.olafkorder.net
>>>>
>>>> Gedichten en verhalen over liefde, verlangen en homoseksualiteit.
>>>> Artikelen over literatuur en coming-out plus literatuurlijst (600
>> titels).
>>>> Poems and stories about love, longing and homosexuality.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Roze teksten / Gay text [boodskap #70697 is 'n antwoord op boodskap #70692] Di, 17 Desember 2002 11:54 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien, maar anders as by die gay karnaval waar almal blykbaar outomaties
weet wat om aan te trek om in die gees van die fees reg geklee te wees, sal
die stryt karnaval definitief moet bepaal dat dames met voortrekkerrokke
maar moet wegbly om die rokke te spaar - en die manne met die manskraamdrag
( safariepakkies) moet maar liewer 'n moslemrok dra - dit hang beter oor die
pens:))
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3dfee4d7.0@news1.mweb.co.za...
> Ons het ook jaarliks so gay fees. Die "pink carnival". Lyk nogal heel
> komieklik as al die mans in hulle boob tubes, sjoe broekies en stolas die
> straat af loop. Maar ek gun elke ou sy plekkie in die son. Miskien moet
> ons 'n "straight carnival" begin. As die gays een kan kry, kan ons ook.
> :)))))
>
> Elaine
>
> "Annette" wrote in message
> news:atjl3s$147crd$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jy is somer naar:)) Hier in die Kaap het ons 'n hele gay fees aan die
> gang.
>> Annette
>
Vorige onderwerp: romatisizing Africa.
Volgende onderwerp: Koot!! Kom in, kom in.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 11:10:20 MGT 2024