Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » PJ Pretorius se "Volksveraad"
PJ Pretorius se "Volksveraad" [boodskap #70617] |
Sun, 15 December 2002 06:13  |
cg
Boodskappe: 19 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek stel belang in die geskiedenis en was verwys na...
P. J. Pretorius, Volksveraad, Die Geskiedenis agter die Geskiedenis. Mosselbaai
1996
Weet iemand waar ek 'n eksemplaar of 'n oorsig van die boek kan bekom? Of selfs
die adres/epos van die skrywer?
cg
|
|
|
|
|
|
|
Re: PJ Pretorius se "Volksveraad" [boodskap #70644 is 'n antwoord op boodskap #70617] |
Mon, 16 December 2002 03:18  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Al wat ek weet van die Pretorius is dat die man nie helemaal "lekker" is
nie.
Ek stel voor leen die boek - as jy dit dan wil lees - maar dit sal bepald
nie 'n waardevolle bydrae maak tot 'n goeie boekeversameling nie.
"cg" skryf in boodskap news:1q6ovuk15u968jpe0qc5iq23lhvvmbe210@4ax.com...
> Ek stel belang in die geskiedenis en was verwys na...
>
> P. J. Pretorius, Volksveraad, Die Geskiedenis agter die Geskiedenis. Mosselbaai
> 1996
>
> Weet iemand waar ek 'n eksemplaar of 'n oorsig van die boek kan bekom? Of selfs
> die adres/epos van die skrywer?
>
> cg
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Mar 26 08:51:57 UTC 2025
|