Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » ADSL
ADSL [boodskap #70512] |
Thu, 12 December 2002 20:41  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Vir almal wat in Midrand bly - ADSL is uiteindelik beskikbaar hier by ons.
Die modem wat jy nodig het kos sowat R2000 (jy kan dit afbetaal oor 6
maande), maandelikse lynhuur kos jou R680, Installasie kos R404 (once off),
en dan moet jy nog jou ISP ook betaal. Moenie direk deur Telkom gaan nie
(R219), hulle het 'n 3gig bandwydte limiet per maand. As jy dit vir meer as
twee maande na mekaar oorskry vra hulle jou meer. Posix vra R260 per
maand, maar jy't geen limiet op bandwydte nie. Opstuur (Upload) spoed met
ADSL is 256Kbps per sekonde, aftrek (download) spoed is 512Kbps per sekonde.
Neem in ag dat jou gewone ou op straat 'n 56Kbps modem het en dit klink asof
ADSL net te lekker kan wees.
Wanneer jy klaar jou modem betaal het, kan jy verwag om so om en by R940 per
maand vir 24 uur Internet te betaal, aansienlik goedkoper as ISDN en gewone
modem "dial-ups".
As jy wil weet of ADSL al beskikbaar is in jou area gaan na
http://www.adslspeedfreak.net toe.
Groete
Elaine
|
|
|
|
Re: ADSL [boodskap #70520 is 'n antwoord op boodskap #70512] |
Fri, 13 December 2002 07:14   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Elaine, as ek dit bymekaartel kom dit op 'n stywe bedraggie per mand uit.
Tans wag ek op Telkom se opposisie om hul verskyning te maak.
Ek stel nie eintlik belang om van enige nuwe Telkom produk gebruik te maak
nie - hoofsaaklik opdat daar geen opposisie is om hul produk/diens mee te
vergelyk nie.
Ek dink die pryse wat genoem word is die huidige prys , en nie die prys na
die aangekindigde verhoging nie.
Ek het iewers gelees dat in Amerika maak hul internetkontak dmv radioseine?
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3df8f492.0@news1.mweb.co.za...
> Vir almal wat in Midrand bly - ADSL is uiteindelik beskikbaar hier by ons.
> Die modem wat jy nodig het kos sowat R2000 (jy kan dit afbetaal oor 6
> maande), maandelikse lynhuur kos jou R680, Installasie kos R404 (once off),
> en dan moet jy nog jou ISP ook betaal. Moenie direk deur Telkom gaan nie
> (R219), hulle het 'n 3gig bandwydte limiet per maand. As jy dit vir meer as
> twee maande na mekaar oorskry vra hulle jou meer. Posix vra R260 per
> maand, maar jy't geen limiet op bandwydte nie. Opstuur (Upload) spoed met
> ADSL is 256Kbps per sekonde, aftrek (download) spoed is 512Kbps per sekonde.
> Neem in ag dat jou gewone ou op straat 'n 56Kbps modem het en dit klink asof
> ADSL net te lekker kan wees.
>
> Wanneer jy klaar jou modem betaal het, kan jy verwag om so om en by R940 per
> maand vir 24 uur Internet te betaal, aansienlik goedkoper as ISDN en gewone
> modem "dial-ups".
>
> As jy wil weet of ADSL al beskikbaar is in jou area gaan na
> http://www.adslspeedfreak.net toe.
>
> Groete
> Elaine
>
|
|
|
Re: ADSL [boodskap #70528 is 'n antwoord op boodskap #70520] |
Fri, 13 December 2002 09:14   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die slegte nuus is Annette dat jy alleenlik kompetisie kan verwag indien
daar ten minste 3 diensverskaffers is.
Ek onthou mediaberiggewing mbt VODACOM en MTN se knoeiery om pryse saam vas
te stel ...
"Annette" skryf in boodskap news:atc1ci$11reft$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Elaine, as ek dit bymekaartel kom dit op 'n stywe bedraggie per mand uit.
> Tans wag ek op Telkom se opposisie om hul verskyning te maak.
> Ek stel nie eintlik belang om van enige nuwe Telkom produk gebruik te maak
> nie - hoofsaaklik opdat daar geen opposisie is om hul produk/diens mee te
> vergelyk nie.
> Ek dink die pryse wat genoem word is die huidige prys , en nie die prys na
> die aangekindigde verhoging nie.
>
> Ek het iewers gelees dat in Amerika maak hul internetkontak dmv radioseine?
>
> Annette
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3df8f492.0@news1.mweb.co.za...
>> Vir almal wat in Midrand bly - ADSL is uiteindelik beskikbaar hier by ons.
>> Die modem wat jy nodig het kos sowat R2000 (jy kan dit afbetaal oor 6
>> maande), maandelikse lynhuur kos jou R680, Installasie kos R404 (once
> off),
>> en dan moet jy nog jou ISP ook betaal. Moenie direk deur Telkom gaan nie
>> (R219), hulle het 'n 3gig bandwydte limiet per maand. As jy dit vir
meer
> as
>> twee maande na mekaar oorskry vra hulle jou meer. Posix vra R260 per
>> maand, maar jy't geen limiet op bandwydte nie. Opstuur (Upload) spoed met
>> ADSL is 256Kbps per sekonde, aftrek (download) spoed is 512Kbps per
> sekonde.
>> Neem in ag dat jou gewone ou op straat 'n 56Kbps modem het en dit klink
> asof
>> ADSL net te lekker kan wees.
>>
>> Wanneer jy klaar jou modem betaal het, kan jy verwag om so om en by R940
> per
>> maand vir 24 uur Internet te betaal, aansienlik goedkoper as ISDN en
> gewone
>> modem "dial-ups".
>>
>> As jy wil weet of ADSL al beskikbaar is in jou area gaan na
>> http://www.adslspeedfreak.net toe.
>>
>> Groete
>> Elaine
>>
>
|
|
|
|
Re: ADSL [boodskap #70533 is 'n antwoord op boodskap #70528] |
Fri, 13 December 2002 09:31   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis waar - maar een opponent is beter as 'n algehele monopolie.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:3df9a4f9$0$231@hades.is.co.za...
> Die slegte nuus is Annette dat jy alleenlik kompetisie kan verwag indien
> daar ten minste 3 diensverskaffers is.
> Ek onthou mediaberiggewing mbt VODACOM en MTN se knoeiery om pryse saam vas
> te stel ...
> "Annette" wrote in message
> news:atc1ci$11reft$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Elaine, as ek dit bymekaartel kom dit op 'n stywe bedraggie per mand uit.
>> Tans wag ek op Telkom se opposisie om hul verskyning te maak.
>> Ek stel nie eintlik belang om van enige nuwe Telkom produk gebruik te maak
>> nie - hoofsaaklik opdat daar geen opposisie is om hul produk/diens mee te
>> vergelyk nie.
>> Ek dink die pryse wat genoem word is die huidige prys , en nie die prys na
>> die aangekindigde verhoging nie.
>>
>> Ek het iewers gelees dat in Amerika maak hul internetkontak dmv
> radioseine?
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3df8f492.0@news1.mweb.co.za...
>>> Vir almal wat in Midrand bly - ADSL is uiteindelik beskikbaar hier by
> ons.
>>> Die modem wat jy nodig het kos sowat R2000 (jy kan dit afbetaal oor 6
>>> maande), maandelikse lynhuur kos jou R680, Installasie kos R404 (once
>> off),
>>> en dan moet jy nog jou ISP ook betaal. Moenie direk deur Telkom gaan
> nie
>>> (R219), hulle het 'n 3gig bandwydte limiet per maand. As jy dit vir
> meer
>> as
>>> twee maande na mekaar oorskry vra hulle jou meer. Posix vra R260 per
>>> maand, maar jy't geen limiet op bandwydte nie. Opstuur (Upload) spoed
> met
>>> ADSL is 256Kbps per sekonde, aftrek (download) spoed is 512Kbps per
>> sekonde.
>>> Neem in ag dat jou gewone ou op straat 'n 56Kbps modem het en dit
klink
>> asof
>>> ADSL net te lekker kan wees.
>>>
>>> Wanneer jy klaar jou modem betaal het, kan jy verwag om so om en by
R940
>> per
>>> maand vir 24 uur Internet te betaal, aansienlik goedkoper as ISDN en
>> gewone
>>> modem "dial-ups".
>>>
>>> As jy wil weet of ADSL al beskikbaar is in jou area gaan na
>>> http://www.adslspeedfreak.net toe.
>>>
>>> Groete
>>> Elaine
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: ADSL [boodskap #70544 is 'n antwoord op boodskap #70542] |
Fri, 13 December 2002 13:26   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Installasie begin by R377, Lynhuur vir ISDN begin by R158.75, dan moet jy
jou ISP betaal sowat R120 en op, afhangende van die ISP wat jy gebruik, jou
modems begin by R450.00, en dan jou oproepe na die Internet. So dis maar
dieselfde as om deur 'n modem op te dail en dan vir jou oproep te betaal,
dis net vinniger. Die pryse hierbo is vir 64kbps konneksie, en een lyn na
die Internet.
Hoe meer "lyne" jy het hoe duurder word dit. Jy kan bv gelyktydig opdail
met twee lyne, dan kry jy 'n spoed van 128kbps maar dan moet jy jou ISP
dubbel betaal en jou oproep se koste word ook verdubbel.
Elaine
"Suidwester" skryf in boodskap news:3df9cc2c.0@news1.mweb.co.za...
> Net vir interssantheid, wat betaal julle vir ISDN? Hier by ons kry jy dit
> geïnstalleer met Santis modem en al vir vir rondom R300 en dan het jy 3 lyne
> waarvan een dedicated modem is. Die huur van die ISDN is R65 per maand en
> jou oproepkoste is plaaslik na die 'Net toe.....alles teen 64K.
|
|
|
Re: ADSL [boodskap #70545 is 'n antwoord op boodskap #70544] |
Fri, 13 December 2002 14:36   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
OK, so die verskil is dat ons nie vir 'n modem hoef te betaal nie?
"Elaine" skryf in boodskap news:3df9e019.0@news1.mweb.co.za...
> Installasie begin by R377, Lynhuur vir ISDN begin by R158.75, dan moet jy
> jou ISP betaal sowat R120 en op, afhangende van die ISP wat jy gebruik, jou
> modems begin by R450.00, en dan jou oproepe na die Internet. So dis maar
> dieselfde as om deur 'n modem op te dail en dan vir jou oproep te betaal,
> dis net vinniger. Die pryse hierbo is vir 64kbps konneksie, en een lyn na
> die Internet.
> Hoe meer "lyne" jy het hoe duurder word dit. Jy kan bv gelyktydig opdail
> met twee lyne, dan kry jy 'n spoed van 128kbps maar dan moet jy jou ISP
> dubbel betaal en jou oproep se koste word ook verdubbel.
>
> Elaine
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3df9cc2c.0@news1.mweb.co.za...
>> Net vir interssantheid, wat betaal julle vir ISDN? Hier by ons kry jy
> dit
>> geïnstalleer met Santis modem en al vir vir rondom R300 en dan het jy 3
> lyne
>> waarvan een dedicated modem is. Die huur van die ISDN is R65 per maand
> en
>> jou oproepkoste is plaaslik na die 'Net toe.....alles teen 64K.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: ADSL [boodskap #70597 is 'n antwoord op boodskap #70512] |
Sat, 14 December 2002 16:01   |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
ADSL vind ek by jullie baie duur(ek skryf vanuit Belgie)veral die
abonnementprys.
Ons het hier een breedband via de televisiekabel en die is baie sneller dan
ADSL
Prys ter vergelyking:modem=gratis,alleen garantie
maandlikse huur is 41?
ADSL is ongev dieselfde prys behalve dat jy die modem moet gekoop word
Myn excuus vir my slecht Africaans
Via Msn kan ons hier spreek met elkaar(met micro)
Ek wonder of dit sou gaan van hier tot ZA
pdr...@hotmail.com
"Elaine" skryf in boodskap news:3df8f492.0@news1.mweb.co.za...
> Vir almal wat in Midrand bly - ADSL is uiteindelik beskikbaar hier by ons.
> Die modem wat jy nodig het kos sowat R2000 (jy kan dit afbetaal oor 6
> maande), maandelikse lynhuur kos jou R680, Installasie kos R404 (once off),
> en dan moet jy nog jou ISP ook betaal. Moenie direk deur Telkom gaan nie
> (R219), hulle het 'n 3gig bandwydte limiet per maand. As jy dit vir meer as
> twee maande na mekaar oorskry vra hulle jou meer. Posix vra R260 per
> maand, maar jy't geen limiet op bandwydte nie. Opstuur (Upload) spoed met
> ADSL is 256Kbps per sekonde, aftrek (download) spoed is 512Kbps per sekonde.
> Neem in ag dat jou gewone ou op straat 'n 56Kbps modem het en dit klink asof
> ADSL net te lekker kan wees.
>
> Wanneer jy klaar jou modem betaal het, kan jy verwag om so om en by R940 per
> maand vir 24 uur Internet te betaal, aansienlik goedkoper as ISDN en gewone
> modem "dial-ups".
>
> As jy wil weet of ADSL al beskikbaar is in jou area gaan na
> http://www.adslspeedfreak.net toe.
>
> Groete
> Elaine
>
|
|
|
Re: ADSL [boodskap #70598 is 'n antwoord op boodskap #70597] |
Sat, 14 December 2002 16:03   |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sorry ,die huurprys is 41 Euro/maand
"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:fBIK9.50752$Ti2.7807@afrodite.telenet-ops.be...
> ADSL vind ek by jullie baie duur(ek skryf vanuit Belgie)veral die
> abonnementprys.
> Ons het hier een breedband via de televisiekabel en die is baie sneller dan
> ADSL
> Prys ter vergelyking:modem=gratis,alleen garantie
> maandlikse huur is 41?
> ADSL is ongev dieselfde prys behalve dat jy die modem moet gekoop word
> Myn excuus vir my slecht Africaans
> Via Msn kan ons hier spreek met elkaar(met micro)
> Ek wonder of dit sou gaan van hier tot ZA
> pdr...@hotmail.com
>
> "Elaine" schreef in bericht
> news:3df8f492.0@news1.mweb.co.za...
>> Vir almal wat in Midrand bly - ADSL is uiteindelik beskikbaar hier by ons.
>> Die modem wat jy nodig het kos sowat R2000 (jy kan dit afbetaal oor 6
>> maande), maandelikse lynhuur kos jou R680, Installasie kos R404 (once
> off),
>> en dan moet jy nog jou ISP ook betaal. Moenie direk deur Telkom gaan nie
>> (R219), hulle het 'n 3gig bandwydte limiet per maand. As jy dit vir
meer
> as
>> twee maande na mekaar oorskry vra hulle jou meer. Posix vra R260 per
>> maand, maar jy't geen limiet op bandwydte nie. Opstuur (Upload) spoed met
>> ADSL is 256Kbps per sekonde, aftrek (download) spoed is 512Kbps per
> sekonde.
>> Neem in ag dat jou gewone ou op straat 'n 56Kbps modem het en dit klink
> asof
>> ADSL net te lekker kan wees.
>>
>> Wanneer jy klaar jou modem betaal het, kan jy verwag om so om en by R940
> per
>> maand vir 24 uur Internet te betaal, aansienlik goedkoper as ISDN en
> gewone
>> modem "dial-ups".
>>
>> As jy wil weet of ADSL al beskikbaar is in jou area gaan na
>> http://www.adslspeedfreak.net toe.
>>
>> Groete
>> Elaine
>>
>
|
|
|
|
|
Re: SOEK OP INTERNET OM TE SIEN HOE GOEDKOOP ADSL OORSEE IS [boodskap #70627 is 'n antwoord op boodskap #70623] |
Sun, 15 December 2002 11:29  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet Oom, ek weet, maar wat kan ons nou doen aan die saak. Ek's so dik
vir die groot maatskappye wat kan maak en breek soos hulle wil terwyl jou
klein outjie suffer.
Elaine
"Oom Gert" skryf in boodskap news:3dfc3926.0@news1.mweb.co.za...
> Dis nie wat ek bedoel nie. Al wat ek wil uitwys is dat TELKOM ons rook.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Feb 23 23:50:02 UTC 2025
|