| ASPI [boodskap #70354] |
Di., 10 Desember 2002 17:54  |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
Hoe 'start' ek ASPI?
En moet my nie vra wat dit is nie, ek weet nie, dis net dat 'n 'error
message' dit vir my gesê het. Was by help, maar Help het nog nie van
so iets gehoor nie :-(
As dit sal help ek hardloop Win XP Professional.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: ASPI manager [boodskap #70675 is 'n antwoord op boodskap #70641] |
Ma., 16 Desember 2002 19:20  |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
hmmm .... Pc is maar die arm ou se Imac, maar ek moet sê XP is baie
stabiel en soos jy tereg sê, ons kry nie meer die blou screen nie.....
heheheh
--
---
"Elaine"
> :))) Wel ek's bly jou PC werk weer reg. Geniet XP, dis baie meer stabiel as
> '98 en ME, of so sê die lot wat weet. Dit bly windows, en ek kry nog steeds
> "errors", ek kry net nie meer die "Blue Screen of Death" nie :)).
|
|
|
|