| Nog 'n raai-raai. [boodskap #70414] |
Wo., 11 Desember 2002 08:33  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat is dit?
harig is my luf
Lank is my nek
Een twee drie-
en ek sit 'n vuil
bottel op sy plek
Annette
|
|
|
|
| Re: Nog 'n raai-raai. [boodskap #70424 is 'n antwoord op boodskap #70414] |
Wo., 11 Desember 2002 10:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy is reg - kry mens nog die goed?
Annette
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:at73bi$2guf$1@news.adamastor.ac.za...
> Bottel borsel
> "Annette" wrote in message
> news:at6thv$1181v9$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat is dit?
>>
>> harig is my luf
>> Lank is my nek
>> Een twee drie-
>> en ek sit 'n vuil
>> bottel op sy plek
>>
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nog 'n raai-raai. [boodskap #70428 is 'n antwoord op boodskap #70426] |
Wo., 11 Desember 2002 11:56   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))))))) Jy kan reg weees:)))
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:at76ll$t3r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Tobie Cronje
>
> "Annette" wrote in message
> news:at6thv$1181v9$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat is dit?
>>
>> harig is my luf
>> Lank is my nek
>> Een twee drie-
>> en ek sit 'n vuil
>> bottel op sy plek
>>
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nog 'n raai-raai. [boodskap #70554 is 'n antwoord op boodskap #70508] |
Vr., 13 Desember 2002 20:18  |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: Maart 2001
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 12 Dec 2002 21:21:06 +0200, "Elaine" wrote:
> Uit die aard van die saak is sy 'n meisiekind Davie, anders was sy my broer.
> My suster verwag 'n meisiekind. 'n Dogtertjie. So my sus en haar kind is
> altwee meisiekinders :)))))
>
> E
>
Toevallig né Elaine! :-))))))
DD
|
|
|
|