Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verpligtinge?
Verpligtinge? [boodskap #70460] Do, 12 Desember 2002 06:06 na volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die afgelope Dinsdag het ons 'Human Rights Day' in Namibië gehad en niks
hartstogtelik het eintlik gebeur nie. Die wat geld het, het dit by ander
dae gevoeg om te gaan vakansie hou op die een of ander plek, terwyl die
armgatte maar moes werk. Dis maar mos normaal? Wat my egter laat wonder,
is hoekom is daar altyd 'n 'menseREGTEdag' en niemand sê iets van
'menslikeVERPLIGTINGEdag' nie? 'n Dag waarop almal strewe om sy medemens
te respekteer, maak nie saak wie of wat hy is en watter werk hy doen nie.
'n Dag waarop jy nie mag steel nie, nie mag vloek nie, nie mag dronksuip
nie. 'n Dag waarop jy jou verpligtinge as 'n verantwoordelike burger van
jou land behoorlik nakom nie?
Dis mos mode vir almal om deesdae regte op te eis, maar niemand sê iets
van jou verpligtinge nie!
Re: Verpligtinge? [boodskap #70461 is 'n antwoord op boodskap #70460] Do, 12 Desember 2002 06:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy het 'n goeie punt daar beet.
Maar soos die meeste vakansiedae stel die mense nie juis belang watse dag
dit is nie, behalwe om dit te geniet as 'n af dag.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3df8275b.0@news1.mweb.co.za...
> Die afgelope Dinsdag het ons 'Human Rights Day' in Namibië gehad en niks
> hartstogtelik het eintlik gebeur nie. Die wat geld het, het dit by ander
> dae gevoeg om te gaan vakansie hou op die een of ander plek, terwyl die
> armgatte maar moes werk. Dis maar mos normaal? Wat my egter laat wonder,
> is hoekom is daar altyd 'n 'menseREGTEdag' en niemand sê iets van
> 'menslikeVERPLIGTINGEdag' nie? 'n Dag waarop almal strewe om sy medemens
> te respekteer, maak nie saak wie of wat hy is en watter werk hy doen nie.
> 'n Dag waarop jy nie mag steel nie, nie mag vloek nie, nie mag dronksuip
> nie. 'n Dag waarop jy jou verpligtinge as 'n verantwoordelike burger van
> jou land behoorlik nakom nie?
> Dis mos mode vir almal om deesdae regte op te eis, maar niemand sê iets
> van jou verpligtinge nie!
>
Re: Verpligtinge? [boodskap #70491 is 'n antwoord op boodskap #70460] Do, 12 Desember 2002 15:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Wat van 365 sulke dae per jaar? Só hoort dit eintlik...

"Suidwester" skryf in boodskap news:...
> Die afgelope Dinsdag het ons 'Human Rights Day' in Namibië gehad en niks
> hartstogtelik het eintlik gebeur nie. Die wat geld het, het dit by ander
> dae gevoeg om te gaan vakansie hou op die een of ander plek, terwyl die
> armgatte maar moes werk. Dis maar mos normaal? Wat my egter laat wonder,
> is hoekom is daar altyd 'n 'menseREGTEdag' en niemand sê iets van
> 'menslikeVERPLIGTINGEdag' nie? 'n Dag waarop almal strewe om sy medemens
> te respekteer, maak nie saak wie of wat hy is en watter werk hy doen nie.
> 'n Dag waarop jy nie mag steel nie, nie mag vloek nie, nie mag dronksuip
> nie. 'n Dag waarop jy jou verpligtinge as 'n verantwoordelike burger van
> jou land behoorlik nakom nie?
> Dis mos mode vir almal om deesdae regte op te eis, maar niemand sê iets
> van jou verpligtinge nie!
>
Re: Verpligtinge? [boodskap #70496 is 'n antwoord op boodskap #70491] Do, 12 Desember 2002 17:11 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Max - 364 dae - daar moet een Human Rights Day wees om die skare
gelukkig te hou:)))
Annette

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0212120753.42aca64c@posting.google.com...
> Wat van 365 sulke dae per jaar? Sê hoort dit eintlik...
>
> "Suidwester" wrote in message
news:...
>> Die afgelope Dinsdag het ons 'Human Rights Day' in Namibië gehad en niks
>> hartstogtelik het eintlik gebeur nie. Die wat geld het, het dit by ander
>> dae gevoeg om te gaan vakansie hou op die een of ander plek, terwyl die
>> armgatte maar moes werk. Dis maar mos normaal? Wat my egter laat wonder,
>> is hoekom is daar altyd 'n 'menseREGTEdag' en niemand sê iets van
>> 'menslikeVERPLIGTINGEdag' nie? 'n Dag waarop almal strewe om sy medemens
>> te respekteer, maak nie saak wie of wat hy is en watter werk hy doen nie.
>> 'n Dag waarop jy nie mag steel nie, nie mag vloek nie, nie mag dronksuip
>> nie. 'n Dag waarop jy jou verpligtinge as 'n verantwoordelike burger van
>> jou land behoorlik nakom nie?
>> Dis mos mode vir almal om deesdae regte op te eis, maar niemand sê iets
>> van jou verpligtinge nie!
>>
Vorige onderwerp: Openbare Kastrasie
Volgende onderwerp: !00 Grootste Suis-Afrikaners: Lys tot dusver
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:42:08 MGT 2024