Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » !00 Grootste Suis-Afrikaners: Lys tot dusver
!00 Grootste Suis-Afrikaners: Lys tot dusver [boodskap #70284] Ma, 09 Desember 2002 14:57 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Okie Dokie - hier is die lys van die name wat ek het - as daar is wat genoem
is wat ek nie hier het nie - skryf dit asseblief onder by langs 'n
opvolgende nommer

Ek wonder as ek die lys sit op 'n ander internasionale ng, hoeveel van die
mense hier onder genoem sal internasionaal bekend wees, of selfs as Grootse
Suid-Afrikaners geag word. -

1) Nelson Mandela
2) Biskop Tutu
3) Johannes Kerkorrel
4)Wayne Ferreira
5)Jan Pohl
6) Dirkie de Villiers
7)Van Zyl Slabbert
8)Frew McMillan
9)Paul Kruger
10) Chris Barnard
11) Herman Charles Bosman
12) Louis Botha
13) AD Keet
14) Koos du Plessis
15) Antjie Krog
16) AG Visser
17) Steve Hofmeyer
18) Retief Goosen
19) Jody Scheckter
20) Retha Horne
21) Karen Muir
22) Zola Budd-Pieterse
23) Nico Carstens
24) Dawie Couzyn
25) James Henry Greathead
26) Hugh Masikela
27) Abdulla Ebrahim ( Dollar Brand)
28) Anton Rupert
29) Maretha Maartens
30) Dalene Matthee
31) Pieter van der Westhuizen
32) Al Debbo
33) Frederick Burgers
34) Jamie UIs
35) Breyten Breytenbach
36) Steve Biko
37) Ettienne van Heerden
38) André P Brink
39) Elizabeth Eybers
40) Genl de Wet
41) HF Verwird
42) PW Botha
43) Kevin Curren
44) Gary Player
45) Ernie Els
46) Penny Heyns
47) Francois Pienaar
48) Charmaine Fick
49) Ina van Rensburg
50) Johan Fourie
51) Evette de Klerk
52) Naas Botha
53) AP Treurnicht
54) Clive Derby-Lewis
55) Piet Rudolph
56) Robert van Tonder
57) E Terreblance
58) Anne Neethlingh-Pohl
59) Wena Naude
60) Siegfried Mynhardt
61) Ge Korsten
62) Gerrie Coetzee
63) Esther Brand
64) Gert Potgieter
65) Charmaine Gail-Weavers
66) Hestrie Storbeck-Cloete
67) John van Reenen
68) John Vorster
69) JBM Hertzog
70) Genl Beyers
71) Dr Hans de Lange
72) Dr Buthelezi
73) Dr Lucas mangope
74) Winnie Madikizela- Mandela
75) Patricia de Lille
76) Matthews Phosa
77) Tokyo Sexwale
78) Tommy bedford
79) Franz Kruger
80) Roy Campbell
81) JM Coetzee
82) Ruth First
83) Bram Fischer
84) Nadime Gordimer
85) Chris Hani
86) Jan Hofmeyer
87) C Louis Leipoldt
88) Chris Albert Luthuli
89) Eugene Marais
90) Sarah Gertrude Millin
91) Albie Sachs
92) Olive Schreiner
93) Shaka
94) Jan Smuts
95) Pierneef
96) CJ Langenhoven
97) Albert Wessels
Re: !00 Grootste Suis-Afrikaners: Lys tot dusver [boodskap #70473 is 'n antwoord op boodskap #70284] Do, 12 Desember 2002 10:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - pas terug van die see (Suidkus) - snaaks - niemand reageer op jou
ton (100) nie?
Vonkprop - wie het Wayne Ferreira genomineer - bring die Skerpioene in ...
Ek het (terwyl ek op 'n rots by die see vasgenael was) gedink dat miskien
moet ons 'n lysie saamstel van twintig vrae wat ons as ng aan die prez wil
vra - uiteraard sal dit ook goed wees indien ons dit in 'n
multikeuse-formaat saamstel (is dit die Afrikaans vir "multiple choice
questionnaire"?)?
Voorbeeld:
Vraag: Waarom het jy nie sterk standpunt ingeneem teen Mugabe nie?
Antwoorde soos:
(a) Ek wil self graag 'n plaas bekom in Zim
(b) Ek het 'n intieme verhouding met die man
(c) Waar is Zimbabwe?
ens.

"Annette" skryf in boodskap news:at2cb6$v3dqp$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>
> Okie Dokie - hier is die lys van die name wat ek het - as daar is wat genoem
> is wat ek nie hier het nie - skryf dit asseblief onder by langs 'n
> opvolgende nommer
>
> Ek wonder as ek die lys sit op 'n ander internasionale ng, hoeveel van die
> mense hier onder genoem sal internasionaal bekend wees, of selfs as Grootse
> Suid-Afrikaners geag word. -
>
> 1) Nelson Mandela
> 2) Biskop Tutu
> 3) Johannes Kerkorrel
> 4)Wayne Ferreira
> 5)Jan Pohl
> 6) Dirkie de Villiers
> 7)Van Zyl Slabbert
> 8)Frew McMillan
> 9)Paul Kruger
> 10) Chris Barnard
> 11) Herman Charles Bosman
> 12) Louis Botha
> 13) AD Keet
> 14) Koos du Plessis
> 15) Antjie Krog
> 16) AG Visser
> 17) Steve Hofmeyer
> 18) Retief Goosen
> 19) Jody Scheckter
> 20) Retha Horne
> 21) Karen Muir
> 22) Zola Budd-Pieterse
> 23) Nico Carstens
> 24) Dawie Couzyn
> 25) James Henry Greathead
> 26) Hugh Masikela
> 27) Abdulla Ebrahim ( Dollar Brand)
> 28) Anton Rupert
> 29) Maretha Maartens
> 30) Dalene Matthee
> 31) Pieter van der Westhuizen
> 32) Al Debbo
> 33) Frederick Burgers
> 34) Jamie UIs
> 35) Breyten Breytenbach
> 36) Steve Biko
> 37) Ettienne van Heerden
> 38) André P Brink
> 39) Elizabeth Eybers
> 40) Genl de Wet
> 41) HF Verwird
> 42) PW Botha
> 43) Kevin Curren
> 44) Gary Player
> 45) Ernie Els
> 46) Penny Heyns
> 47) Francois Pienaar
> 48) Charmaine Fick
> 49) Ina van Rensburg
> 50) Johan Fourie
> 51) Evette de Klerk
> 52) Naas Botha
> 53) AP Treurnicht
> 54) Clive Derby-Lewis
> 55) Piet Rudolph
> 56) Robert van Tonder
> 57) E Terreblance
> 58) Anne Neethlingh-Pohl
> 59) Wena Naude
> 60) Siegfried Mynhardt
> 61) Ge Korsten
> 62) Gerrie Coetzee
> 63) Esther Brand
> 64) Gert Potgieter
> 65) Charmaine Gail-Weavers
> 66) Hestrie Storbeck-Cloete
> 67) John van Reenen
> 68) John Vorster
> 69) JBM Hertzog
> 70) Genl Beyers
> 71) Dr Hans de Lange
> 72) Dr Buthelezi
> 73) Dr Lucas mangope
> 74) Winnie Madikizela- Mandela
> 75) Patricia de Lille
> 76) Matthews Phosa
> 77) Tokyo Sexwale
> 78) Tommy bedford
> 79) Franz Kruger
> 80) Roy Campbell
> 81) JM Coetzee
> 82) Ruth First
> 83) Bram Fischer
> 84) Nadime Gordimer
> 85) Chris Hani
> 86) Jan Hofmeyer
> 87) C Louis Leipoldt
> 88) Chris Albert Luthuli
> 89) Eugene Marais
> 90) Sarah Gertrude Millin
> 91) Albie Sachs
> 92) Olive Schreiner
> 93) Shaka
> 94) Jan Smuts
> 95) Pierneef
> 96) CJ Langenhoven
> 97) Albert Wessels
>
Re: !00 Grootste Suis-Afrikaners: Lys tot dusver [boodskap #70474 is 'n antwoord op boodskap #70473] Do, 12 Desember 2002 11:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nie 'n slegte idee nie Jonas.
Ek dink die mense verkeer in 'n gees van vrede en is nie lus om nog te
baklei wie nog op die lys moet kom nie, of wie behoort nie daar te wees nie.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:3df86c12$0$227@hades.is.co.za...
> Annette - pas terug van die see (Suidkus) - snaaks - niemand reageer op jou
> ton (100) nie?
> Vonkprop - wie het Wayne Ferreira genomineer - bring die Skerpioene in ...
> Ek het (terwyl ek op 'n rots by die see vasgenael was) gedink dat miskien
> moet ons 'n lysie saamstel van twintig vrae wat ons as ng aan die prez wil
> vra - uiteraard sal dit ook goed wees indien ons dit in 'n
> multikeuse-formaat saamstel (is dit die Afrikaans vir "multiple choice
> questionnaire"?)?
> Voorbeeld:
> Vraag: Waarom het jy nie sterk standpunt ingeneem teen Mugabe nie?
> Antwoorde soos:
> (a) Ek wil self graag 'n plaas bekom in Zim
> (b) Ek het 'n intieme verhouding met die man
> (c) Waar is Zimbabwe?
> ens.
>
> "Annette" wrote in message
> news:at2cb6$v3dqp$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>> Okie Dokie - hier is die lys van die name wat ek het - as daar is wat
> genoem
>> is wat ek nie hier het nie - skryf dit asseblief onder by langs 'n
>> opvolgende nommer
>>
>> Ek wonder as ek die lys sit op 'n ander internasionale ng, hoeveel van die
>> mense hier onder genoem sal internasionaal bekend wees, of selfs as
> Grootse
>> Suid-Afrikaners geag word. -
>>
>> 1) Nelson Mandela
>> 2) Biskop Tutu
>> 3) Johannes Kerkorrel
>> 4)Wayne Ferreira
>> 5)Jan Pohl
>> 6) Dirkie de Villiers
>> 7)Van Zyl Slabbert
>> 8)Frew McMillan
>> 9)Paul Kruger
>> 10) Chris Barnard
>> 11) Herman Charles Bosman
>> 12) Louis Botha
>> 13) AD Keet
>> 14) Koos du Plessis
>> 15) Antjie Krog
>> 16) AG Visser
>> 17) Steve Hofmeyer
>> 18) Retief Goosen
>> 19) Jody Scheckter
>> 20) Retha Horne
>> 21) Karen Muir
>> 22) Zola Budd-Pieterse
>> 23) Nico Carstens
>> 24) Dawie Couzyn
>> 25) James Henry Greathead
>> 26) Hugh Masikela
>> 27) Abdulla Ebrahim ( Dollar Brand)
>> 28) Anton Rupert
>> 29) Maretha Maartens
>> 30) Dalene Matthee
>> 31) Pieter van der Westhuizen
>> 32) Al Debbo
>> 33) Frederick Burgers
>> 34) Jamie UIs
>> 35) Breyten Breytenbach
>> 36) Steve Biko
>> 37) Ettienne van Heerden
>> 38) André P Brink
>> 39) Elizabeth Eybers
>> 40) Genl de Wet
>> 41) HF Verwird
>> 42) PW Botha
>> 43) Kevin Curren
>> 44) Gary Player
>> 45) Ernie Els
>> 46) Penny Heyns
>> 47) Francois Pienaar
>> 48) Charmaine Fick
>> 49) Ina van Rensburg
>> 50) Johan Fourie
>> 51) Evette de Klerk
>> 52) Naas Botha
>> 53) AP Treurnicht
>> 54) Clive Derby-Lewis
>> 55) Piet Rudolph
>> 56) Robert van Tonder
>> 57) E Terreblance
>> 58) Anne Neethlingh-Pohl
>> 59) Wena Naude
>> 60) Siegfried Mynhardt
>> 61) Ge Korsten
>> 62) Gerrie Coetzee
>> 63) Esther Brand
>> 64) Gert Potgieter
>> 65) Charmaine Gail-Weavers
>> 66) Hestrie Storbeck-Cloete
>> 67) John van Reenen
>> 68) John Vorster
>> 69) JBM Hertzog
>> 70) Genl Beyers
>> 71) Dr Hans de Lange
>> 72) Dr Buthelezi
>> 73) Dr Lucas mangope
>> 74) Winnie Madikizela- Mandela
>> 75) Patricia de Lille
>> 76) Matthews Phosa
>> 77) Tokyo Sexwale
>> 78) Tommy bedford
>> 79) Franz Kruger
>> 80) Roy Campbell
>> 81) JM Coetzee
>> 82) Ruth First
>> 83) Bram Fischer
>> 84) Nadime Gordimer
>> 85) Chris Hani
>> 86) Jan Hofmeyer
>> 87) C Louis Leipoldt
>> 88) Chris Albert Luthuli
>> 89) Eugene Marais
>> 90) Sarah Gertrude Millin
>> 91) Albie Sachs
>> 92) Olive Schreiner
>> 93) Shaka
>> 94) Jan Smuts
>> 95) Pierneef
>> 96) CJ Langenhoven
>> 97) Albert Wessels
>>
>
Re: !00 Grootste Suis-Afrikaners: Lys tot dusver [boodskap #70482 is 'n antwoord op boodskap #70473] Do, 12 Desember 2002 14:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Ek het (terwyl ek op 'n rots by die see vasgenael was) gedink dat miskien
> moet ons 'n lysie saamstel van twintig vrae wat ons as ng aan die prez wil
> vra
> Vraag: Waarom het jy nie sterk standpunt ingeneem teen Mugabe nie?
> Antwoorde soos:
> (a) Ek wil self graag 'n plaas bekom in Zim
> (b) Ek het 'n intieme verhouding met die man
> (c) Waar is Zimbabwe?

Siedaar, hoe Jonas sy binnelewe openbaar.
Hy sit op 'n rots by die see en hy dink aan
die nuusgroep en aan Mugabe en Mbeki.

Tant Hessie van Mont-aux-Sources
Re: !00 Grootste Suis-Afrikaners: Lys tot dusver [boodskap #70484 is 'n antwoord op boodskap #70482] Do, 12 Desember 2002 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas is geheg aan ons:))
Annette

skryf in boodskap news:3DF89A78.9050803@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>
>> Ek het (terwyl ek op 'n rots by die see vasgenael was) gedink dat miskien
>> moet ons 'n lysie saamstel van twintig vrae wat ons as ng aan die prez wil
>> vra
>> Vraag: Waarom het jy nie sterk standpunt ingeneem teen Mugabe nie?
>> Antwoorde soos:
>> (a) Ek wil self graag 'n plaas bekom in Zim
>> (b) Ek het 'n intieme verhouding met die man
>> (c) Waar is Zimbabwe?
>
> Siedaar, hoe Jonas sy binnelewe openbaar.
> Hy sit op 'n rots by die see en hy dink aan
> die nuusgroep en aan Mugabe en Mbeki.
>
> Tant Hessie van Mont-aux-Sources
>
Re: !00 Grootste Suis-Afrikaners: Lys tot dusver [boodskap #70488 is 'n antwoord op boodskap #70284] Do, 12 Desember 2002 15:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Annette, as ek die lys so kyk, kan ek nie help om te wonder of dit 'n
lys is met die grootste SA'ers, of die grootste dose nie... ;-)

Sou Johannes daarop gewees het as hy nie dood was nie?

Maretha Maartens? Ag nee, kom nou. Die trut het 'n keer vir my in my
gesig gesê ek lieg. Net omdat ek 'n storie vertel het wat sy nie wou
hoor nie...

Waar's FW? Of tel hy nie?

In elk geval, dankie vir jou moeite... Ek het die lys ontsettend
geniet.

Max_____________________________________________________

"Annette" skryf in boodskap news:...
> Okie Dokie - hier is die lys van die name wat ek het - as daar is wat genoem
> is wat ek nie hier het nie - skryf dit asseblief onder by langs 'n
> opvolgende nommer
>
> Ek wonder as ek die lys sit op 'n ander internasionale ng, hoeveel van die
> mense hier onder genoem sal internasionaal bekend wees, of selfs as Grootse
> Suid-Afrikaners geag word. -
>
> 1) Nelson Mandela
> 2) Biskop Tutu
> 3) Johannes Kerkorrel
> 4)Wayne Ferreira
> 5)Jan Pohl
> 6) Dirkie de Villiers
> 7)Van Zyl Slabbert
> 8)Frew McMillan
> 9)Paul Kruger
> 10) Chris Barnard
> 11) Herman Charles Bosman
> 12) Louis Botha
> 13) AD Keet
> 14) Koos du Plessis
> 15) Antjie Krog
> 16) AG Visser
> 17) Steve Hofmeyer
> 18) Retief Goosen
> 19) Jody Scheckter
> 20) Retha Horne
> 21) Karen Muir
> 22) Zola Budd-Pieterse
> 23) Nico Carstens
> 24) Dawie Couzyn
> 25) James Henry Greathead
> 26) Hugh Masikela
> 27) Abdulla Ebrahim ( Dollar Brand)
> 28) Anton Rupert
> 29) Maretha Maartens
> 30) Dalene Matthee
> 31) Pieter van der Westhuizen
> 32) Al Debbo
> 33) Frederick Burgers
> 34) Jamie UIs
> 35) Breyten Breytenbach
> 36) Steve Biko
> 37) Ettienne van Heerden
> 38) Andrè P Brink
> 39) Elizabeth Eybers
> 40) Genl de Wet
> 41) HF Verwird
> 42) PW Botha
> 43) Kevin Curren
> 44) Gary Player
> 45) Ernie Els
> 46) Penny Heyns
> 47) Francois Pienaar
> 48) Charmaine Fick
> 49) Ina van Rensburg
> 50) Johan Fourie
> 51) Evette de Klerk
> 52) Naas Botha
> 53) AP Treurnicht
> 54) Clive Derby-Lewis
> 55) Piet Rudolph
> 56) Robert van Tonder
> 57) E Terreblance
> 58) Anne Neethlingh-Pohl
> 59) Wena Naude
> 60) Siegfried Mynhardt
> 61) Ge Korsten
> 62) Gerrie Coetzee
> 63) Esther Brand
> 64) Gert Potgieter
> 65) Charmaine Gail-Weavers
> 66) Hestrie Storbeck-Cloete
> 67) John van Reenen
> 68) John Vorster
> 69) JBM Hertzog
> 70) Genl Beyers
> 71) Dr Hans de Lange
> 72) Dr Buthelezi
> 73) Dr Lucas mangope
> 74) Winnie Madikizela- Mandela
> 75) Patricia de Lille
> 76) Matthews Phosa
> 77) Tokyo Sexwale
> 78) Tommy bedford
> 79) Franz Kruger
> 80) Roy Campbell
> 81) JM Coetzee
> 82) Ruth First
> 83) Bram Fischer
> 84) Nadime Gordimer
> 85) Chris Hani
> 86) Jan Hofmeyer
> 87) C Louis Leipoldt
> 88) Chris Albert Luthuli
> 89) Eugene Marais
> 90) Sarah Gertrude Millin
> 91) Albie Sachs
> 92) Olive Schreiner
> 93) Shaka
> 94) Jan Smuts
> 95) Pierneef
> 96) CJ Langenhoven
> 97) Albert Wessels
Re: !00 Grootste Suis-Afrikaners: Lys tot dusver [boodskap #70489 is 'n antwoord op boodskap #70482] Do, 12 Desember 2002 15:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie. Ek sal erken - ek het gelieg. Ek was nie op 'n rots toe daai gedagte
opgekom het nie - ek was êrens tussen Warden en Villiers gewees - terloops,
toe ek deur die Vrystaat ry, het jy net blink groen trekkers gesien wat
ploeg na die welkome reen.

skryf in boodskap news:3DF89A78.9050803@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>
>> Ek het (terwyl ek op 'n rots by die see vasgenael was) gedink dat miskien
>> moet ons 'n lysie saamstel van twintig vrae wat ons as ng aan die prez wil
>> vra
>> Vraag: Waarom het jy nie sterk standpunt ingeneem teen Mugabe nie?
>> Antwoorde soos:
>> (a) Ek wil self graag 'n plaas bekom in Zim
>> (b) Ek het 'n intieme verhouding met die man
>> (c) Waar is Zimbabwe?
>
> Siedaar, hoe Jonas sy binnelewe openbaar.
> Hy sit op 'n rots by die see en hy dink aan
> die nuusgroep en aan Mugabe en Mbeki.
>
> Tant Hessie van Mont-aux-Sources
>
Re: !00 Grootste Suis-Afrikaners: Lys tot dusver [boodskap #70493 is 'n antwoord op boodskap #70489] Do, 12 Desember 2002 16:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lyk my die ou lot het te hard verlede Dinsdag gebid vir reën:)) Daar was glo
gister/vandag vreeslike storms - Jansenville het nou huise sonder dakke.
Ek kon nie hoor waar nie, maar landerye is verspoel. diere het verdrink en
bale produkte is sopnat.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:3df8ae43$0$237@hades.is.co.za...
> Antie. Ek sal erken - ek het gelieg. Ek was nie op 'n rots toe daai gedagte
> opgekom het nie - ek was êrens tussen Warden en Villiers gewees - terloops,
> toe ek deur die Vrystaat ry, het jy net blink groen trekkers gesien wat
> ploeg na die welkome reen.
>
> skryf in boodskap news:3DF89A78.9050803@rogers.com...
>>
>> Jonas wrote:
>>
>>
>>> Ek het (terwyl ek op 'n rots by die see vasgenael was) gedink dat
> miskien
>>> moet ons 'n lysie saamstel van twintig vrae wat ons as ng aan die prez
> wil
>>> vra
>>> Vraag: Waarom het jy nie sterk standpunt ingeneem teen Mugabe nie?
>>> Antwoorde soos:
>>> (a) Ek wil self graag 'n plaas bekom in Zim
>>> (b) Ek het 'n intieme verhouding met die man
>>> (c) Waar is Zimbabwe?
>>
>> Siedaar, hoe Jonas sy binnelewe openbaar.
>> Hy sit op 'n rots by die see en hy dink aan
>> die nuusgroep en aan Mugabe en Mbeki.
>>
>> Tant Hessie van Mont-aux-Sources
>>
>
Re: !00 Grootste Suis-Afrikaners: Lys tot dusver [boodskap #70501 is 'n antwoord op boodskap #70489] Do, 12 Desember 2002 18:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Antie. Ek sal erken - ek het gelieg. Ek was nie op 'n rots toe daai gedagte
> opgekom het nie - ek was êrens tussen Warden en Villiers gewees

Watter verskil maak dit. Jy sit op die
vlaktes van die Vrystaat en jy dink aan
die nuusgroep en Mbeki en Mugabe.

Tant Hessie van Van Reenen's Pas
Re: !00 Grootste Suis-Afrikaners: Lys tot dusver [boodskap #70504 is 'n antwoord op boodskap #70474] Do, 12 Desember 2002 19:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jaaaa, Krismis is op ons, why for now wil ons baklei :o)

E

"Annette" skryf in boodskap news:at9qlr$110e22$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nie 'n slegte idee nie Jonas.
> Ek dink die mense verkeer in 'n gees van vrede en is nie lus om nog te
> baklei wie nog op die lys moet kom nie, of wie behoort nie daar te wees nie.
> Annette
Re: !00 Grootste Suis-Afrikaners: Lys tot dusver [boodskap #70515 is 'n antwoord op boodskap #70501] Vr, 13 Desember 2002 04:39 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie - jy is reg. Maar, nou weet jy nie waaraan ek gedink het terwyl ek op
die rots gesit het nie. Jy behoort ook nou reeds te wonner of ek op 'n rots
gesit het, en of ek wel by die see was ...
'n Raaisel in 'n truspieel.
skryf in boodskap news:3DF8DBEA.9000807@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Antie. Ek sal erken - ek het gelieg. Ek was nie op 'n rots toe daai gedagte
>> opgekom het nie - ek was êrens tussen Warden en Villiers gewees
>
>
> Watter verskil maak dit. Jy sit op die
> vlaktes van die Vrystaat en jy dink aan
> die nuusgroep en Mbeki en Mugabe.
>
> Tant Hessie van Van Reenen's Pas
>
Vorige onderwerp: Verpligtinge?
Volgende onderwerp: Gesondheidsprodukte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 04:20:03 MGT 2024