|
|
| Re: Wat is die definisie van 'n [boodskap #70231 is 'n antwoord op boodskap #70229] |
So., 08 Desember 2002 17:52   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die 100 lys ( 97 eintlik) is al verlede Donderdagnag geplaas.
Moet ek dit weer pos?
Annette
"Rico" skryf in boodskap news:3df38709$0$11755$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek glo nie dat ek dit verstaan nie.
> Dit maak ook nie saak nie, ek is tog al vies vir Annette.
>
> Gaan doen jou werk!!!!!!!
>
> Waar is die 100 lys??????????
>
>
> Gr.Rico
>
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:at00iq$vcogq$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> G String?
>>
>> Kyk laer af
>>
>>
>>
>> Kyk laer af
>>
>>
>>
>>
>> Dis is die kortpad tussen Paraguay en Holland.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is die definisie van 'n [boodskap #70283 is 'n antwoord op boodskap #70277] |
Ma., 09 Desember 2002 14:52   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
For you my dear, I killa tha bull
For your sister I kill you:))))
OK - kyk nou BAIE mooi uit vir 'n 100 lys hoor?
Annette
"Rico" skryf in boodskap news:3df47767$0$11755$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:at02h2$ug9v8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die 100 lys ( 97 eintlik) is al verlede Donderdagnag geplaas.
>> Moet ek dit weer pos?
>> Annette
>
> As jy wil, ja plies, ek het dit nie gesien nie.
>
> Gr.Rico
>>
>>
>> "Rico" wrote in message
>> news:3df38709$0$11755$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Ek glo nie dat ek dit verstaan nie.
>>> Dit maak ook nie saak nie, ek is tog al vies vir Annette.
>>>
>>> Gaan doen jou werk!!!!!!!
>>>
>>> Waar is die 100 lys??????????
>>>
>>>
>>> Gr.Rico
>>>
>>>
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:at00iq$vcogq$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> G String?
>>>>
>>>> Kyk laer af
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> Kyk laer af
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> Dis is die kortpad tussen Paraguay en Holland.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is die definisie van 'n [boodskap #70392 is 'n antwoord op boodskap #70389] |
Wo., 11 Desember 2002 04:25   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Terwyl Davie no so labeltjies uitdeel - wonder wat hy sal sê dat ek van my
mans hou soos van my koffie;))
Annette
"Katryn" skryf in boodskap news:pkadvu0m0jfd0tpoohhn9m1pt0df6m66tc@4ax.com...
> Davie Davis wrote:
>
>> On Mon, 9 Dec 2002 16:52:04 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> For you my dear, I killa tha bull
>>> For your sister I kill you:))))
>
>>
>>
>> ék mar een van daai nè!
>> lessieeeeee!!!!!!!
>
> LOL! Ek moet erken dat ek ook op my hande moes sit om niks te sê toe
> ek daardie stukkie van Annette gelees het.
> Skies Annette! :-))))
>
> Annette - terloops - BAIE dankie vir jou hulp met daardie woorde
> vroeër vandag. Ek begin sommer alweer lag as ek net terugdink aan hoe
> die 4 seuns vanmiddag "bobbejaan klim die berg" probeer sing/oefen
> het met hulle erge Amerikaanse aksente!! :-)))
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is die definisie van 'n [boodskap #70396 is 'n antwoord op boodskap #70393] |
Wo., 11 Desember 2002 05:30  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Swart, sterk en soet:))
Annette
"Katryn" skryf in boodskap news:6ggdvusdft9vg814rjoco7f7ujsi515fpj@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> Terwyl Davie no so labeltjies uitdeel - wonder wat hy sal sê dat ek van my
>> mans hou soos van my koffie;))
>
> Sterk en swart? Of bitter? :-))
|
|
|
|