Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Davie
Vir Davie [boodskap #37489] |
Do., 30 November 2000 23:09  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hi Davie
Ek het op deja ingevaar en jou possie daar gekry. Ek's nog hier, net nie
veel om te sê nie. Ek het ook nie die afgelope ruk vreeslik baie tyd gekry
om op die ng rond te hang nie, sommige mense moet werk jy weet :-). Die
laaste 2 weke werk ek so 18 uur 'n dag - "deadlines" en goed :) My base het
my net waar hulle my wil hê. "Overworked and underpaid"
Elaine
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 13:27:11 UTC 2025
|