Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Plase in die RSA
Plase in die RSA [boodskap #70252] Ma, 09 Desember 2002 06:04 na volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wil nou nie sê ek het so gesê nie, maar sekere 'plaasdiere' het my
gekruisig toe ek gesê het dat plaasprobleme is nie uniek net aan die Namibië
en die res van Afrika nie. Toe is vertel dat SA se grondwet goed genoeg is
[LW ontwikkeld genoeg is] om nie toe te laat wat in arme onnosel Namibia en
Zim gebeur het nie. En nou? Lees bietjie vir Beeld vanoggend! Daar is
voorsiening gemaak in die grondwet dat boere se ongebruikte grond wel
onteien kan word, sou dit nodig word! Ai!
Re: Plase in die RSA [boodskap #70271 is 'n antwoord op boodskap #70252] Ma, 09 Desember 2002 07:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester
Ek wil nou nie sê ek het so gesê nie, maar sekere 'plaasdiere'
het my gekruisig toe ek gesê het dat plaasprobleme is nie uniek
net aan die Namibië en die res van Afrika nie.

Wouter
As jy destyds dit gesê het was daar geen argument nie.
Maar ek gaan nie weer al jou destydse sothede uitwys nie, dis
erg vervelig. So ook hierdie poging van jou om die argument
weer te laat opvlam.
Re: Plase in die RSA [boodskap #70274 is 'n antwoord op boodskap #70271] Ma, 09 Desember 2002 08:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat vriend, jy's die man wat van sothede praat en dus die een wat
agressief is. Dis presies wat ek doerie tyd gesê het.....wat bo in Afrika
gebeur gaan deursyfer na onder toe. Maak seker maar seer dat ek reg is,
is dit nie? Nou sot, laat jy weg wees! Ek het GEEN begeerte om met jou
te kommunikeer nie! Asseblief.

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3df44e36.0@news1.mweb.co.za...
> Suidwester
> Ek wil nou nie sê ek het so gesê nie, maar sekere 'plaasdiere'
> het my gekruisig toe ek gesê het dat plaasprobleme is nie uniek
> net aan die Namibië en die res van Afrika nie.
>
> Wouter
> As jy destyds dit gesê het was daar geen argument nie.
> Maar ek gaan nie weer al jou destydse sothede uitwys nie, dis
> erg vervelig. So ook hierdie poging van jou om die argument
> weer te laat opvlam.
>
Re: Plase in die RSA [boodskap #70281 is 'n antwoord op boodskap #70274] Ma, 09 Desember 2002 14:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek glo eerlik waar dat nie een van julle twee sotte is nie...
laat staan maar die slegpratery en naam-noemery!Julle is seker groter as
dit...of hoe?

"Suidwester" skryf in boodskap news:3df4582b.0@news1.mweb.co.za...
> Nee wat vriend, jy's die man wat van sothede praat en dus die een wat
> agressief is. Dis presies wat ek doerie tyd gesê het.....wat bo in Afrika
> gebeur gaan deursyfer na onder toe. Maak seker maar seer dat ek reg is,
> is dit nie? Nou sot, laat jy weg wees! Ek het GEEN begeerte om met jou
> te kommunikeer nie! Asseblief.
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3df44e36.0@news1.mweb.co.za...
>> Suidwester
>> Ek wil nou nie sê ek het so gesê nie, maar sekere 'plaasdiere'
>> het my gekruisig toe ek gesê het dat plaasprobleme is nie uniek
>> net aan die Namibië en die res van Afrika nie.
>>
>> Wouter
>> As jy destyds dit gesê het was daar geen argument nie.
>> Maar ek gaan nie weer al jou destydse sothede uitwys nie, dis
>> erg vervelig. So ook hierdie poging van jou om die argument
>> weer te laat opvlam.
>>
>
Re: Plase in die RSA [boodskap #70294 is 'n antwoord op boodskap #70281] Ma, 09 Desember 2002 21:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Jy is reg Paul. Ek beperk my kommentaar tot wat hy gesê het,
maar hy redeneer moeilik sonder om persoonlik en beledigend
te raak. Wat ek nie kan verstaan nie is waarom hy 'n argument
uitlok as hy nie wil kommunikeer nie. Maar dit maak in elk geval
nie saak nie, want daar is geen manier wat ek weer in 'n
argument betrokke raak op die vlak waarop hy hier onder
"redeneer" nie.

Wouter

"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:at2ntj$lif$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Ek glo eerlik waar dat nie een van julle twee sotte is nie...
laat staan maar die slegpratery en naam-noemery! Julle is
seker groter asdit...of hoe?

"Suidwester" skryf in boodskap news:3df4582b.0@news1.mweb.co.za...
> Nee wat vriend, jy's die man wat van sothede praat en dus die een wat
> agressief is. Dis presies wat ek doerie tyd gesê het.....wat bo in
> Afrika gebeur gaan deursyfer na onder toe. Maak seker maar seer dat ek reg is,
> is dit nie? Nou sot, laat jy weg wees! Ek het GEEN begeerte om met jou
> te kommunikeer nie! Asseblief.
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3df44e36.0@news1.mweb.co.za...
>> Suidwester
>> Ek wil nou nie sê ek het so gesê nie, maar sekere 'plaasdiere'
>> het my gekruisig toe ek gesê het dat plaasprobleme is nie uniek
>> net aan die Namibië en die res van Afrika nie.
>>
>> Wouter
>> As jy destyds dit gesê het was daar geen argument nie.
>> Maar ek gaan nie weer al jou destydse sothede uitwys nie, dis
>> erg vervelig. So ook hierdie poging van jou om die argument
>> weer te laat opvlam.
Re: Plase in die RSA [boodskap #70302 is 'n antwoord op boodskap #70294] Di, 10 Desember 2002 05:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Foei Plaasvark, dan kan jy nie sover terug lees soos jou eerste poging tot
'n bydrae van my oorspronklike pos nie? Jy is die een wat vir my vertel
van die sotlikhede wat ek in die verlede kwytgeraak het. As dit nou nie 'n
uitlokkende en agressiewe manier van skrywe is nie, miskien moet jy vir
realiteitstoets gaan? Dit behoort jou verskriklik te pla die feit dat jy
net sekere dinge kan lees! Verder probeer ek kommunikeer met
enigeen...behalwe iemand soos jy wat wegspring en mense beskuldig van
sothede! Jy mag dink dis oulik van jou, wel ek weet jy's nie oulik nie.
So, soos in die verlede, vra ek jou: Wouter Plaasvark.....as jy enigiets
van my: Suidwester sien, hou asseblief verby! Is dit stadig genoeg vir
jou?

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3df50b14.0@news1.mweb.co.za...
> Jy is reg Paul. Ek beperk my kommentaar tot wat hy gesê het,
> maar hy redeneer moeilik sonder om persoonlik en beledigend
> te raak. Wat ek nie kan verstaan nie is waarom hy 'n argument
> uitlok as hy nie wil kommunikeer nie. Maar dit maak in elk geval
> nie saak nie, want daar is geen manier wat ek weer in 'n
> argument betrokke raak op die vlak waarop hy hier onder
> "redeneer" nie.
>
> Wouter
>
> "Paul Van Straaten" wrote in message
> news:at2ntj$lif$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek glo eerlik waar dat nie een van julle twee sotte is nie...
> laat staan maar die slegpratery en naam-noemery! Julle is
> seker groter asdit...of hoe?
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3df4582b.0@news1.mweb.co.za...
>> Nee wat vriend, jy's die man wat van sothede praat en dus die een wat
>> agressief is. Dis presies wat ek doerie tyd gesê het.....wat bo in
>> Afrika gebeur gaan deursyfer na onder toe. Maak seker maar seer dat ek reg is,
>> is dit nie? Nou sot, laat jy weg wees! Ek het GEEN begeerte om met jou
>> te kommunikeer nie! Asseblief.
>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>> news:3df44e36.0@news1.mweb.co.za...
>>> Suidwester
>>> Ek wil nou nie sê ek het so gesê nie, maar sekere 'plaasdiere'
>>> het my gekruisig toe ek gesê het dat plaasprobleme is nie uniek
>>> net aan die Namibië en die res van Afrika nie.
>>>
>>> Wouter
>>> As jy destyds dit gesê het was daar geen argument nie.
>>> Maar ek gaan nie weer al jou destydse sothede uitwys nie, dis
>>> erg vervelig. So ook hierdie poging van jou om die argument
>>> weer te laat opvlam.
>
Re: Plase in die RSA [boodskap #70304 is 'n antwoord op boodskap #70302] Di, 10 Desember 2002 06:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink die hele probleem is 'n bietjie van miskommunikasie.
Ieder geval - soos wat ek dit verstaan is dat ons hier in SA nog nooit
getwyfel het dat grond wel aan die voorheenbenadeeldes gegee gaan word nie,
maar nie op die wyse van hie Zimbabwe tewerk gegaan het nie.
Daar was al klaar die hofsaak waar die prys wat aan die boer vir sy grond
aangebied is deur die staat nie deur hom aanvaar is nie. Kan nou nie mooi
presies onthou wat toe gebeur het nie, maar ek dink die boer was tevrede met
wat hy uiteindelik gekry het.
Hier in die Kaap weet ek van ten minste 2 boere wat maar alte graag hul
grond aan die staat wil verkoop om van die stres van boerdery weg te kom.
Blykbaar moet hulle dan vir ten minste 2 jaar die nuwe eienaars met kennis
bystaan, en dit is vir veral een van die boere glo 'n probleem.

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3df58073.0@news1.mweb.co.za...
> Foei Plaasvark, dan kan jy nie sover terug lees soos jou eerste poging tot
> 'n bydrae van my oorspronklike pos nie? Jy is die een wat vir my vertel
> van die sotlikhede wat ek in die verlede kwytgeraak het. As dit nou nie 'n
> uitlokkende en agressiewe manier van skrywe is nie, miskien moet jy vir
> realiteitstoets gaan? Dit behoort jou verskriklik te pla die feit dat jy
> net sekere dinge kan lees! Verder probeer ek kommunikeer met
> enigeen...behalwe iemand soos jy wat wegspring en mense beskuldig van
> sothede! Jy mag dink dis oulik van jou, wel ek weet jy's nie oulik nie.
> So, soos in die verlede, vra ek jou: Wouter Plaasvark.....as jy enigiets
> van my: Suidwester sien, hou asseblief verby! Is dit stadig genoeg vir
> jou?
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3df50b14.0@news1.mweb.co.za...
>> Jy is reg Paul. Ek beperk my kommentaar tot wat hy gesê het,
>> maar hy redeneer moeilik sonder om persoonlik en beledigend
>> te raak. Wat ek nie kan verstaan nie is waarom hy 'n argument
>> uitlok as hy nie wil kommunikeer nie. Maar dit maak in elk geval
>> nie saak nie, want daar is geen manier wat ek weer in 'n
>> argument betrokke raak op die vlak waarop hy hier onder
>> "redeneer" nie.
>>
>> Wouter
>>
>> "Paul Van Straaten" wrote in message
>> news:at2ntj$lif$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek glo eerlik waar dat nie een van julle twee sotte is nie...
>> laat staan maar die slegpratery en naam-noemery! Julle is
>> seker groter asdit...of hoe?
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3df4582b.0@news1.mweb.co.za...
>>> Nee wat vriend, jy's die man wat van sothede praat en dus die een wat
>>> agressief is. Dis presies wat ek doerie tyd gesê het.....wat bo in
>>> Afrika gebeur gaan deursyfer na onder toe. Maak seker maar seer dat ek reg is,
>>> is dit nie? Nou sot, laat jy weg wees! Ek het GEEN begeerte om met jou
>>> te kommunikeer nie! Asseblief.
>>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>>> news:3df44e36.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Suidwester
>>>> Ek wil nou nie sê ek het so gesê nie, maar sekere 'plaasdiere'
>>>> het my gekruisig toe ek gesê het dat plaasprobleme is nie uniek
>>>> net aan die Namibië en die res van Afrika nie.
>>>>
>>>> Wouter
>>>> As jy destyds dit gesê het was daar geen argument nie.
>>>> Maar ek gaan nie weer al jou destydse sothede uitwys nie, dis
>>>> erg vervelig. So ook hierdie poging van jou om die argument
>>>> weer te laat opvlam.
>>
>
Re: Plase in die RSA [boodskap #70316 is 'n antwoord op boodskap #70304] Di, 10 Desember 2002 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie tog vir rasionele denke! Ek het nooit gesê plaasbesettings gaan in
die RSA kom nie, maar die potensiaal dat dit KAN gebeur is wel daar en maak
nie saak wat jou grondwet sê nie, daar is nie beskerming nie.....'n groot
genoeg meerderheid en al jou waarborge soen jy ghoebaai! Ek dink dit is in
die boere se hande om dit te verhoed deur betyds die leiding te neem en te
sorg dat die hele plaasarbeidsituasie opgelos word. Wat in Zim hoofsaaklik
gebeur het is dat gedreig en gepraat was vir 20 + jare en niemand het ooit
gedink dit kan tot by plaasbesettings vorder nie.
By ons werk dit op die beginsel van gewillige verkoper/gewillige koper,
wat in beginsel wonderlik is, maar toe raak van die boere slim. Hy bied
van sy ekstra plase [wat hy nie graag wil verkoop nie] aan die regering aan
vir 'n moerse prys. Vat die regering dit, dan score hy, maar vat hulle
nie, dan het hy mos sy kant gebring? Hy is nie die een wat onwillig is
nie! Ongelukkig berus hierdie storie op die ou idee van 'die klomp
swartes is mos stupid'. Hulle is nie onnosel nie. Dis hierdie tipe van
boer wat die een of ander tyd voor onteiening te staan gaan kom.
Ek is jammer as ek voorkom om net te wil baklei, maar 'daai persoon' sal
nie vir voor my vir my vir my vertel ek is 'n sot nie want hy sal sy tande
met 'n gebreekte arm optel. Sou hy dalk in sy opvoeding dit êrens kan
uitkrap om ordentlik te praat, wie weet kan mens met hom kommunikeer? Ek
twyfel egter sterk.

"Annette" skryf in boodskap news:at3vvh$10ac8a$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek dink die hele probleem is 'n bietjie van miskommunikasie.
> Ieder geval - soos wat ek dit verstaan is dat ons hier in SA nog nooit
> getwyfel het dat grond wel aan die voorheenbenadeeldes gegee gaan word nie,
> maar nie op die wyse van hie Zimbabwe tewerk gegaan het nie.
> Daar was al klaar die hofsaak waar die prys wat aan die boer vir sy grond
> aangebied is deur die staat nie deur hom aanvaar is nie. Kan nou nie mooi
> presies onthou wat toe gebeur het nie, maar ek dink die boer was tevrede met
> wat hy uiteindelik gekry het.
> Hier in die Kaap weet ek van ten minste 2 boere wat maar alte graag hul
> grond aan die staat wil verkoop om van die stres van boerdery weg te kom.
> Blykbaar moet hulle dan vir ten minste 2 jaar die nuwe eienaars met kennis
> bystaan, en dit is vir veral een van die boere glo 'n probleem.
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3df58073.0@news1.mweb.co.za...
>> Foei Plaasvark, dan kan jy nie sover terug lees soos jou eerste poging tot
>> 'n bydrae van my oorspronklike pos nie? Jy is die een wat vir my vertel
>> van die sotlikhede wat ek in die verlede kwytgeraak het. As dit nou nie 'n
>> uitlokkende en agressiewe manier van skrywe is nie, miskien moet jy vir
>> realiteitstoets gaan? Dit behoort jou verskriklik te pla die feit dat jy
>> net sekere dinge kan lees! Verder probeer ek kommunikeer met
>> enigeen...behalwe iemand soos jy wat wegspring en mense beskuldig van
>> sothede! Jy mag dink dis oulik van jou, wel ek weet jy's nie oulik nie.
>> So, soos in die verlede, vra ek jou: Wouter Plaasvark.....as jy enigiets
>> van my: Suidwester sien, hou asseblief verby! Is dit stadig genoeg vir
>> jou?
>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>> news:3df50b14.0@news1.mweb.co.za...
>>> Jy is reg Paul. Ek beperk my kommentaar tot wat hy gesê het,
>>> maar hy redeneer moeilik sonder om persoonlik en beledigend
>>> te raak. Wat ek nie kan verstaan nie is waarom hy 'n argument
>>> uitlok as hy nie wil kommunikeer nie. Maar dit maak in elk geval
>>> nie saak nie, want daar is geen manier wat ek weer in 'n
>>> argument betrokke raak op die vlak waarop hy hier onder
>>> "redeneer" nie.
>>>
>>> Wouter
>>>
>>> "Paul Van Straaten" wrote in message
>>> news:at2ntj$lif$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek glo eerlik waar dat nie een van julle twee sotte is nie...
>>> laat staan maar die slegpratery en naam-noemery! Julle is
>>> seker groter asdit...of hoe?
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3df4582b.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Nee wat vriend, jy's die man wat van sothede praat en dus die een wat
>>>> agressief is. Dis presies wat ek doerie tyd gesê het.....wat bo in
>>>> Afrika gebeur gaan deursyfer na onder toe. Maak seker maar seer dat ek reg is,
>>>> is dit nie? Nou sot, laat jy weg wees! Ek het GEEN begeerte om met jou
>>>> te kommunikeer nie! Asseblief.
>>>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>>>> news:3df44e36.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Suidwester
>>>> > Ek wil nou nie sê ek het so gesê nie, maar sekere 'plaasdiere'
>>>> > het my gekruisig toe ek gesê het dat plaasprobleme is nie uniek
>>>> > net aan die Namibië en die res van Afrika nie.
>>>> >
>>>> > Wouter
>>>> > As jy destyds dit gesê het was daar geen argument nie.
>>>> > Maar ek gaan nie weer al jou destydse sothede uitwys nie, dis
>>>> > erg vervelig. So ook hierdie poging van jou om die argument
>>>> > weer te laat opvlam.
>>>
>>
>
Re: Plase in die RSA [boodskap #70350 is 'n antwoord op boodskap #70316] Di, 10 Desember 2002 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

> Ek is jammer as ek voorkom om net te wil baklei, maar 'daai persoon' sal
> nie vir voor my vir my vir my vertel ek is 'n sot nie want hy sal sy tande
> met 'n gebreekte arm optel. Sou hy dalk in sy opvoeding dit êrens kan
> uitkrap om ordentlik te praat, wie weet kan mens met hom kommunikeer? Ek
> twyfel egter sterk.

Praat jy nou van Wouter Plaasvark, die
nimlike Wouter Plaasvark?

Tant Hessie van die agterste Meerkatte
Re: Plase in die RSA [boodskap #70372 is 'n antwoord op boodskap #70271] Di, 10 Desember 2002 19:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 9 Dec 2002 09:51:03 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Suidwester
> Ek wil nou nie sê ek het so gesê nie, maar sekere 'plaasdiere'
> het my gekruisig toe ek gesê het dat plaasprobleme is nie uniek
> net aan die Namibië en die res van Afrika nie.
>

Daar's nie 'n kans dat ek in julle fight betrokke wil raak nie.
Ek het genoeg van my eie, dit weeet julle wel, :-) maar net 'n
mening: Wouter; toe ek dié woorde van die Namibiër lees,
het ek dit werklik asof in 'n ligte trant gesien. Ek dink dit was
in 'n grap gesê. Nêêêtt miskien, was jy bietjie haastig hier.

DD

> Wouter
> As jy destyds dit gesê het was daar geen argument nie.
> Maar ek gaan nie weer al jou destydse sothede uitwys nie, dis
> erg vervelig. So ook hierdie poging van jou om die argument
> weer te laat opvlam.
>
Vir DD [boodskap #70380 is 'n antwoord op boodskap #70372] Di, 10 Desember 2002 21:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Suidwester
> Ek wil nou nie sê ek het so gesê nie, maar sekere 'plaasdiere'
> het my gekruisig toe ek gesê het dat plaasprobleme is nie uniek
> net aan die Namibië en die res van Afrika nie.

DD
Daar's nie 'n kans dat ek in julle fight betrokke wil raak nie.
Ek het genoeg van my eie, dit weeet julle wel, :-) maar net 'n
mening: Wouter; toe ek dié woorde van die Namibiër lees,
het ek dit werklik asof in 'n ligte trant gesien. Ek dink dit was
in 'n grap gesê. Nêêêtt miskien, was jy bietjie haastig hier.

Wouter
Daar is nie eers 'n kans dat ek in die faait betrokke gaan raak nie :-)

Jy is reg, Davie. Ek kon dit maar laat verbygaan het, soos ek
ook met sy vorige opmerking of twee in die rigting gedoen het.
Met sy trant had ek ook geen probleem nie, wel met sy selektiewe
geheue en die feit dat hy sy eie woorde verdraai en nou in 'n
heel ander lig stel. Soos hy ook pas elders gedoen het.

Maar jy is heel verkeerd dat ek dalk te haastig was, hoor.
Ek gebruik nie sterk woorde as ek haastig is nie, ek was
inteendeel baie rustig. Die woord wat jy soek is oordadig.
Ek sal toegee daarop, dit was oordadig. Jammer daarvoor.
Re: Plase in die RSA [boodskap #70381 is 'n antwoord op boodskap #70316] Di, 10 Desember 2002 21:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Suidwester (vroeër)
> Glo dit of nie, ons (Namibië) stap dieselfde pad as Zimbabwe.
> Dit is net 'n kwessie van tyd, dan volg Suid-Afrika
> ons ook........Afrika roep!

Suidwester (nou) :
Ek het nooit gesê plaasbesettings gaan in die RSA kom nie
Re: Vir DD [boodskap #70449 is 'n antwoord op boodskap #70380] Wo, 11 Desember 2002 20:58 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Dec 2002 23:46:28 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Ek gebruik nie sterk woorde as ek haastig is nie, ek was
> inteendeel baie rustig.

Toegegee op daardie een , Wouter:-)

DD
Vorige onderwerp: Wat is 'n .................
Volgende onderwerp: Petisie teen verkragters en aanranders
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 15:54:13 MGT 2024