Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jislaaik!!
Jislaaik!! [boodskap #70340] Di, 10 Desember 2002 12:04 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou net op RSG se nuus om 2nm:
Meer as 'n MILJARD mense sal die openingseremonie van die krieketwêreldbeker
volgende jaar op Nuweland bywoon.
Ek dink die nuusleser het nie gedink wat hy gelees het nie.
Annette
Re: Jislaaik!! [boodskap #70345 is 'n antwoord op boodskap #70340] Di, 10 Desember 2002 13:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Nog minder had hy gelees wat hy kon dink!

Thys oppie Bos

"Annette" skryf in boodskap news:at4lag$105aj9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou net op RSG se nuus om 2nm:
> Meer as 'n MILJARD mense sal die openingseremonie van die krieketwêreldbeker
> volgende jaar op Nuweland bywoon.
> Ek dink die nuusleser het nie gedink wat hy gelees het nie.
> Annette
>
Re: Jislaaik!! [boodskap #70349 is 'n antwoord op boodskap #70340] Di, 10 Desember 2002 14:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jinne maar die lotjie maak nogal gereeld droog wanneer hulle die nuus lees
:-)). Miskien sal sowat 'n Miljard die openingseremonie volg op T.V.? Maar
selfs dan klink 'n Miljard bietjie te veel :))

E

"Annette" skryf in boodskap news:at4lag$105aj9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou net op RSG se nuus om 2nm:
> Meer as 'n MILJARD mense sal die openingseremonie van die krieketwêreldbeker
> volgende jaar op Nuweland bywoon.
> Ek dink die nuusleser het nie gedink wat hy gelees het nie.
> Annette
Re: Jislaaik!! [boodskap #70352 is 'n antwoord op boodskap #70340] Di, 10 Desember 2002 16:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Met die 3-uur nuus toe word daar stadig en pertinent aandgekondig soveel
mense sal die seremonie op TELEVISIE sien:)))
Annette

"Annette" skryf in boodskap news:at4lag$105aj9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou net op RSG se nuus om 2nm:
> Meer as 'n MILJARD mense sal die openingseremonie van die krieketwêreldbeker
> volgende jaar op Nuweland bywoon.
> Ek dink die nuusleser het nie gedink wat hy gelees het nie.
> Annette
>
Re: Jislaaik!! [boodskap #70353 is 'n antwoord op boodskap #70349] Di, 10 Desember 2002 16:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoeka!!
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3df5f9f4.0@news1.mweb.co.za...
> Jinne maar die lotjie maak nogal gereeld droog wanneer hulle die nuus lees
> :-)). Miskien sal sowat 'n Miljard die openingseremonie volg op T.V.? Maar
> selfs dan klink 'n Miljard bietjie te veel :))
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:at4lag$105aj9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nou net op RSG se nuus om 2nm:
>> Meer as 'n MILJARD mense sal die openingseremonie van die krieketwêreldbeker
>> volgende jaar op Nuweland bywoon.
>> Ek dink die nuusleser het nie gedink wat hy gelees het nie.
>> Annette
>
Re: Jislaaik!! [boodskap #70375 is 'n antwoord op boodskap #70340] Di, 10 Desember 2002 20:04 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Dec 2002 14:04:55 +0200, "Annette" wrote:

> Nou net op RSG se nuus om 2nm:
> Meer as 'n MILJARD mense sal die openingseremonie van die krieketwêreldbeker
> volgende jaar op Nuweland bywoon.
> Ek dink die nuusleser het nie gedink wat hy gelees het nie.
> Annette
>
>

Defnitief klink dit asof hy 'n fout gemaak het, Annette.
Seker nie Nuweland bedoel nie, maar Soweto.

DD
Vorige onderwerp: Die Ausie Onnie
Volgende onderwerp: Wat is die definisie van 'n
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 17:14:41 MGT 2024