Jislaaik!! [boodskap #70340] |
Di., 10 Desember 2002 12:04  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou net op RSG se nuus om 2nm:
Meer as 'n MILJARD mense sal die openingseremonie van die krieketwêreldbeker
volgende jaar op Nuweland bywoon.
Ek dink die nuusleser het nie gedink wat hy gelees het nie.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
Re: Jislaaik!! [boodskap #70375 is 'n antwoord op boodskap #70340] |
Di., 10 Desember 2002 20:04  |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 10 Dec 2002 14:04:55 +0200, "Annette" wrote:
> Nou net op RSG se nuus om 2nm:
> Meer as 'n MILJARD mense sal die openingseremonie van die krieketwêreldbeker
> volgende jaar op Nuweland bywoon.
> Ek dink die nuusleser het nie gedink wat hy gelees het nie.
> Annette
>
>
Defnitief klink dit asof hy 'n fout gemaak het, Annette.
Seker nie Nuweland bedoel nie, maar Soweto.
DD
|
|
|