| Uitsprake deur sangers [boodskap #70310] |
Di., 10 Desember 2002 07:09  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek is miskien te oorkrities - maar ek sien nie die punt in om tot frustrasie
te probeer hoor wat 'n sanger te singe het nie. As ek nie die woorde kan
hoor sodat ek kan verstaan wat gesing word nie, dan luister ek net nie meer
na daardie liedjie nie.
Was dit Eve Boswell wat ons probeer betower het met:
Maai heart hat a klaaine fanster?
:)))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Uitsprake deur sangers [boodskap #70331 is 'n antwoord op boodskap #70314] |
Di., 10 Desember 2002 10:46   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Ek het nog altyd gedink die liedjie Sonder Jou gaan oor kasterolie of
iets dergeliks:)))
Annette
-- "Koot" skryf in boodskap news:at45h5$ca6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gewoonlik pla dit my nie kwaai nie. Ek kan nou nog nie uitfigger waaroor
> Creedence Clearwater Revival partykeer gesing het nie, en ek het 'n mooi
> opname van Linda Ronstad oor een of ander iets.
>
> Maar, ja, as hulle Afrikaans sing kan dit my nogal ook pla, maar nie so erg
> soos banale lirieke nie. Daai fraai vier Afrikaanse sangeressies sing
> Saterdagoggend op RSG iets oor "sonder jou kan ek nie gaan". Vies vra ek,
> met 'n gooi van my weerbarstige poniestert, gaan waarheen?
>
> "Annette" wrote in message
> news:at445q$1001eb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek is miskien te oorkrities - maar ek sien nie die punt in om tot
> frustrasie
>> te probeer hoor wat 'n sanger te singe het nie. As ek nie die woorde kan
>> hoor sodat ek kan verstaan wat gesing word nie, dan luister ek net nie
> meer
>> na daardie liedjie nie.
>> Was dit Eve Boswell wat ons probeer betower het met:
>> Maai heart hat a klaaine fanster?
>> :)))
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Uitsprake deur sangers [boodskap #70334 is 'n antwoord op boodskap #70324] |
Di., 10 Desember 2002 10:56   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Dan moes dit vier mannetjies wees wat dit sing.
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3df5b89d.0@news1.mweb.co.za...
> Dink net as hulle gesig het van sonder jou kan ek nie gaan nie, uh kom nie!
> "Koot" wrote in message
> news:at45h5$ca6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gewoonlik pla dit my nie kwaai nie. Ek kan nou nog nie uitfigger waaroor
>> Creedence Clearwater Revival partykeer gesing het nie, en ek het 'n mooi
>> opname van Linda Ronstad oor een of ander iets.
>>
>> Maar, ja, as hulle Afrikaans sing kan dit my nogal ook pla, maar nie so
> erg
>> soos banale lirieke nie. Daai fraai vier Afrikaanse sangeressies sing
>> Saterdagoggend op RSG iets oor "sonder jou kan ek nie gaan". Vies vra ek,
>> met 'n gooi van my weerbarstige poniestert, gaan waarheen?
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:at445q$1001eb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek is miskien te oorkrities - maar ek sien nie die punt in om tot
>> frustrasie
>>> te probeer hoor wat 'n sanger te singe het nie. As ek nie die woorde kan
>>> hoor sodat ek kan verstaan wat gesing word nie, dan luister ek net nie
>> meer
>>> na daardie liedjie nie.
>>> Was dit Eve Boswell wat ons probeer betower het met:
>>> Maai heart hat a klaaine fanster?
>>> :)))
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Uitsprake deur sangers [boodskap #70335 is 'n antwoord op boodskap #70326] |
Di., 10 Desember 2002 10:59   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit kan so wees - maar ek is nie die kunstenaar wat die CD wil verkoop nie -
so hoekom die koper werk gee om te kan luister?:))
Laat my dink aan Disneyland waar mens 5 dollar moet betaal om in die son te
swoeg en roei:))
Weet iemand wat die trio vinnig brabbel wat die ketchup song sing?
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3df5b9bb.0@news1.mweb.co.za...
> Gaan soek die woorde vir liedjies op die Internet, en volg dit wanneer die
> sangers dit sing, jy sal gou "hoor" wat hulle sing. Ek's nes jy, maar as ek
> van die "deuntjie" hou sal ek die woorde gaan soek sodat ek hulle kan volg
> as ek hulle nie kan verstaan nie. My man is mal oor die Duitse groep
> Rammstein. Ek het nie 'n clue wat hulle sing nie, maar hulle klink lekker
> grof :))
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:at445q$1001eb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek is miskien te oorkrities - maar ek sien nie die punt in om tot
> frustrasie
>> te probeer hoor wat 'n sanger te singe het nie. As ek nie die woorde kan
>> hoor sodat ek kan verstaan wat gesing word nie, dan luister ek net nie
> meer
>> na daardie liedjie nie.
>> Was dit Eve Boswell wat ons probeer betower het met:
>> Maai heart hat a klaaine fanster?
>> :)))
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Uitsprake deur sangers [boodskap #70336 is 'n antwoord op boodskap #70327] |
Di., 10 Desember 2002 11:00   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
En wat was hulle naampies?
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:at4dp9$ggc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dan sou ek minstens verstaan het.
>
> Nou't jy my aan die dagdroom. Hulle is vrek mooi.
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3df5b89d.0@news1.mweb.co.za...
>> Dink net as hulle gesig het van sonder jou kan ek nie gaan nie, uh kom
> nie!
>> "Koot" wrote in message
>> news:at45h5$ca6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Gewoonlik pla dit my nie kwaai nie. Ek kan nou nog nie uitfigger waaroor
>>> Creedence Clearwater Revival partykeer gesing het nie, en ek het 'n mooi
>>> opname van Linda Ronstad oor een of ander iets.
>>>
>>> Maar, ja, as hulle Afrikaans sing kan dit my nogal ook pla, maar nie
so
>> erg
>>> soos banale lirieke nie. Daai fraai vier Afrikaanse sangeressies sing
>>> Saterdagoggend op RSG iets oor "sonder jou kan ek nie gaan". Vies vra
> ek,
>>> met 'n gooi van my weerbarstige poniestert, gaan waarheen?
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:at445q$1001eb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek is miskien te oorkrities - maar ek sien nie die punt in om tot
>>> frustrasie
>>>> te probeer hoor wat 'n sanger te singe het nie. As ek nie die woorde
> kan
>>>> hoor sodat ek kan verstaan wat gesing word nie, dan luister ek net
nie
>>> meer
>>>> na daardie liedjie nie.
>>>> Was dit Eve Boswell wat ons probeer betower het met:
>>>> Maai heart hat a klaaine fanster?
>>>> :)))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Uitsprake deur sangers [boodskap #70337 is 'n antwoord op boodskap #70329] |
Di., 10 Desember 2002 11:01   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blond en be....
dek?:))))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3df5c24e.0@news1.mweb.co.za...
> Ramstein? Ram se Klip! As hulle nou blond en be......is, dan gaan ek
> hulle ook soek!
> "Elaine" wrote in message
> news:3df5b9bb.0@news1.mweb.co.za...
>> Gaan soek die woorde vir liedjies op die Internet, en volg dit wanneer die
>> sangers dit sing, jy sal gou "hoor" wat hulle sing. Ek's nes jy, maar
as
> ek
>> van die "deuntjie" hou sal ek die woorde gaan soek sodat ek hulle kan volg
>> as ek hulle nie kan verstaan nie. My man is mal oor die Duitse groep
>> Rammstein. Ek het nie 'n clue wat hulle sing nie, maar hulle klink lekker
>> grof :))
>>
>> E
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:at445q$1001eb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek is miskien te oorkrities - maar ek sien nie die punt in om tot
>> frustrasie
>>> te probeer hoor wat 'n sanger te singe het nie. As ek nie die woorde kan
>>> hoor sodat ek kan verstaan wat gesing word nie, dan luister ek net nie
>> meer
>>> na daardie liedjie nie.
>>> Was dit Eve Boswell wat ons probeer betower het met:
>>> Maai heart hat a klaaine fanster?
>>> :)))
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Uitsprake deur sangers [boodskap #70346 is 'n antwoord op boodskap #70336] |
Di., 10 Desember 2002 14:01   |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
|
Senior Lid |
|
|
Man, jy behoort te weet. Dis so 'n poging om 'n Suid-Afrikaanse girlie-groep
te maak. Hulle's nogal fraai en het sulke cute danspassies. Sing selfs nie
te b�d nie.
Koot
"Annette" skryf in boodskap news:at4hh8$109pga$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> En wat was hulle naampies?
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:at4dp9$ggc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dan sou ek minstens verstaan het.
>>
>> Nou't jy my aan die dagdroom. Hulle is vrek mooi.
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3df5b89d.0@news1.mweb.co.za...
>>> Dink net as hulle gesig het van sonder jou kan ek nie gaan nie, uh kom
>> nie!
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:at45h5$ca6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Gewoonlik pla dit my nie kwaai nie. Ek kan nou nog nie uitfigger
> waaroor
>>>> Creedence Clearwater Revival partykeer gesing het nie, en ek het 'n
> mooi
>>>> opname van Linda Ronstad oor een of ander iets.
>>>>
>>>> Maar, ja, as hulle Afrikaans sing kan dit my nogal ook pla, maar nie
> so
>>> erg
>>>> soos banale lirieke nie. Daai fraai vier Afrikaanse sangeressies sing
>>>> Saterdagoggend op RSG iets oor "sonder jou kan ek nie gaan". Vies
vra
>> ek,
>>>> met 'n gooi van my weerbarstige poniestert, gaan waarheen?
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:at445q$1001eb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Ek is miskien te oorkrities - maar ek sien nie die punt in om tot
>>>> frustrasie
>>>> > te probeer hoor wat 'n sanger te singe het nie. As ek nie die
woorde
>> kan
>>>> > hoor sodat ek kan verstaan wat gesing word nie, dan luister ek net
> nie
>>>> meer
>>>> > na daardie liedjie nie.
>>>> > Was dit Eve Boswell wat ons probeer betower het met:
>>>> > Maai heart hat a klaaine fanster?
>>>> > :)))
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Uitsprake deur sangers [boodskap #70394 is 'n antwoord op boodskap #70343] |
Wo., 11 Desember 2002 05:27   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Paul - nog 'n bewys dat jy nie so jonk is as wat sommige sou wou dink
nie;))
Annette
"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:at501o$o7b$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Glennys Lynn van Four Jacks & a G(J)ill...of wat ookal!
> "Annette" wrote in message
> news:at445q$1001eb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek is miskien te oorkrities - maar ek sien nie die punt in om tot
> frustrasie
>> te probeer hoor wat 'n sanger te singe het nie. As ek nie die woorde kan
>> hoor sodat ek kan verstaan wat gesing word nie, dan luister ek net nie
> meer
>> na daardie liedjie nie.
>> Was dit Eve Boswell wat ons probeer betower het met:
>> Maai heart hat a klaaine fanster?
>> :)))
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Uitsprake deur sangers [boodskap #70465 is 'n antwoord op boodskap #70456] |
Do., 12 Desember 2002 09:43  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ja, dis die een. Ek hoor dit nogal gereeld op die radio, en ek geniet die
liedjie - net jammer hulle vloek so verskriklik in die ding :)))
Elaine
"Katryn" wrote:
> Toevallig het ek gisteraand na NBC se Jay Leno ('n late night
> comedian talk show host) gekyk. Counting Crows het as gaste opgetree
> om hierdie nuwe album van hulle, "hard candy", te promoveer. En nes
> jy het ek nogal daardie selfde woorde gehoor, en ek het nogal ook
> gewonder daaroor. Hoe snaaks...:-))))
> - Big Yellow Taxi, nê?
>
|
|
|
|