Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Theuns Jordaan
Theuns Jordaan [boodskap #70308] |
Tue, 10 December 2002 06:51  |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hierdie kêrel het laasweek in die Baai kom sing. Het maar traerig gaan
luister - ek het wel 'n paar mooi goed van hom gehoor en sy platterige
uitspraak was maar vreemd op my Pretoria-oor (of ooar, soos hy sou sê).
Maar dêmmit, hierdie laaitie kan sing. En nie net sing nie - hy looi 'n
kitaar besonder bekwaam. Al die vroumense in my gesin is nou verlief.
Koot
|
|
|
|
|
|
|
Re: Theuns Jordaan [boodskap #70433 is 'n antwoord op boodskap #70309] |
Wed, 11 December 2002 14:39   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:at43al$105ts6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hy is natuurlik aantreklik ook:))
> Ek hou van sy stemklank, en dat hy kan kitaarslaan - maar net soos jy het ek
> 'n probleem om te hoor wat hy sing.
> Annette
Ek het vandag die cd van Theun gekry, kalahri doen dit baie goed, ek stem
saam, dit klink baie lekker.
En ja tis 'n wonder, ek kan die ou baie goed verstaan, hy sing so duidlik,
dis goed te verstaan voor 'n kaaskop.
Aan die ander kant, hoekom sing al die Afrikaanse sangers mekaar se
liedjies?????
Hulle het talent genoeg vir 'n eie cd te maak.
Gr.Rico
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:at42ul$b4k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hierdie kêrel het laasweek in die Baai kom sing. Het maar traerig gaan
>> luister - ek het wel 'n paar mooi goed van hom gehoor en sy platterige
>> uitspraak was maar vreemd op my Pretoria-oor (of ooar, soos hy sou sê).
>>
>> Maar dêmmit, hierdie laaitie kan sing. En nie net sing nie - hy looi 'n
>> kitaar besonder bekwaam. Al die vroumense in my gesin is nou verlief.
>>
>> Koot
>>
>
|
|
|
Re: Theuns Jordaan [boodskap #70437 is 'n antwoord op boodskap #70433] |
Wed, 11 December 2002 14:52   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit is soos dit hier gedoen word Rico:))
Dan so dan en wan skel die wat self meestal hul eie liedjies sing die ander
uit as kwasikunstenaars sonder enige talent, en dan baklei die ou lot dat
die snot spat.
Annette
"Rico" skryf in boodskap news:3df74e14$0$11742$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:at43al$105ts6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hy is natuurlik aantreklik ook:))
>> Ek hou van sy stemklank, en dat hy kan kitaarslaan - maar net soos jy het ek
>> 'n probleem om te hoor wat hy sing.
>> Annette
>
> Ek het vandag die cd van Theun gekry, kalahri doen dit baie goed, ek stem
> saam, dit klink baie lekker.
> En ja tis 'n wonder, ek kan die ou baie goed verstaan, hy sing so duidlik,
> dis goed te verstaan voor 'n kaaskop.
>
> Aan die ander kant, hoekom sing al die Afrikaanse sangers mekaar se
> liedjies?????
> Hulle het talent genoeg vir 'n eie cd te maak.
>
> Gr.Rico
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:at42ul$b4k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hierdie kêrel het laasweek in die Baai kom sing. Het maar traerig gaan
>>> luister - ek het wel 'n paar mooi goed van hom gehoor en sy platterige
>>> uitspraak was maar vreemd op my Pretoria-oor (of ooar, soos hy sou sê).
>>>
>>> Maar dêmmit, hierdie laaitie kan sing. En nie net sing nie - hy looi 'n
>>> kitaar besonder bekwaam. Al die vroumense in my gesin is nou verlief.
>>>
>>> Koot
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Theuns Jordaan [boodskap #70447 is 'n antwoord op boodskap #70433] |
Wed, 11 December 2002 20:52  |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 11 Dec 2002 15:39:21 +0100, "Rico" wrote:
> En ja tis 'n wonder, ek kan die ou baie goed verstaan, hy sing so duidlik,
> dis goed te verstaan voor 'n kaaskop.
LOL
> Aan die ander kant, hoekom sing al die Afrikaanse sangers mekaar se
> liedjies?????
> Hulle het talent genoeg vir 'n eie cd te maak.
miskien nié, Rico. Hier is meer sangers as liriekskrywers.
En sò is dit interessant dat menige sanger wat nie werklik
saam met Madame Coertze op die verhoog in Wenen hoort
nie, een lied van sy of haar eie het. Voorbeelde: Sias Reynecke
het 'Sproetjies' gesing soos niemand anders nie. Oor sy ander musiek
het kon nooit huistoe geskryf word nie. Laurika Rauch is 'n sangeres
van wie ek nét 'Blouberg se Strand' geniet het en later agtergekom het
dat daar meer liede is wat sy mooi sing. Gé Korsten - niemand kon
Jerusalem soos hy sing nie (mi natuurlik) en sy ander liede was
vreeslik standaard.. Ek het eendag 'n CD in die hande gekry van die
twee ouens wat die lieflike 'Unchained Melody' sing. Ek het die idee
gekry dat hulle niks anders kan sing nie:-)))
DD
DD
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 19:01:47 UTC 2025
|