Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Harry
Harry [boodskap #70296] Di, 10 Desember 2002 01:11 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wou nog vertel, ek het hierdie naweek die nuwe Harry Potter fliek gaan
kyk. Dis baie goed, doen julleself die guns, dis baie beter en meer getrou
aan die boek as die eerste een. Die kinders word ongelukkig nou vinnig
groot en hulle sal heel moontlik nog net een Harry kan maak, voordat hulle
die huidige akteurtjies moet vervang. Ai Harry Potter sal ook nie Harry
wees sonder Daniel Radcliff nie.

Groete
Elaine
Re: Harry [boodskap #70298 is 'n antwoord op boodskap #70296] Di, 10 Desember 2002 01:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het dit ook gesien en baie geniet. Mens kom nie eers agter hoe lank die
fliek is nie, want dit hou mens heeltyd bevange..
Een van die kindertjies voor ons het bang geraak - maar ek vind dat die
kinders wat die boek al gelees het glad nie bang geraak het nie.
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3df53f59.0@news1.mweb.co.za...
> Ek wou nog vertel, ek het hierdie naweek die nuwe Harry Potter fliek gaan
> kyk. Dis baie goed, doen julleself die guns, dis baie beter en meer getrou
> aan die boek as die eerste een. Die kinders word ongelukkig nou vinnig
> groot en hulle sal heel moontlik nog net een Harry kan maak, voordat hulle
> die huidige akteurtjies moet vervang. Ai Harry Potter sal ook nie Harry
> wees sonder Daniel Radcliff nie.
>
> Groete
> Elaine
>
Re: Harry [boodskap #70321 is 'n antwoord op boodskap #70298] Di, 10 Desember 2002 09:43 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, jy's reg 'n mens kom nie agter hoe lank jy sit nie, behalwe as jy 'n
liter koeldrank gedrink het voordat die 1ste helfde verby is :) Ek het nie
een kind sien bang word nie. Daar was dele waar ek 'n bietjie geskrik het,
maar andersins het ek meer gelag as geskrik.
Meeste van die goed was soos ek dit my ingedink het toe ek die boek gelees
het, behalwe die Bassilisk, en Gilderoy was nie soos ek hom ingedink het
nie. Maar hulle het die hammer netjies op die kop geslaan met Lucius Malfoy
:))
Anyway, voor ek begin oor hoe wonderlik dit alles was....

Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:at3ggk$vhir1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het dit ook gesien en baie geniet. Mens kom nie eers agter hoe lank die
> fliek is nie, want dit hou mens heeltyd bevange..
> Een van die kindertjies voor ons het bang geraak - maar ek vind dat die
> kinders wat die boek al gelees het glad nie bang geraak het nie.
> Annette
Vorige onderwerp: 100 Grootste Suid-Afrikaners -(beter opskrif) - tot dusver
Volgende onderwerp: Kerkorrel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 01:35:07 MGT 2024