Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bomvervaardigers
Bomvervaardigers [boodskap #70193] |
Sa., 07 Desember 2002 05:51 |
JP Holtzkampf
Boodskappe: 17 Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Gister op streeksnuus gehoor dat die polisie ook na bomplanne en of resepte soek wat moontlik in regses se besit kan wees.
Ek het toe vir die sports op 'n search engine die volgende getik; "How to make a bomb" en was geskok.
Daar is selfs planne om n atoombom te vervaardig. Wat gaan hulle daaraan doen, die internet verban?......glo te min.
Cobus
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 06 08:09:18 UTC 2025
|