Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kinderbomvervaardigers
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70166 is 'n antwoord op boodskap #70156] Vr, 06 Desember 2002 08:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek glo nie daar was nou danig meer nie. Daar was nog altyd kinders met
vuureksperimente - ek was self een en ek was vir 'n ruk 'n skeinat-onnie
(latynserig, met 'n vlegsel). Ek dink net dit kry nou meer publisiteit.

Koot

"Annette" skryf in boodskap news:aspfjt$t51td$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek dink nie alle kinders is bomverskrik nie.
> Maar hoekom sou sekere mense en kinders wel wil bomme maak of goed sien
> ontplof of mense miskien, sonder dat hulle eers daaroor besin, wil seermaak?
> Mens word tog nie met so 'n drang gebore nie?
> Ek neem aan dat waar ek met my eerste klaviertjie op gehoor begin speel
> het - ander gefassineer is met ontploffings.
> Die vraag is net - wanneer leer die kinders dat dit eintlik gevaarlik is, of
> leun hulle maar net sterk op hul beskermengel?
> Dit was net opmerklik dat na die onlangse bomontploffings daar soveel
> kinders skielik tegelykertyd binne 'n kort tydperk in die hospitaal beland
> het agv hul eie eksperimente.
>
> Annette
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3df03da4.0@news1.mweb.co.za...
>> Kinders bly maar kinders. Ons het 'n plastiek geutafleipyp gevat en dan
>> maak jy hom eenkant toe. Jy boor 'n gaatjie aan die toekant en druk 'n
>> aartappel af in die pyp tot onder. Dan vat jy Zeb oondskoonmaker en
zap
> so
>> 'n klompie deur die gat. Nou wag jy tot daar 'n ou aankom en jy korrel
>> mooi en dan light jy hom. Jy sal nie glo hoe ver trek daai aartappel
> nie!
>> Dit raak sommer klein deur die lug. In die army het ons sommer 'n
>> thunderflash onder 'n ander ou se staal helmet gesit.....hy gaan soek hom
>> v�r!
>> "Pieter" wrote in message
>> news:3deed9ed$0$226@hades.is.co.za...
>>> Dit was lekker dae daai, my fav. was chloor bomme. Brakefluid en
chloor
> in
>>> 'n glasbottel en wat 'n bang. As jy daai prop op draai en jy gee so
een
>> skud
>>> dan moet jy hardloop. Eintlik was dit so gevaarlik as mens nou terugdi nk
>>>
>>>
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3dee5700.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Nou waar het jy al gehoor 'n kind lusiter vir sy ouers? Toe ek op
> daai
>>>> stadium gekom het, het my pa by my gesit terwyl ek my
>> "tuis-eksperimente"
>>>> gedoen het. My ma was voltyds by die huis, maar dit was altyd my pa
> wat
>>> na
>>>> werk of oor naweke saam met my "gespeel" het. Toe ek so 8 was, wou
ek
>> net
>>>> 'n wetenskaplike word, ek's nogal sterk aangemoedig deur my pa wat
my
>> een
>>>> keer gehelp het om 'n bom met koeksoda, asyn en 'n 1l bottel te bou.
>>>> Ek wonder deesdae tot watter 'n mate is ouers betrokke by hulle
> kinders,
>>> en
>>>> is dit juis die feit dat ouers al hoe minder tyd het vir hulle
kinders
>> wat
>>>> maak dat sommiges sommer vroeg al begin uitrafel? Waar was die
ouers
>>> terwyl
>>>> hulle kind van 9 besig was om 'n bom te maak?
>>>>
>>>> Elaine
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:askr19$si58q$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Volgens die Rooikruis hospitaal was daar die afgelope 2 weke meer
as
>>> vier
>>>> > gevalle waar kinders wat tuisbomme wou vervaardig, in die
hospitaal
>>> beland
>>>> > het met beserings en brandwonde.
>>>> > Die kind in die koerant het lelik verbrand toe hy en 'n maat 'n
bom
>> van
>>>> > chloried wou maak.
>>>> > Hy is 9, en sy ouers het aan hom die gevare van bomme en die
>> giftigheid
>>> en
>>>> > gevare van chloried verduidelik.
>>>> > Hy het nie geluister nie.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70167 is 'n antwoord op boodskap #70157] Vr, 06 Desember 2002 08:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jaaaa :)))

"Koot" skryf in boodskap news:aspf4m$a38$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Veral pa's wat weet waar daai klokkie vir hulleself gelui het....
>
> K
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70171 is 'n antwoord op boodskap #70166] Vr, 06 Desember 2002 09:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
El wonder of die Dept v Statistiek al hul 1997 halwe opname genoegsaam
saamgeflans het on vir ons te kan sê of daar meer kinders in 1997 was as in
1960
Ek glo nie - maar dit sal interessant wees om te weet - met kindertjies wat
nou so vroeg doodgaan en als.
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:asplpq$cpv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek glo nie daar was nou danig meer nie. Daar was nog altyd kinders met
> vuureksperimente - ek was self een en ek was vir 'n ruk 'n skeinat-onnie
> (latynserig, met 'n vlegsel). Ek dink net dit kry nou meer publisiteit.
>
> Koot
>
> "Annette" wrote in message
> news:aspfjt$t51td$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek dink nie alle kinders is bomverskrik nie.
>> Maar hoekom sou sekere mense en kinders wel wil bomme maak of goed sien
>> ontplof of mense miskien, sonder dat hulle eers daaroor besin, wil
> seermaak?
>> Mens word tog nie met so 'n drang gebore nie?
>> Ek neem aan dat waar ek met my eerste klaviertjie op gehoor begin speel
>> het - ander gefassineer is met ontploffings.
>> Die vraag is net - wanneer leer die kinders dat dit eintlik gevaarlik
is,
> of
>> leun hulle maar net sterk op hul beskermengel?
>> Dit was net opmerklik dat na die onlangse bomontploffings daar soveel
>> kinders skielik tegelykertyd binne 'n kort tydperk in die hospitaal beland
>> het agv hul eie eksperimente.
>>
>> Annette
>>
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3df03da4.0@news1.mweb.co.za...
>>> Kinders bly maar kinders. Ons het 'n plastiek geutafleipyp gevat en
> dan
>>> maak jy hom eenkant toe. Jy boor 'n gaatjie aan die toekant en druk 'n
>>> aartappel af in die pyp tot onder. Dan vat jy Zeb oondskoonmaker en
> zap
>> so
>>> 'n klompie deur die gat. Nou wag jy tot daar 'n ou aankom en jy
> korrel
>>> mooi en dan light jy hom. Jy sal nie glo hoe ver trek daai aartappel
>> nie!
>>> Dit raak sommer klein deur die lug. In die army het ons sommer 'n
>>> thunderflash onder 'n ander ou se staal helmet gesit.....hy gaan soek
> hom
>>> v�r!
>>> "Pieter" wrote in message
>>> news:3deed9ed$0$226@hades.is.co.za...
>>>> Dit was lekker dae daai, my fav. was chloor bomme. Brakefluid en
> chloor
>> in
>>>> 'n glasbottel en wat 'n bang. As jy daai prop op draai en jy gee so
> een
>>> skud
>>>> dan moet jy hardloop. Eintlik was dit so gevaarlik as mens nou
terugdi
> nk
>>>>
>>>>
>>>> "Elaine" wrote in message
>>>> news:3dee5700.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Nou waar het jy al gehoor 'n kind lusiter vir sy ouers? Toe ek op
>> daai
>>>> > stadium gekom het, het my pa by my gesit terwyl ek my
>>> "tuis-eksperimente"
>>>> > gedoen het. My ma was voltyds by die huis, maar dit was altyd my
pa
>> wat
>>>> na
>>>> > werk of oor naweke saam met my "gespeel" het. Toe ek so 8 was,
wou
> ek
>>> net
>>>> > 'n wetenskaplike word, ek's nogal sterk aangemoedig deur my pa wat
> my
>>> een
>>>> > keer gehelp het om 'n bom met koeksoda, asyn en 'n 1l bottel te bou.
>>>> > Ek wonder deesdae tot watter 'n mate is ouers betrokke by hulle
>> kinders,
>>>> en
>>>> > is dit juis die feit dat ouers al hoe minder tyd het vir hulle
> kinders
>>> wat
>>>> > maak dat sommiges sommer vroeg al begin uitrafel? Waar was die
> ouers
>>>> terwyl
>>>> > hulle kind van 9 besig was om 'n bom te maak?
>>>> >
>>>> > Elaine
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:askr19$si58q$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Volgens die Rooikruis hospitaal was daar die afgelope 2 weke
meer
> as
>>>> vier
>>>> > > gevalle waar kinders wat tuisbomme wou vervaardig, in die
> hospitaal
>>>> beland
>>>> > > het met beserings en brandwonde.
>>>> > > Die kind in die koerant het lelik verbrand toe hy en 'n maat 'n
> bom
>>> van
>>>> > > chloried wou maak.
>>>> > > Hy is 9, en sy ouers het aan hom die gevare van bomme en die
>>> giftigheid
>>>> en
>>>> > > gevare van chloried verduidelik.
>>>> > > Hy het nie geluister nie.
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70186 is 'n antwoord op boodskap #70155] Vr, 06 Desember 2002 19:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"
> Kinders bly maar kinders. Ons het 'n plastiek geutafleipyp gevat
......... --knip--
~~~~~~~~~~~~~~
hmmmm ............ ek hou van daai een Ockie, wat het jy alles met
droë ys aangevang? Wat van die 4 of wat skeerroom kannetjies onder
druk, sit dit in droë ys, soliede of vloeistof. Vries die kannetjies,
breek dit oop en sit dit in Ferdi se motorkar, los die vensters toe
:-)
--
Ns. As daar iemand is wat belangstel om 'n kernbom te maak, kan dit op
die Internet gekry word. Die probleem is om sekere komponente te kry
....... :-)
---
Re: Kinderbomvervaardigers [boodskap #70197 is 'n antwoord op boodskap #70186] Sa, 07 Desember 2002 12:29 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Tobie wrote:

Wat van die 4 of wat skeerroom kannetjies onder
> druk, sit dit in droeë ys, soliede of vloeistof. Vries die kannetjies,
> breek dit oop en sit dit in Ferdi se motorkar, los die vensters toe

En dis nou die man wat adverteer dat hy
'n Christen is onderaan baie van sy poste
(iets oor Angola.) Maar ek het geweet,
iemand wat voëls gevange hou, daar skeel
iets.

Tant Hessie ten Bos
Vorige onderwerp: Re: AIDS in South Africa hits blacks twice as hard as whites
Volgende onderwerp: Noppies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 14:30:17 MGT 2024