| Steve Biko [boodskap #69601] |
Wo., 27 November 2002 20:40  |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ja dis reg Gloudina, Steve Biko is bekend in die wereld.
Ek het die fliek gesien en die boek oor hom gelees, baie indrukwekkend.
In die stad waar ek woon, het ons 'n Steve Biko straat en ek weet ook van 'n
Steve Biko brug.
So Jonas ek nie jou opinie is die opninie van die wereld nie.
Steve Biko verdien definitief 'n plaas op die lys.
Gr.Rico
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Steve Biko [boodskap #69820 is 'n antwoord op boodskap #69815] |
Sa., 30 November 2002 11:56   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Waffer opvoeding praat jy nou van?
Ek sien 'n algehele gebrek daaraan.
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3de86cea.0@news1.mweb.co.za...
> Ek MOET dit sê: Jou opvoeding slaan sleg deur!
> "koos" wrote in message
> news:as831c$6se$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> gelukkig is die fokken kaffer vrek
>> hy was n krimineel en n moordenaar
>>
>>
>>
>> ---
>> Outgoing mail is certified Virus Free.
>> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
>> Version: 6.0.423 / Virus Database: 238 - Release Date: 25/11/2002
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Steve Biko [boodskap #70192 is 'n antwoord op boodskap #70185] |
Sa., 07 Desember 2002 04:07   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja ek weet.
Die verkeerde regs is as die teenoorgestelde reg is.
Die regte regs is as die teenoorgestelde linkshandig is:)
Annette
"Katryn" skryf in boodskap news:bos1vu409s8pur241847ep1jot800391nr@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> Ek dink koos is regs Paul:))
>
> Jy moet oppas om te dink/glo dat alles wat "regs" is, is verkeerd.
> Dit is nie.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Steve Biko [boodskap #70200 is 'n antwoord op boodskap #70198] |
Sa., 07 Desember 2002 18:52   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Davie Davis wrote:
Maar anti...(!!!) al oefen ekhoe hard,
> is ek nie agterbuurterig genoeg om in 'n Koos_bui
> te verval nie!!!
Wat van daardie gedaante van jou wat
veronderstel was om 'n Nederlander te
wees wat op Welkom gewoon het. Hy het
die vieslikste taal gepraat. So ek is
nog verdag.
Tant Hessie van Helsdingen. As sy snuf
in die neus kry, snuit sy dit uit.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Steve Biko [boodskap #70402 is 'n antwoord op boodskap #70401] |
Wo., 11 Desember 2002 06:38   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek maak beswaar daarteen dat mense hier vir koos die dubbelskryf nare
mannetjie en Koos met mekaar verwar.
Annette
skryf in boodskap news:at6mh8$2ao8$1@news.adamastor.ac.za...
> As jy vuilbek is is jy vuilbek. Uit en klaar. Of jy nou Koos, Gloeidina,
> Dave 'the Rave' of wie ookal is.
>
> Nog iets?
>
>
> Thys
> "Dave" wrote in message
> news:9qdcvuo167q4dsq6gs6tn4vbjve6eukjsc@4ax.com...
>> On Tue, 10 Dec 2002 15:36:13 +0200, "Thys de Wet"
>> wrote:
>>
>>> Ek dink koos is sommer net vuilbek! Wonder of hy met daardie selfde mond
>>> eet ook?
>>> Thys oppie Bos
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:asq4ht$ss8s6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek dink koos is regs Paul:))
>>>> Annette
>>>
>>>
>>
>> en ek dink julle is spoilsports wat nie 'n grappie kan vat nie.
>> Wanneer ek weer as Koos skryf sal ek ietwat meer besadigd
>> wees (effe!!!, maar julle kon ook lankal gesê het dat julle heeltemal
>> gegloudiens is :-(((
>>
>> DD
>>
>
|
|
|
|
| Re: Steve Biko [boodskap #70415 is 'n antwoord op boodskap #69601] |
Wo., 11 Desember 2002 08:35   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O ja, definitief. Nie net vuilbek nie, maar ook onsensitief, rasisties en
sonder 'n Hooflettersleutel:)
Annette
Happiness is a State of Mind
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:at6tgo$2cs2$1@news.adamastor.ac.za...
> Maar jy stem darem saam dat vuilbek vuilbek is?
>
> Thys wat weet wattie ve'skil tussen 'n koos en 'n Koos is!
> "Annette" wrote in message
> news:at6moe$10qi6c$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek maak beswaar daarteen dat mense hier vir koos die dubbelskryf nare
>> mannetjie en Koos met mekaar verwar.
>> Annette
>>
>>
>> skryf in boodskap news:at6mh8$2ao8$1@news.adamastor.ac.za...
>>> As jy vuilbek is is jy vuilbek. Uit en klaar. Of jy nou Koos,
> Gloeidina,
>>> Dave 'the Rave' of wie ookal is.
>>>
>>> Nog iets?
>>>
>>>
>>> Thys
>>> "Dave" wrote in message
>>> news:9qdcvuo167q4dsq6gs6tn4vbjve6eukjsc@4ax.com...
>>>> On Tue, 10 Dec 2002 15:36:13 +0200, "Thys de Wet"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >Ek dink koos is sommer net vuilbek! Wonder of hy met daardie
selfde
>> mond
>>>> >eet ook?
>>>> >Thys oppie Bos
>>>> >"Annette" wrote in message
>>>> >news:asq4ht$ss8s6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> >> Ek dink koos is regs Paul:))
>>>> >> Annette
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>> en ek dink julle is spoilsports wat nie 'n grappie kan vat nie.
>>>> Wanneer ek weer as Koos skryf sal ek ietwat meer besadigd
>>>> wees (effe!!!, maar julle kon ook lankal gesê het dat julle heeltemal
>>>> gegloudiens is :-(((
>>>>
>>>> DD
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Steve Biko [boodskap #70443 is 'n antwoord op boodskap #70416] |
Wo., 11 Desember 2002 20:05  |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: Maart 2001
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 11 Dec 2002 10:37:44 +0200, "Thys de Wet" wrote:
> Thys wat weet wattie ve'skil tussen 'n koos en 'n Koos is!
Jy mag wel weet wat die verskil tussen koos en Koos is
maar wat Annette hier gesê het:
> Ek maak beswaar daarteen dat mense hier vir koos die dubbelskryf nare
> mannetjie en Koos met mekaar verwar.
> Annette
verstaan net ons wat ingestel is:-)
O gaats, nou't ek nie geweet wie't die brief geskryf nie.
Byna onderteken ek dit met D en volg op met die res van Koos se
naam:-)))))))))
anoniem
|
|
|
|