Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Seksie Kersfeesliedjie
Seksie Kersfeesliedjie [boodskap #70173] |
Vr., 06 Desember 2002 11:20  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou net op RSG - Shoprite se advertensie - in Engels:
With that jingle in your pocket
You can have more fun.
:))
Annette
|
|
|
|
Re: Seksie Kersfeesliedjie [boodskap #70177 is 'n antwoord op boodskap #70175] |
Vr., 06 Desember 2002 14:38  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hmm! Hulle sê mos hoeka dis hoekom mans mider gestres is as
vroumense.....hulle't 'worry beads'!
"Annette" skryf in boodskap news:asq4i1$ss8s6$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou moet julle nie dink ek is pervers nie:))
> In Velddrif was daar toentertyd 'n Koos Klinkballe
> Sy bynaam gekry omdat hy heeltyd so met die kleingeld in sy sak gespeel
> het;)
> Annette
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:asq3ol$tr7ur$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nou net op RSG - Shoprite se advertensie - in Engels:
>> With that jingle in your pocket
>> You can have more fun.
>>
>> :))
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 06:52:10 UTC 2025
|