| Moppies [boodskap #70020] |
Wo., 04 Desember 2002 07:34  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Noudat Noppies ietwat uitgeklaar is - my allergie ten spyt:))
Wat van Moppies.
Ons weet wat dit beteken - maar waar kom die woord vandaan en hoekom word
dit so genoem?
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Moppies [boodskap #70026 is 'n antwoord op boodskap #70023] |
Wo., 04 Desember 2002 08:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O Koek - ek het nog altyd gedink 'n moppie is die liedjie wat 'n klops sing?
Dis vreeslik om agter te kom op my oudag dat ek nog altyd verkeerd gedog
het.
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:askdc6$ncf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Werk jy die woordeboek so deur?
>
> Die Moppies - op 'n stadium het hulle hulle gesigte mos so swart geverf, met
> wit om die oë, soos ou Al Jolson van die VSA. Toe ek klein was, het ons
> golliwog-poppe geken wat ook so lyk, maar ek verstaan dit het intussen
> polities "inkorrek" geword.
>
> Koot
>
> "Annette" wrote in message
> news:askbat$s1202$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Noudat Noppies ietwat uitgeklaar is - my allergie ten spyt:))
>> Wat van Moppies.
>> Ons weet wat dit beteken - maar waar kom die woord vandaan en hoekom word
>> dit so genoem?
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Moppies [boodskap #70043 is 'n antwoord op boodskap #70034] |
Wo., 04 Desember 2002 11:51   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ag baie dankie - die gerusstelling kanselleer die sooibrand uit van die
Desai-nonsens:))
maar waar kom die woord moppie vandaan - sou iemand weet?
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:askkh6$qea$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ekskuus - ek skryf soms so obskuur dat ek myself nie verstaan nie. Ek praat,
> via die moppie, juis van die klopse. Soos ek dit het het jy reg gedog.
>
> Koot
>
> "Annette" wrote in message
> news:askdm6$rfndr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> O Koek - ek het nog altyd gedink 'n moppie is die liedjie wat 'n klops
> sing?
>> Dis vreeslik om agter te kom op my oudag dat ek nog altyd verkeerd gedog
>> het.
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:askdc6$ncf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Werk jy die woordeboek so deur?
>>>
>>> Die Moppies - op 'n stadium het hulle hulle gesigte mos so swart
geverf,
>> met
>>> wit om die oë, soos ou Al Jolson van die VSA. Toe ek klein was, het ons
>>> golliwog-poppe geken wat ook so lyk, maar ek verstaan dit het intussen
>>> polities "inkorrek" geword.
>>>
>>> Koot
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:askbat$s1202$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Noudat Noppies ietwat uitgeklaar is - my allergie ten spyt:))
>>>> Wat van Moppies.
>>>> Ons weet wat dit beteken - maar waar kom die woord vandaan en hoekom
>> word
>>>> dit so genoem?
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Moppies [boodskap #70061 is 'n antwoord op boodskap #70043] |
Wo., 04 Desember 2002 14:31   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Annette wrote:
> maar waar kom die woord moppie vandaan - sou iemand weet?
Die Dictionary of South African English
verklaar:
"Humorous, often teasing, Malay street song.
Afrikaans, from Dutch "mopje," a tune or a
ditty."
Kom dus blykbaar van Nederlands af.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: Moppies [boodskap #70094 is 'n antwoord op boodskap #70061] |
Do., 05 Desember 2002 05:37   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O vloek - ek moes 'n ander woord gevra het - nou gaan die Hollanders weer sê
Afrikaans is Hollands:))
Ek dink nie daar is een hond of kat in SA wat Moppie genoem word nie - maar
ek mag verkeerd wees.
Die dier kon in Augustus sy/haar naam gekry het;))
Annette
skryf in boodskap news:3DEE12A3.5050600@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>
>> maar waar kom die woord moppie vandaan - sou iemand weet?
>
> Die Dictionary of South African English
> verklaar:
> "Humorous, often teasing, Malay street song.
> Afrikaans, from Dutch "mopje," a tune or a
> ditty."
>
> Kom dus blykbaar van Nederlands af.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Moppies [boodskap #70139 is 'n antwoord op boodskap #70137] |
Do., 05 Desember 2002 14:54   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Poezen?:)))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3def6614.0@news1.mweb.co.za...
> O jitte! Honde en wát? Annette!? Sien jy dit? He-he!
> "Barend van B." wrote in message
> news:8J4SSZIF37594.6597916667@Gilgamesh-frog.org...
>> "Annette" schreef in
>> :
>>>
>>> Noudat Noppies ietwat uitgeklaar is - my allergie ten spyt:))
>>> Wat van Moppies.
>>> Ons weet wat dit beteken - maar waar kom die woord vandaan en hoekom word
>>> dit so genoem?
>>> Annette
>>
>> -Hé Kees, speel eens een lekker moppie op je fluit!
>> -Moppie: naam voor honden & poezen.
>> Probeer het ook eens in nl.taal, nl.humor.
>> http://www.moppen.nl/cat.php3?skip=120&cat=3
>> http://www.moppen.net
>>
>> :-bvb-:
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Moppies [boodskap #70170 is 'n antwoord op boodskap #70164] |
Vr., 06 Desember 2002 09:51   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Maar dis ook reg!! Julle mans noem mos Dingetjie met Daainemaait
allerhande name - nou kan ons dames van My Moppie praat:))
Annette
.com.na> skryf in boodskap news:3df04cb6.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het darem intussen ge-click dis 'n kat in Hollands, maar jinne, ons Boere
> ken hom nie sê nie. Hulle praat nou van lekker goed!
> "Annette" wrote in message
> news:asp4qi$t5b15$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Poezen?:)))
>> Annette
>>
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3def6614.0@news1.mweb.co.za...
>>> O jitte! Honde en wát? Annette!? Sien jy dit? He-he!
>>> "Barend van B." wrote in message
>>> news:8J4SSZIF37594.6597916667@Gilgamesh-frog.org...
>>>> "Annette" schreef in
>>>> :
>>>> >
>>>> > Noudat Noppies ietwat uitgeklaar is - my allergie ten spyt:))
>>>> > Wat van Moppies.
>>>> > Ons weet wat dit beteken - maar waar kom die woord vandaan en hoekom word
>>>> > dit so genoem?
>>>> > Annette
>>>>
>>>> -Hé Kees, speel eens een lekker moppie op je fluit!
>>>> -Moppie: naam voor honden & poezen.
>>>> Probeer het ook eens in nl.taal, nl.humor.
>>>> http://www.moppen.nl/cat.php3?skip=120&cat=3
>>>> http://www.moppen.net
>>>>
>>>> :-bvb-:
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Moppies [boodskap #70202 is 'n antwoord op boodskap #70172] |
Sa., 07 Desember 2002 18:53  |
Eric Schade[1]
Boodskappe: 30 Geregistreer: Julie 2002
|
Volle Lid |
|
|
"Frits Zandveld" in:
astf6s$7os$1@reader1.tiscali.nl...
[...]
> En verder (zonder woordenboek erbij)
>
> mop = grap
Meestal '(mondeling) vertelde grap'...
> mop = een soort dweil of zwabber
Algemeen gebruikelijk??
> mop = vlek
Algemeen bekend?
Eric
|
|
|
|