Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » TAAL + KERK + KULTUUR (3)....
TAAL + KERK + KULTUUR (3).... [boodskap #7011] Vr, 16 Augustus 1996 00:00
gal...  is tans af-lyn  gal...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Senior Lid
Dit is uit die gesangeboek van die 3 Afrikaanse kerke:

PSALM 8
--------
Daar is geen land so ver of woes gelee,
geen strand o HEER, of wilde waterwee,
geen hemelsfeer in die oneindigheid -
of orals blink u Naam en majesteit.
-------

Ek haal aan uit die voorwoord van die gesangeboek:

"Met die tweede kragtige oplewing van Afrikaans - die Taalbeweging
wat alle terreine van ons volkslewe deurdring en verower het -
en met gevolglike oorsetting van die Bybel in Afrikaans is die
behoefte en noodsaaklikheid van 'n Psalmboek in Afrikaans deur
kerkmense onder die volk al meer en lewendiger gevoel...."
...
ens. (en dan noem hulle ook die bydrae deur digters)

Groete.
Vorige onderwerp: Nieuwe schepping
Volgende onderwerp: TAAL + KERK + KULTUUR
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 07:07:47 MGT 2024