Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Van laers trek
Van laers trek [boodskap #699] |
Mon, 09 June 2003 17:59  |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DD,
Pak en vat pad, jy is verplaas. Kaap toe. Jy ook Andries, as jy al oor die
bom skok an babelaas is.
Lorinda
|
|
|
|
|
Re: Van laers trek [boodskap #703 is 'n antwoord op boodskap #701] |
Mon, 09 June 2003 19:14  |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 9 Jun 2003 19:22:20 +0100, "Lorinda" wrote:
>
> Ek het baie gelag vir die "pak" beeld wat jy opgeroep het daar oorkant. Het
> jy dit voor jou geestesoog sien afspeel?
>
> Lorinda
>
>
Ja, toe ek 'n voorbeeld soek
was dit net outomaties voor
my:-)))
D
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:44:34 UTC 2025
|