Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vuurwapenlisensies
Vuurwapenlisensies [boodskap #70021] |
Wed, 04 December 2002 07:54  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Uit die perd se bek:))
Die nuwe herregistrasie van lisensies begin volgende jaar in Januarie - dan
sal almal kredietkaarttipe lisensies kry.
Die aankondiging van hoe, wanneer, waar en die periode sal vroeg Januarie
aangekondig word.
Alle wapens, behalwe die kleinste haelgewere, sal gelisenseer moet word -
al is dit ook 'n ding uit die jare toet wat vir versiering gebruik word.
Annette
|
|
|
|
|
|
Re: Vuurwapenlisensies [boodskap #70148 is 'n antwoord op boodskap #70021] |
Thu, 05 December 2002 20:48  |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hallo
Ik ben paul uit belgie en interesseer me omwille van die jagd in za
By ons is die wapenwet nog nie so streng nie(sorry vor my slegt
africaans)maar sal glo verander,miskien volgend jaar agter die verkiesing
Dan gaan ALLE vuurwapens alleen te koop wees met lisensie
Nu syn alleen handvuurwapens ,.22 long rifle,oorlogswapens en sekere
oorlogscaliber (.308,.223,30 06en 6.5x55)gelisensieer
"Annette" skryf in boodskap news:askcfp$rm503$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Uit die perd se bek:))
> Die nuwe herregistrasie van lisensies begin volgende jaar in Januarie - dan
> sal almal kredietkaarttipe lisensies kry.
> Die aankondiging van hoe, wanneer, waar en die periode sal vroeg Januarie
> aangekondig word.
> Alle wapens, behalwe die kleinste haelgewere, sal gelisenseer moet word -
> al is dit ook 'n ding uit die jare toet wat vir versiering gebruik word.
>
> Annette
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 29 21:42:43 UTC 2025
|