Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Desai Die Sê
Desai Die Sê [boodskap #70029] Wo, 04 Desember 2002 08:53 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister moes ons toe amptelik hoor wat ons al amper vergeet het:
1) Die sekuriteitslot van N van Heerden was paranoies.
2) Sekuriteitsinligting wat van Internet en koerante verkry is, is deurgegee
as navorsing waarvoor R195 per uur betaal is.
3) Harksen jok
4) Morkel is stout om maatjies te wou wees met Harksen
5) Markovitz se Hans bestaan nie.

Wonder hoeveel hierdie nonsens op die ou end gekos het.

Annette
Re: Desai Die Sê [boodskap #70032 is 'n antwoord op boodskap #70029] Wo, 04 Desember 2002 09:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Annette
Gister moes ons toe amptelik hoor wat ons al amper vergeet het:
1) Die sekuriteitslot van N van Heerden was paranoies.
2) Sekuriteitsinligting wat van Internet en koerante verkry is, is
deurgegee as navorsing waarvoor R195 per uur betaal is.
3) Harksen jok
4) Morkel is stout om maatjies te wou wees met Harksen
5) Markovitz se Hans bestaan nie.
Wonder hoeveel hierdie nonsens op die ou end gekos het.

Wouter
Een en 'n half miljoen, volgens die DA se voorsitter op TV gisteraand
Re: Desai Die Sê [boodskap #70033 is 'n antwoord op boodskap #70032] Wo, 04 Desember 2002 09:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis baie geld - as ek dit geweet het sou ek laasnag sleg geslaap het.

Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3dedcd02.0@news1.mweb.co.za...
> Annette
> Gister moes ons toe amptelik hoor wat ons al amper vergeet het:
> 1) Die sekuriteitslot van N van Heerden was paranoies.
> 2) Sekuriteitsinligting wat van Internet en koerante verkry is, is
> deurgegee as navorsing waarvoor R195 per uur betaal is.
> 3) Harksen jok
> 4) Morkel is stout om maatjies te wou wees met Harksen
> 5) Markovitz se Hans bestaan nie.
> Wonder hoeveel hierdie nonsens op die ou end gekos het.
>
> Wouter
> Een en 'n half miljoen, volgens die DA se voorsitter op TV gisteraand
>
Re: Desai Die Sê [boodskap #70035 is 'n antwoord op boodskap #70032] Wo, 04 Desember 2002 10:15 Na vorige boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder of die belegging vir Kortbroek die moeite werd was. Ek wonder of
hy dit sou gedoen het as dit sy eie geld was.

Koot

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3dedcd02.0@news1.mweb.co.za...
> Annette
> Gister moes ons toe amptelik hoor wat ons al amper vergeet het:
> 1) Die sekuriteitslot van N van Heerden was paranoies.
> 2) Sekuriteitsinligting wat van Internet en koerante verkry is, is
> deurgegee as navorsing waarvoor R195 per uur betaal is.
> 3) Harksen jok
> 4) Morkel is stout om maatjies te wou wees met Harksen
> 5) Markovitz se Hans bestaan nie.
> Wonder hoeveel hierdie nonsens op die ou end gekos het.
>
> Wouter
> Een en 'n half miljoen, volgens die DA se voorsitter op TV gisteraand
>
Vorige onderwerp: Lees die boodskap hierin...
Volgende onderwerp: Dan Roodt in Business day
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 09:22:09 MGT 2024