Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Gloudina oor die troue
Vir Gloudina oor die troue [boodskap #69915] Ma, 02 Desember 2002 20:50
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Van môre af (2 Desember) is ek bietjie baie op reis; eers vir 'n week
Orlando toe vir 'n kongres oor lifelong learning, en dan, pas nadat ons
terug is daarvandaan af, vlieg ons Honolulu toe vir Kersfees by ons jongste
dogter wat daar woon en werk. Sodra en terug is en meer tyd het sal ek
vertek van die troue. Ek wil ook graag 'n wbruimte skep waar ek foto's kan
plaas. Net baie kortliks: ons jongste dogter het in Oktober getrou. Haar man
is Amerikaans in merg en been. Hulle woon nou in Bayridge, Brooklyn NY en
werk albei in Manhattan.

Thanksgiving was 'n fees. Daar was veertien gaste en ons het die geleentheid
gehad om die eerste keer regtig kennis te maak met al die nuwe skoonfamilie.
Daarvan sal ek ook later vertel.
Vorige onderwerp: Wouter staan rokloos?
Volgende onderwerp: " Kronieke van 'n reklameman " deur G.A. WATERMEYER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 11:01:29 MGT 2024