Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bomontploffing by Grand Central
Bomontploffing by Grand Central [boodskap #69699] Do, 28 November 2002 21:22 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Snaaks dat ek niks daarvan op die groep gehoor het nie, maar daar was die
naweek 'n bomontploffing by Grand Central hier in Midrand gewees. Die
teiken was die polisie vliegtuigloods, maar ongelukkig het die poephol nie
geweet wat hy gedoen het nie, en het hy Pertec opgeblaas. Een helikopter,
'n vliegtuig en 3 polisie motors is verniel in die ontploffing. Pertec se
hele gebou is in sy glory. Die ergste vir Pertec is dat al hulle diensboeke
vernietig is, so hulle mag nie hulle vliegtuie die lug in stuur nie. AL
hulle vliegtuie moet eers weer van voor af gediens word. Dit gaan hulle 'n
groot klomp geld kos.
Ons ken iemand wat werk by Grand Central, Hy het R1,1 mil. skade opgedoen
met die ontploffing - twee van sy vliegtuie is beskadig, sy hele besigheid
trek Lanseria toe, deels oor die ontploffing, maar ook omdat daar so te sê
geen sekuriteitsmatreels is nie. Die bomplanter het eenvoudig met die bom
ingery, dit geplant en weer uitgery. Selfs na die ontploffing lyk dit asof
hulle nie gepla kan wees nie. My man sê hy't eenvoudig vandag ingery, tot
op die landingsplaat van ons vriend se kantoor, en niemand het hom gekeer
nie. Hulle het hom nie eers by die ingang gestop nie.
Dis 'n slag vir Grand Central, want 'n groot klomp besighede gaan nou hulle
besigheid na Lanseria skuif.

Groete
Elaine
Re: Bomontploffing by Grand Central [boodskap #69706 is 'n antwoord op boodskap #69699] Do, 28 November 2002 22:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Nov 2002 23:22:12 +0200, "Elaine" wrote:

> Snaaks dat ek niks daarvan op die groep gehoor het nie, maar daar was die
> naweek 'n bomontploffing by Grand Central hier in Midrand gewees.
>
> Groete
> Elaine
>

Bomontploffings is mos niks snaaks in Suid Afrika nie.
Waarom sou dit nou hoofopskrifte (of self enige melding)
hier in ons koerant verdien het?

DD
Re: Bomontploffing by Grand Central [boodskap #69710 is 'n antwoord op boodskap #69706] Do, 28 November 2002 22:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja maar dit was in die koerant, en op die nuus.
Ek kry nie meer die Midrand Reporter nie, hulle hou seker nie meer van my
nie. So ek sal nie weet of dit in ons koerant was nie. Ek bly langs die
redakteur (Afrikaans vir "Editor"?) van die Reporter so ek sal haar bietjie
vra wanneer ek haar weer sien.

Elaine

"Davie Davis" wrote:

> Bomontploffings is mos niks snaaks in Suid Afrika nie.
> Waarom sou dit nou hoofopskrifte (of self enige melding)
> hier in ons koerant verdien het?
>
> DD
>
Re: Bomontploffing by Grand Central [boodskap #69717 is 'n antwoord op boodskap #69699] Vr, 29 November 2002 03:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, ons het gehoor, en ook van die ontploffing by die brug in die OosKaap.
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3de68906.0@news1.mweb.co.za...
> Snaaks dat ek niks daarvan op die groep gehoor het nie, maar daar was die
> naweek 'n bomontploffing by Grand Central hier in Midrand gewees. Die
> teiken was die polisie vliegtuigloods, maar ongelukkig het die poephol nie
> geweet wat hy gedoen het nie, en het hy Pertec opgeblaas. Een helikopter,
> 'n vliegtuig en 3 polisie motors is verniel in die ontploffing. Pertec se
> hele gebou is in sy glory. Die ergste vir Pertec is dat al hulle diensboeke
> vernietig is, so hulle mag nie hulle vliegtuie die lug in stuur nie. AL
> hulle vliegtuie moet eers weer van voor af gediens word. Dit gaan hulle 'n
> groot klomp geld kos.
> Ons ken iemand wat werk by Grand Central, Hy het R1,1 mil. skade opgedoen
> met die ontploffing - twee van sy vliegtuie is beskadig, sy hele besigheid
> trek Lanseria toe, deels oor die ontploffing, maar ook omdat daar so te sê
> geen sekuriteitsmatreels is nie. Die bomplanter het eenvoudig met die bom
> ingery, dit geplant en weer uitgery. Selfs na die ontploffing lyk dit asof
> hulle nie gepla kan wees nie. My man sê hy't eenvoudig vandag ingery, tot
> op die landingsplaat van ons vriend se kantoor, en niemand het hom gekeer
> nie. Hulle het hom nie eers by die ingang gestop nie.
> Dis 'n slag vir Grand Central, want 'n groot klomp besighede gaan nou hulle
> besigheid na Lanseria skuif.
>
> Groete
> Elaine
>
Re: Bomontploffing by Grand Central [boodskap #69724 is 'n antwoord op boodskap #69717] Vr, 29 November 2002 04:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Skuus - die brug is in Natal.
Annette

"Annette" skryf in boodskap news:as6or0$o5d66$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ja, ons het gehoor, en ook van die ontploffing by die brug in die OosKaap.
> Annette
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3de68906.0@news1.mweb.co.za...
>> Snaaks dat ek niks daarvan op die groep gehoor het nie, maar daar was die
>> naweek 'n bomontploffing by Grand Central hier in Midrand gewees. Die
>> teiken was die polisie vliegtuigloods, maar ongelukkig het die poephol nie
>> geweet wat hy gedoen het nie, en het hy Pertec opgeblaas. Een helikopter,
>> 'n vliegtuig en 3 polisie motors is verniel in die ontploffing. Pertec se
>> hele gebou is in sy glory. Die ergste vir Pertec is dat al hulle
> diensboeke
>> vernietig is, so hulle mag nie hulle vliegtuie die lug in stuur nie. AL
>> hulle vliegtuie moet eers weer van voor af gediens word. Dit gaan hulle
> 'n
>> groot klomp geld kos.
>> Ons ken iemand wat werk by Grand Central, Hy het R1,1 mil. skade opgedoen
>> met die ontploffing - twee van sy vliegtuie is beskadig, sy hele besigheid
>> trek Lanseria toe, deels oor die ontploffing, maar ook omdat daar so te s�
>> geen sekuriteitsmatreels is nie. Die bomplanter het eenvoudig met die bom
>> ingery, dit geplant en weer uitgery. Selfs na die ontploffing lyk dit
> asof
>> hulle nie gepla kan wees nie. My man sê hy't eenvoudig vandag ingery, tot
>> op die landingsplaat van ons vriend se kantoor, en niemand het hom gekeer
>> nie. Hulle het hom nie eers by die ingang gestop nie.
>> Dis 'n slag vir Grand Central, want 'n groot klomp besighede gaan nou
> hulle
>> besigheid na Lanseria skuif.
>>
>> Groete
>> Elaine
>>
>
Re: Bomontploffing by Grand Central [boodskap #69732 is 'n antwoord op boodskap #69717] Vr, 29 November 2002 08:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
...en ook van die ontploffing by die brug in die OosKaap.
> Annette
>
>
Alle bomme is die sinnelose werk van terminale idiote, maar hierdie
een vat wragtag die koek. Meer as 90% van die verkeer oor die
Umtamvuna brug gaan na, of kom van, die Wild Coast Sun. Mens wonder of
die bomplanter(s) dobbel en/of gholf wil uitroei.

In my kinderdae was daar een van die laaste ponte in die land daar. Al
ander een wat ek van geweet het was oor die Umzimvubu by Port St
Johns.
Drom
Re: Bomontploffing by Grand Central [boodskap #69734 is 'n antwoord op boodskap #69724] Vr, 29 November 2002 08:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lyk my hulle wil dieselfde roete vat as Ierland. Plant bomme die hele
wêreld vol, maar kry ook regtig niks uitgerig nie. Net jammer die lot in
Ierland neem baie lewens met hulle bomme.

E

"Annette" skryf in boodskap news:as6rdf$mouse$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Skuus - die brug is in Natal.
> Annette
Re: Bomontploffing by Grand Central [boodskap #69741 is 'n antwoord op boodskap #69724] Vr, 29 November 2002 11:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Skuus - die brug is in Natal.
> Annette
>
Jy was altwee keer reg; dis in Natal en die Oos-Kaap
Drom
Re: Bomontploffing by Grand Central [boodskap #69744 is 'n antwoord op boodskap #69732] Vr, 29 November 2002 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien wil die bomplanters hê die rykes moet met hul tasse oor die brug
loop - miskien dink hulle die voertuie maak die muggies op die brug dood:)
Annette

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0211290022.73f669c1@posting.google.com...
> ...en ook van die ontploffing by die brug in die OosKaap.
>> Annette
>>
>>
> Alle bomme is die sinnelose werk van terminale idiote, maar hierdie
> een vat wragtag die koek. Meer as 90% van die verkeer oor die
> Umtamvuna brug gaan na, of kom van, die Wild Coast Sun. Mens wonder of
> die bomplanter(s) dobbel en/of gholf wil uitroei.
>
> In my kinderdae was daar een van die laaste ponte in die land daar. Al
> ander een wat ek van geweet het was oor die Umzimvubu by Port St
> Johns.
> Drom
Re: Bomontploffing by Grand Central [boodskap #69745 is 'n antwoord op boodskap #69734] Vr, 29 November 2002 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lees vanoggend van die bomme en missiele in Kenia.
Blykbaar was dit op Israeli's gerig.
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3de72a4a.0@news1.mweb.co.za...
> Lyk my hulle wil dieselfde roete vat as Ierland. Plant bomme die hele
> wêreld vol, maar kry ook regtig niks uitgerig nie. Net jammer die lot in
> Ierland neem baie lewens met hulle bomme.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:as6rdf$mouse$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Skuus - die brug is in Natal.
>> Annette
>
Re: Bomontploffing by Grand Central [boodskap #69748 is 'n antwoord op boodskap #69741] Vr, 29 November 2002 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet - maar ek wou niemand te na kom of te bly maak nie:))
Annette

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0211290354.45578062@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Skuus - die brug is in Natal.
>> Annette
>>
> Jy was altwee keer reg; dis in Natal en die Oos-Kaap
> Drom
Re: Bomontploffing by Grand Central [boodskap #69761 is 'n antwoord op boodskap #69699] Vr, 29 November 2002 16:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
ongelukkig het daar nie n klomp polisie manne gevrek nie

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.423 / Virus Database: 238 - Release Date: 25/11/2002
Re: Bomontploffing by Grand Central [boodskap #69783 is 'n antwoord op boodskap #69741] Vr, 29 November 2002 18:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 29 Nov 2002 03:54:23 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:

> "Annette" skryf in boodskap news:...
>> Skuus - die brug is in Natal.
>> Annette

> Jy was altwee keer reg; dis in Natal en die Oos-Kaap
> Drom

Miskien is daar is ook 'n Grand Central brug in die ander provinsies.
Teen die tempo wat name verander kannit wees! O;-)))))))))
Re: Bomontploffing by Grand Central [boodskap #69785 is 'n antwoord op boodskap #69699] Vr, 29 November 2002 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine"
> Snaaks dat ek niks daarvan op die groep gehoor het nie, maar daar was die
> naweek 'n bomontploffing by Grand Central hier in Midrand gewees.
----

as jy op die nuusgroep clari.world.africa.south_africa inskakel sal jy
môre se nuus wat in die koerante verskyn, vandag lees
--
Re: Bomontploffing by Grand Central [boodskap #69788 is 'n antwoord op boodskap #69785] Vr, 29 November 2002 19:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 29 Nov 2002 21:14:32 +0200, "Tobie" wrote:
>
> as jy op die nuusgroep clari.world.africa.south_africa inskakel sal jy
> môre se nuus wat in die koerante verskyn, vandag lees

Wat sal ons sonder jou doen Tobie!
Ek gaan môrevroeg oormôre se
uitslae van die prerderenne lees
en op die Franse Riviëra aftree!

DD
Re: Bomontploffing by Grand Central [boodskap #69790 is 'n antwoord op boodskap #69788] Vr, 29 November 2002 19:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis"
> Ek gaan môrevroeg oormôre se
> uitslae van die prerderenne lees
> en op die Franse Riviëra aftree!
----

:-) bad news buddy, daai ouens op AFP skryf nie oor pêre nie
Re: Bomontploffing by Grand Central [boodskap #69793 is 'n antwoord op boodskap #69790] Vr, 29 November 2002 20:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Serial # 19781010  is tans af-lyn  Serial # 19781010
Boodskappe: 10
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 29 Nov 2002 21:36:32 +0200, "Tobie" wrote:

> "Davie Davis"
>> Ek gaan môrevroeg oormôre se
>> uitslae van die prerderenne lees
>> en op die Franse Riviëra aftree!
> ----
>
> :-) bad news buddy, daai ouens op AFP skryf nie oor pêre nie
>

Dan gaan daar pêre wees!

DD
Re: Bomontploffing by Grand Central [boodskap #69794 is 'n antwoord op boodskap #69793] Vr, 29 November 2002 20:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 29 Nov 2002 22:03:16 +0200, Serial # 19781010 wrote:

Skuus vir daai een.
Ek het 'n virus (nie Kanadees nie maar waarskynlik Europeus)
vanaf Kazaa gekry en toe maar geformateer. Want Norton
(die nuutse NAV 2003) sukkel met hom. En as jy nie weet hoekom
ek askies sê nie, dan is dit nie belangrik nie:-)))

DD
Polisie lees darem nou die NG [boodskap #69845 is 'n antwoord op boodskap #69734] So, 01 Desember 2002 09:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oom Gert  is tans af-lyn  Oom Gert
Boodskappe: 38
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Wel, ek is seker die polisie lees darem nou die nuusgroep om ons klomp ook
dop te hou. So hulle (die bom planters) rig darem IETS uit. Ons het nou meer
mense wat belang stel in wat ons skryf. Ek vertrou die polisie lees elke
letter op die NG en dus doen ek my plig en groet sommer vir die polisie in
die boodskap. Hoe is die koffie sersant? Ek moet sê ek sal daarvan hou om
betaal te word om die NG te lees! Ek dink nie hier is veel leidrade nie,
maar sersant kan gerus vir ons 'n lyntjie gooi dat ons weet wie julle is.
Dan kan ons almal mos maaitjies wees, of nie? Om eerlik te wees sersant dink
ek darem nie die BOEREMAG (dink net hoe gaan die rooi alarms nou daar in die
polisie kantoor af toe ek die woord BOEREMAG so groot tik) sal so dom wees
as om die NG te gebruik nie. Ek dink die meeste van hulle interaksie met
mekaar gebeur d.m.v inkripsie tegnologie soos PGP of iets. Net 'n "tip".

Groete sersant.

OG

"Elaine" skryf in boodskap news:3de72a4a.0@news1.mweb.co.za...
> Lyk my hulle wil dieselfde roete vat as Ierland. Plant bomme die hele
> wêreld vol, maar kry ook regtig niks uitgerig nie. Net jammer die lot in
> Ierland neem baie lewens met hulle bomme.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:as6rdf$mouse$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Skuus - die brug is in Natal.
>> Annette
>
Re: Polisie lees darem nou die NG [boodskap #69846 is 'n antwoord op boodskap #69845] So, 01 Desember 2002 09:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 1 Dec 2002 11:42:01 +0200, "Oom Gert" wrote:

> Wel, ek is seker die polisie lees darem nou die nuusgroep om ons klomp ook
> dop te hou. So hulle (die bom planters) rig darem IETS uit. Ons het nou meer
> mense wat belang stel in wat ons skryf. Ek vertrou die polisie lees elke
> letter op die NG en dus doen ek my plig en groet sommer vir die polisie in
> die boodskap. Hoe is die koffie sersant? Ek moet sê ek sal daarvan hou om
> betaal te word om die NG te lees! Ek dink nie hier is veel leidrade nie,
> maar sersant kan gerus vir ons 'n lyntjie gooi dat ons weet wie julle is.
> Dan kan ons almal mos maaitjies wees, of nie? Om eerlik te wees sersant dink
> ek darem nie die BOEREMAG (dink net hoe gaan die rooi alarms nou daar in die
> polisie kantoor af toe ek die woord BOEREMAG so groot tik) sal so dom wees
> as om die NG te gebruik nie. Ek dink die meeste van hulle interaksie met
> mekaar gebeur d.m.v inkripsie tegnologie soos PGP of iets. Net 'n "tip".
>
> Groete sersant.
>
> OG
>
>

Ons het darem 'n polisielid ook hier, omie.
(Maar ek het darem lanklaas van hom gehoor)
Re: Polisie lees darem nou die NG [boodskap #69860 is 'n antwoord op boodskap #69845] So, 01 Desember 2002 13:53 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Oom Gert wrote:

Ek vertrou die polisie lees elke
> letter op die NG en dus doen ek my plig en groet sommer vir die polisie in
> die boodskap. Hoe is die koffie sersant?

Du Plessis, vir eenkeer is jy nou snaaks.
Maak nou net nog 'n pos waar die sersant
jou antwoord, en dan het jy 'n treffer.

Gloudina
Vorige onderwerp: rechtbank voor misdrijven tegen toeristen
Volgende onderwerp: doodstraf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 14:06:26 MGT 2024