| Bomontploffing by Grand Central [boodskap #69699] |
Do., 28 November 2002 21:22  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Snaaks dat ek niks daarvan op die groep gehoor het nie, maar daar was die
naweek 'n bomontploffing by Grand Central hier in Midrand gewees. Die
teiken was die polisie vliegtuigloods, maar ongelukkig het die poephol nie
geweet wat hy gedoen het nie, en het hy Pertec opgeblaas. Een helikopter,
'n vliegtuig en 3 polisie motors is verniel in die ontploffing. Pertec se
hele gebou is in sy glory. Die ergste vir Pertec is dat al hulle diensboeke
vernietig is, so hulle mag nie hulle vliegtuie die lug in stuur nie. AL
hulle vliegtuie moet eers weer van voor af gediens word. Dit gaan hulle 'n
groot klomp geld kos.
Ons ken iemand wat werk by Grand Central, Hy het R1,1 mil. skade opgedoen
met die ontploffing - twee van sy vliegtuie is beskadig, sy hele besigheid
trek Lanseria toe, deels oor die ontploffing, maar ook omdat daar so te sê
geen sekuriteitsmatreels is nie. Die bomplanter het eenvoudig met die bom
ingery, dit geplant en weer uitgery. Selfs na die ontploffing lyk dit asof
hulle nie gepla kan wees nie. My man sê hy't eenvoudig vandag ingery, tot
op die landingsplaat van ons vriend se kantoor, en niemand het hom gekeer
nie. Hulle het hom nie eers by die ingang gestop nie.
Dis 'n slag vir Grand Central, want 'n groot klomp besighede gaan nou hulle
besigheid na Lanseria skuif.
Groete
Elaine
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Bomontploffing by Grand Central [boodskap #69717 is 'n antwoord op boodskap #69699] |
Vr., 29 November 2002 03:46   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, ons het gehoor, en ook van die ontploffing by die brug in die OosKaap.
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3de68906.0@news1.mweb.co.za...
> Snaaks dat ek niks daarvan op die groep gehoor het nie, maar daar was die
> naweek 'n bomontploffing by Grand Central hier in Midrand gewees. Die
> teiken was die polisie vliegtuigloods, maar ongelukkig het die poephol nie
> geweet wat hy gedoen het nie, en het hy Pertec opgeblaas. Een helikopter,
> 'n vliegtuig en 3 polisie motors is verniel in die ontploffing. Pertec se
> hele gebou is in sy glory. Die ergste vir Pertec is dat al hulle diensboeke
> vernietig is, so hulle mag nie hulle vliegtuie die lug in stuur nie. AL
> hulle vliegtuie moet eers weer van voor af gediens word. Dit gaan hulle 'n
> groot klomp geld kos.
> Ons ken iemand wat werk by Grand Central, Hy het R1,1 mil. skade opgedoen
> met die ontploffing - twee van sy vliegtuie is beskadig, sy hele besigheid
> trek Lanseria toe, deels oor die ontploffing, maar ook omdat daar so te sê
> geen sekuriteitsmatreels is nie. Die bomplanter het eenvoudig met die bom
> ingery, dit geplant en weer uitgery. Selfs na die ontploffing lyk dit asof
> hulle nie gepla kan wees nie. My man sê hy't eenvoudig vandag ingery, tot
> op die landingsplaat van ons vriend se kantoor, en niemand het hom gekeer
> nie. Hulle het hom nie eers by die ingang gestop nie.
> Dis 'n slag vir Grand Central, want 'n groot klomp besighede gaan nou hulle
> besigheid na Lanseria skuif.
>
> Groete
> Elaine
>
|
|
|
|
| Re: Bomontploffing by Grand Central [boodskap #69724 is 'n antwoord op boodskap #69717] |
Vr., 29 November 2002 04:40   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Skuus - die brug is in Natal.
Annette
"Annette" skryf in boodskap news:as6or0$o5d66$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ja, ons het gehoor, en ook van die ontploffing by die brug in die OosKaap.
> Annette
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3de68906.0@news1.mweb.co.za...
>> Snaaks dat ek niks daarvan op die groep gehoor het nie, maar daar was die
>> naweek 'n bomontploffing by Grand Central hier in Midrand gewees. Die
>> teiken was die polisie vliegtuigloods, maar ongelukkig het die poephol nie
>> geweet wat hy gedoen het nie, en het hy Pertec opgeblaas. Een helikopter,
>> 'n vliegtuig en 3 polisie motors is verniel in die ontploffing. Pertec se
>> hele gebou is in sy glory. Die ergste vir Pertec is dat al hulle
> diensboeke
>> vernietig is, so hulle mag nie hulle vliegtuie die lug in stuur nie. AL
>> hulle vliegtuie moet eers weer van voor af gediens word. Dit gaan hulle
> 'n
>> groot klomp geld kos.
>> Ons ken iemand wat werk by Grand Central, Hy het R1,1 mil. skade opgedoen
>> met die ontploffing - twee van sy vliegtuie is beskadig, sy hele besigheid
>> trek Lanseria toe, deels oor die ontploffing, maar ook omdat daar so te s�
>> geen sekuriteitsmatreels is nie. Die bomplanter het eenvoudig met die bom
>> ingery, dit geplant en weer uitgery. Selfs na die ontploffing lyk dit
> asof
>> hulle nie gepla kan wees nie. My man sê hy't eenvoudig vandag ingery, tot
>> op die landingsplaat van ons vriend se kantoor, en niemand het hom gekeer
>> nie. Hulle het hom nie eers by die ingang gestop nie.
>> Dis 'n slag vir Grand Central, want 'n groot klomp besighede gaan nou
> hulle
>> besigheid na Lanseria skuif.
>>
>> Groete
>> Elaine
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Bomontploffing by Grand Central [boodskap #69744 is 'n antwoord op boodskap #69732] |
Vr., 29 November 2002 13:20   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Miskien wil die bomplanters hê die rykes moet met hul tasse oor die brug
loop - miskien dink hulle die voertuie maak die muggies op die brug dood:)
Annette
"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0211290022.73f669c1@posting.google.com...
> ...en ook van die ontploffing by die brug in die OosKaap.
>> Annette
>>
>>
> Alle bomme is die sinnelose werk van terminale idiote, maar hierdie
> een vat wragtag die koek. Meer as 90% van die verkeer oor die
> Umtamvuna brug gaan na, of kom van, die Wild Coast Sun. Mens wonder of
> die bomplanter(s) dobbel en/of gholf wil uitroei.
>
> In my kinderdae was daar een van die laaste ponte in die land daar. Al
> ander een wat ek van geweet het was oor die Umzimvubu by Port St
> Johns.
> Drom
|
|
|
|
| Re: Bomontploffing by Grand Central [boodskap #69745 is 'n antwoord op boodskap #69734] |
Vr., 29 November 2002 13:21   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lees vanoggend van die bomme en missiele in Kenia.
Blykbaar was dit op Israeli's gerig.
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3de72a4a.0@news1.mweb.co.za...
> Lyk my hulle wil dieselfde roete vat as Ierland. Plant bomme die hele
> wêreld vol, maar kry ook regtig niks uitgerig nie. Net jammer die lot in
> Ierland neem baie lewens met hulle bomme.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:as6rdf$mouse$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Skuus - die brug is in Natal.
>> Annette
>
|
|
|
|
| Re: Bomontploffing by Grand Central [boodskap #69748 is 'n antwoord op boodskap #69741] |
Vr., 29 November 2002 13:30   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet - maar ek wou niemand te na kom of te bly maak nie:))
Annette
"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0211290354.45578062@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Skuus - die brug is in Natal.
>> Annette
>>
> Jy was altwee keer reg; dis in Natal en die Oos-Kaap
> Drom
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Polisie lees darem nou die NG [boodskap #69860 is 'n antwoord op boodskap #69845] |
So., 01 Desember 2002 13:53  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Oom Gert wrote:
Ek vertrou die polisie lees elke
> letter op die NG en dus doen ek my plig en groet sommer vir die polisie in
> die boodskap. Hoe is die koffie sersant?
Du Plessis, vir eenkeer is jy nou snaaks.
Maak nou net nog 'n pos waar die sersant
jou antwoord, en dan het jy 'n treffer.
Gloudina
|
|
|
|